Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Pay OnlineSECURELYEASY DELIVERY OR COLLECTION
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Available for meet-up collection
Pay securely, collect from seller
Pay for this item securely on Gumtree. We have multiple easy ways to pay and hold your money safely with us until you've collected your item from seller.
Learn more
Available for nation-wide delivery
Nationwide delivery
Have your item delivered to your nearest convenient Pargo pick-up point when buying online with Pay & Ship.
Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for engel in "engel" in Used Sports & Leisure Gear for sale in South Africa in South Africa
2
R 7,000
NEGOTIABLE
SavedSave
Engel 35 L camping fridge/Freezer. 12/24/220 volt. 100% working. Buyer to arrange transport/courier/pick up.Price slightly negotiable.New price = 15 to 16000 rand.
4d
VERIFIED
9
R 35
SavedSave
Engel Sonder Vlerke - Bets Smith - Romanza.Minette Greuningen se wereld stort saam met haar pa se finansies in duie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.197 Bladsye.[Sagteband skeur plekkie][Kleins skeur bladsy][Merke in boek]072 501 3890.REF: 8109.Fiksie.Romanse.Romanza Boek.Romanza Boeke.Bets Smith Boek.Bets Smith Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
18d
2
R 110
SavedSave
Spesiale Aanbod: Maak jou Kinders Klaar vir Succes! Kry 'n stel van 2 boeke of 'n enkele boek deur Hettie Brittz: Kweek Kinders met Karakter Kweek Gesonde Gesag. Beskikbaar in Noordhang, Randburg. Koerierdienste beskikbaar regoor Suid-Afrika (addisionele koste)
10d
3
R 7,500
SavedSave
Engel 40L Camp Fridge
Works 110%
Call Deon 083 415 6052
23d
VERIFIED
2
R 50
NEGOTIABLE
SavedSave
Engele op 'n missie OMNIBUS deur Karen Kingsbury
1mo
VERIFIED
4
R 8,800
SavedSave
Including cover and both cables. A new one costs R17000 with cover.
Not negotiable.
2mo
Bellville11
R 110
SavedSave
Die Bewonderaar - Erla-Mari Diedericks.Jou diepste vrees is sy
grootste begeerte... Geen lang naels nie. Geen skoenveters nie. Dit is maar
enkele van die reëls in die Molenberg-Psigiatriese hospitaal. Selfmoord is n inwoner hier, en die pasiënte word as psigopate bestempel. Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.262 Bladsye.[Voorletters in boek agter][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7958.Fiksie.Erla-Mari Diedericks Boek.Erla-Mari Diedericks Boeke.Afrikaanse Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
3mo
12
R 110
SavedSave
Fortuin - Chanette Paul.Is Eva Van Eden n heks, of n engel? Paradyskloof die voorpoorte van die hemel, of n Satansnes?Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.522 Bladsye.[Eerste bladsy uitgeskeur maar al die blaaie vir lees is daar (goed genoeg om te lees)][Tee merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Plakker in die boek][Merk waar plakker afgeskeur is][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Pen in boek][Skeur plek bladsy met kleefband reggemaak][Kleefband merke binnekant die boek]072 501 3890.REF: 7953.Fiksie.Chanette Paul Boek.Chanette Paul Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
3mo
12
R 120
SavedSave
Van Skoolbank Tot Bordeelbed - Jaco
Hough-Coetzee - Elanie Kruger.
Gebasseer op ‘n ware verhaal van
geloof en oorwinning.
As 16-jarige vlug Engela na
Bloemfontein, want die leier van die Sataniese Groep 13 wil haar doodmaak.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
23 CM.
221 Bladsye.
[Naam en van in boek]
[Merke in boek]
072 501 3890.
REF: 7904
Nie Fiksie.
Ware Verhaal.
Ware Verhale.
Misdaad.
Hykie Berg.
Aangrypende Lewensverhaal Van Elanie
Kruger.
Christelike.
Tieners.
Kinders.
Ouers.Gebaseer Op N Ware Verhaal Van Geloof En Oorwinning.Jaco Hough-Coetzee Met Elanie Kruger.Voorwoord Deur Hykie Berg.Vermiste Kinders.PSARU.Ware Storie.
HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA
DIT VERKOOP IS.
4mo
7
R 35
SavedSave
Van Mense En Engele - Wille Martin - Lapa.Dokter Ralda Schmidt se dogterjie, Tharina, is so fraai soos n slaappop - maar net so passief.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Klein skeurtjie bladsy][Merkie in boek]072 501 3890.REF: 7890.Fiksie.Wille Martin Boek.Wille Martin Boeke.Lapa Boek.Lapa Boeke.Liefdesverhale.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
4mo
12
R 100
SavedSave
Deur N Engel Aangeraak - Maretha Williamson - Robin Sheets - Verhale Uit Die Gewilde TV-Reeks.In hierdie boek is vier episodes opgeneem uit die reeks Deur n engel aangeraak, wat inderdaad deur CBS-televisie gebeeldsend is.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.24 CM.204 Pages.[Merke in die boek]072 501 3890.REF: 7883.Fiksie.Christelike Fiksie.Martha Williamson Boek.Robin Sheets Boek.Verhale Uit Die TV-Reeks.Godsdiensboeke.Ou TV Programme.TV Reeks.Die engelse weergawe was TOUCHED BY AN ANGEL.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
4mo
11
R 35
SavedSave
N Nuwe Droom - Pierre Uys - Lapa.Na twintig jaar op Ouplaas, klim Elsa Winterbach op die trein na Johannesburg met al haar aardse besittings in n enkele tas.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Bladsye geskeur en vasgeplak met kleefband][Sagteband verniel][Blaaie voor bietjie los maar al die blaaie is in die boek][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7810.Fiksie.Pierre Uys Boek.Pierre Uys Boeke.Lapa Boeke.Liefdesverhaal.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
6mo
12
R 110
SavedSave
Die Geillustreerde Kinderbybel - J Emmerson - Vertaal Deur Lorina Van Der Westhuizen.In Die Geillustreerde Kinderbybel ontdek jong kinders al hulle gunstelinge Bybelstories, soos Noag wat n ark mooet bou, die Israeliete wat deur die Rietsee trek en Jesus wat die storm stilmaak.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.271 Bladsye.[GEEN WAARBORG OP DIE 2 CD'S NIE - LET WEL DIE 2 CD'S IS IN ENGELS MAAR DIE BOEK IS WEL AFRIKAANS][Hoekie van boek bietjie beskadig][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7752.Nie Fiksie.Godsdiens.Kinderboeke.Geloof.Boeke Vir Klein Kinders.Boeke Vir Kleuters.Lees Vir Jou Kind.Leesboek.J Emmerson Boek.J Emmerson Boeke.Verhaal Van Bybel.Verhale Van Die Bybel.Leer Bybel Verhale.Boeke Vir Kinders.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.God.Stories Uit Die Ou En Nuwe Testament Oorvertel Vir Kinders.Bybel.Bybel Boeke Vir Kinders.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
12
R 110
SavedSave
Die Hemel Is N Werklikheid! - Choo Thomas - Voorwoord Deur Dr David Yonggi Cho.Die Hemel Is N Werklikheid - Choo Thomas - Voorwoord Deur Dr David Yonggi Cho.Choo Thomas skryf ‘n merkwaardige
storie van haar verskeie ontmoetings met Jesus Christus, waartydens sy talle
kere die hemel besoek het en die hel twee keer gesien het.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.251 Bladsye.[Merkies op sagteband][Merkies soortgelyk soos hierdie in die boek][Ligte water merke in boek]072 501 3890.REF: 7736.Nie Fiksie.Choo Thomas Boek.Choo Thomas Boeke.Geloof.Christelike Leefwyse.Engel.Engele.Hemel.Hel.Koninkryk.Hemele.Laaste Dae.Gelowiges.Christelike Boeke.Godsdiens.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
12
R 200
SavedSave
Omnibus - Karen Kingsbury - Engele Op N Missie.N OVERGEETLIKE REEKS VOL ROMANSE EN AVONTUUR.In Waar engele wandel doen Tyler Ames – 'n professionele bofbalspeler
– ’n besering op wat sy loopbaan beëindig, en vind hy uit dat sy groot liefde
Sami Dawson aanbeweeg het. Wanneer 'n reeks wonderwerke hom lei om vriende te
raak met 'n ou dame wat aan Alzheimers ly, besef hy dat sy dalk net die
antwoorde het waarna hy so desperaat op soek is.
In Dans van die engele ontmoet ons vir Mary Catherine. Sy is
aangetrokke tot bofbalspeler Marcus Dillinger en werk as vrywilliger saam met
haar kamermaat, Sami, by ’n plaaslike jeugsentrum. Maar alles verander toe sy
verpletterende nuus van haar dokter kry wat haar toekoms onherroeplik verander.
In Onder engele-vleuels besluit Mary Catherine om na Uganda te trek en
by ’n weeshuis te werk. Marcus vertrek op 'n desperate soektog na Mary
Catherine en die engele in hul midde doen alles wat hulle kan om seker te maak
dat hul missie slaag.
1. Waar Engele Wandel - Karen
Kingsbury - Engele Op N Missie #1.
2. Dans Van Die Engele - Karen
Kingsbury - Engele Op N Missie #2.
3. Onder Engele-Vleules - Karen Kingsbury
- Engele Op N Missie #3.
• Tweedehandse boek.
• Sagteband.
• Afrikaans.
• 21 CM.
• 876 Bladsye.
• [Merke in die boek]
• 072 501 3890.
• REF: 7662.
• Afrikaanse Karen Kingsbury Boeke.
• Karen Kingsbury Boek.
• Karen Kingsbury Omnibus.
• Christelike Fiksie.
• Fiksie.
• Engele Op N Missie Boek 1.
• Engele Op N Missie Boek 2.
• Engele Op N Missie Boek 3. * Karen Kingsbury Boeke.* Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
9mo
12
R 35
SavedSave
Maar Die Grootste Hiervan - Dricky Beukes.Toe Engelie Steytler onverwags na die rugbydans genooi word, word sy vir die eerste keer werklik in die studentelewe opgeneem.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.149 Bladsye.[Omslag geskeur en tee merke][Voorletters in boek][Een bladsy vasgeplak met kleefband - AL DIE BLAAIE IS WEL IN DIE BOEK][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Merke op hardeband en tee merke][Tee merke op blaaie soortgelyk soos hierdie in sie boek]072 501 3890.REF: 7452.Fiksie.Dricky Beukes Boek.Dricky Beukes Boeke.Afrikaanse Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
10
R 80
SavedSave
Hy Sal Sy Engel Voor Jou Uitstuur - Stephan Joubert - Jan Van Der Watt.n Ontdekkingstog deur die Bybel op soek na engele.Lees HY SAL SY ENGELE VOOR JOU UITSTUUR en kom meer te wete oor die volgende:Hoe lyk engele?Beskermengele.Die Engel van die Here.Aartsengele, serafs en gerubs.Verskyn engele vandag nog aan gelowiges?Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.111 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 6843.Nie Fiksie.Stephan Joubert Boek.Stephan Joubert Boeke.Jan Van Der Watt Boek.Jan Van Der Watt Boeke.CUM.In medewerking met: Dirk Human, Jurie Le Roux, Hennie Stander.Geloof.Christelike Leefwyse.Christelike Boek.Christelike Boeke.God.Bybel.Engel.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 150
SavedSave
Vir Die Houtsnyer - Engela Swart - Mifanwy Van Nieuwenhuizen.
Die doel van hierdie boek is eerstens om onderig te verskaf aan persone sonder enige ondervinding en wat met houtsnywerk wil begin. Indien u belangstel, is hierdie boek net waarvoor u gewag het.
Tweeddens is die doel van hierdie boek om die persone wat reeds n voorsmakie van houtsnywerk gehad het, te inspireer tot groter hoogtes, en indien dit die geval is, dan is hierdie boek perfek vir u.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
29 CM.
138 Bladsye.
[Merke op hardeband]
[Merke in boek]
072 501 3890.
REF: 6771.
Nie Fiksie.
Engela Swart Boek.
Engela Swart Boeke.
Mifanwy Van Nieuwenhuizen Boek.
Mifanwy Van Nieuwenhuizen Boeke.
Beeldhouer.
Meubelmaker.
Houtsnyers.
Huishoudkunde.
Houtsnywerk.
Houtsny.
Stokperdjies.
Boeke Wat Help Met Houtwerk.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 20
SavedSave
Kranse Van Gevonden – Herna De
Villiers – Romankeur.
Die eensaamheid gaan haar versmoor na haar
moeder se dood, het Delia Maree geweet. Sy moes wegkom, gaan vakansie hou ver
van Johannesburg af, waar sy nuwe mense kan ontmoet. Die drukkersduiwel lei
haar Hoogland toe, en midde-in n familie en spoghuis waar liefde en haat,
vreugde en vrees voortdurend soos n pendule tussen die inwoners swaai.
Dokter Abel Landman ly aan geheueverlies en is
aan n rolstoel gekluister nada thy van n krans afgeval het – of het iemand hom
dalk afgestamp? En hoe het Jacomina, sy amper-verloofde, gesterf? Was die
motorongeluk inderdaad n ongeluk? Wie se baba het Jacomina verwag? Abel s’n? Is
Gezina werklik verstandelik versteurd en daarop uit om almal op Gevonden te
vernietig? En Japie Landman se buitengewone liefde vir sy seun - kan dit natuurlik wees?
Di is enkele van die kwelvrae wat Delia treiter,
terwyl sy boonop worstel met die moontlikheid dat die liefde wat stil-stil in
haar hart kom kruip het, dalk ontbeantwoord sal bly.
Herna De Villiers se Kranse Van Gvonden is n
heerlike aanwins vir J.P. van der Walt se Romankeur-program.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
159 Bladsye.
Boeke se blaaie mooi en skoon, kyk na foto's van hoe die boek lyk asb, naam en van in die boek en onderaan die boek.
072 501 3890.
REF: 875.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 35
SavedSave
Katryn Van Die Klipdassies - Maretha Maartens - Mirre.
In Katryn Müller se ouerhuis was
swaarkry of die aanvaarding van verantwoordelikheid nie hoog op die agenda nie
en godsdiens het geen rol gespeel nie. Maar kort voor Katryn as vennoot in haar
ouers se verslankingsmiddelsakeryk opgeneem kan word, verander die lewe en die
atmosfeer in Müllerhof onherroepelik.
Eggert en Frieda Müller roep die
landskap van die maer lywe vaarwel toe en gooi die deure van ’n ou plaashuis
oop vir mense wat ’n tweede kans in die lewe nodig het. Teen haar sin begin
Katryn betrokke raak by haar ouers se nuwe lewe en ontmoet vir Dawid Pretorius,
die maatskaplike werker met die groot hande wat so sag aan mense raak. Wanneer
haar pa ’n dodelike siekte plaas toe bring en kwarantyn afgedwing word, ontdek
sy Dawid Pretorius is nie ’n engel wat op aarde diens doen nie. . .
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
18 CM.
224 Bladsye.
[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
[Naam in boek]
[Ligte water merke soortgelyk soos hierdie]
072 501 3890.
REF: 6541.
Fiksie.
Mirre Boek.
Mirre Boeke.
Maretha Maartens Boek.
Maretha Maartens Boeke.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
