Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for dis in "dis" in Used Sports & Leisure Gear for sale in South Africa in South Africa
8
R 2,000
SavedSave
Hierdie tent is nog beskikbaar. Dis nog feitlik nuut nie veel gebruik. Toue, tentpale, kantseile, dakseilen penne ingesluit.
This item is still available. Not brand new but in very good condition. Tent poles, side walls,pegs included.R2000. WHATSAPP 072 818 1185 PRETORIA
4d
VERIFIED
Pay & Ship
1
R 700
SavedSave
Nutritech CreaTech Loaded (large tub 1.25kg)
This is the big black tub labeled "CREA TECH LOADED" with Summer Pine flavour visible.
Typical price: R299R349 (often R329 on Supplement World; R299R349 on official site or Takealot). Smaller 625g versions go for around R189R299.
Nutritech CreaTech Loaded (smaller jar, likely 625g or similar)
The middle black jar with "CREA TECH LOADED" and Midnight Razz flavour.
Typical price: R189R299 (e.g., R189 at some outlets like Checkers for 625g; aligns with smaller sizes).
Note: Both CreaTech Loaded products are similar anabolic creatine + carb blends (anabolic muscle fuel). The price difference is mainly due to size/weight.
Nutritech Nuke Pump (small tub on the right)
The colourful yellow-green tub labeled "NUKE PUMP" (pre-workout pump formula, stimulant-free).
Typical price: R259R299 (R259 on official site and many retailers like Fuel Lab; around R244R299 at Pick n Pay or Clicks).
These are new retail pricessecond-hand or used tubs would be lower. In Cape Town, you can find them at:
Supplement World (often competitive pricing, e.g., R263R329 for CreaTech after discounts).
Dis-Chem or Clicks (frequent buy-2-get-1-free or bundle deals on Nutritech).
Takealot (good for delivery to CPT, prices similar).
Official Nutritech site (nutritechfit.com) for direct pricing.
20h
VERIFIED
Pay & Ship
10
R 130
SavedSave
Plasenta - Peet Venter - Thys Krige-Reeks #4.THYS KRIGE DOEN WAT HY DIE BESTE DOEN.HY MAAK MENSE DOOD.MAAR DIS ALTYD DIE REGTE MENSE.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.302 Bladsye.[Geel merke op blaaie soortgelyk soos hierdie in die boek][Geel merke op blaaie aan die buitekant]072 501 3890.REF: 8081.Fiksie.Peet Venter Boek.Peet Venter Boeke.Thys Krige Reeks.Plasenta Is Sy Vierde Roman In Die Thys Krige-Reeks.Thys Krige Reeks Boek 4.Misdaadskrywer.Roman.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
14d
6
R 90
SavedSave
Seisoen Van Genade - Alta Cloete.n Pagtige blok ys, dis wat sy was.Seisoen van genade is die eerste boek in n kwartet waarin die jong newekarakters in Alta Cloete se eerste trilogie, Geur van genade, Geur van vervulling en Geur van vergifnis terugkeer.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.311 Bladsye.[Naam, van, datum, en adres][Voorletters agter in die boek]072 501 3890.REF: 8061.Fiksie.Alta Cloete Boek.Alta Cloete Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
20d
6
R 90
SavedSave
Prinses In Die Ystermasker - Victoria Parker - Mills & Boon - Modern - Afrikaans.n Prinses wat wegkruip...Lucas Garcia, wat deur die koning gestuur is om sy hardkoppige dogter in Londen te gaan haal en huis toe te bring, het gedink dis net nog n werksdag.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.188 Bladsye.[Merk in boek][Voorletters in die boek agter]072 501 3890.REF: 7971.Fiksie.Victoria Parker Boek.Victoria Parker Boeke.Mills & Boon.Mills And Boon.Mills & Boon Boek.Mills And Boon Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
2mo
11
R 130
SavedSave
Swartval - Martin Steyn.Haar brein jaag net so vinning soos haar hart. Dis hy. Die een wat die bloome op haar kar gelos het. Hy het teruggekom. En hierdie keer het hy nie gekom om iets te bring nie, hy het gekom om iets te vat. Vir haar.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.20 CM.379 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 7952.Fiksie.Martin Steyn Boek.Martin Steyn Boeke.Donker Sielkundige Riller.Riller.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
3mo
12
R 110
SavedSave
Springgety - Chanette Paul - Gys Niemand Reeks #1.Toe Lily Reynecke Maja
se voetspore Kruisbaai toe volg in die hoop om haar lewe weer agtermekaar te kry,
sou sy nooit kon raai dis ‘n plek waar die dood tasbaar na siele vra en die
geskiedenis hom herhaal nie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.558 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7858.Fiksie.Spanningsverhaal.Spanningsromans.Gys Niemand Reeks.Gys Niemand Reeks Boek 1.Roman.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
4mo
12
R 35
SavedSave
Kilindini - Sats Oosthuizen.Kilindini is die naam van n spogplaas wat iewers in Noord-Transvaal gelee is. Dis hier waar Marientjie Hefer in die ploegtyd reeds vroegoggend, al singende van pure lewenslus, op n trekker sal aantref, besig om die blink sooie om te keer.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.22 CM.132 Bladsye.[Merkies in boek][Omslag skaaf plekke]072 501 3890.REF: 7834.Fiksie.Sats Oosthuizen Boek.Sats Oosthuizen Boeke.Romantiese Verhaal.Plaasnooi.Perskor.Liefdesverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
5mo
6
R 100
SavedSave
Die Staat Teen Anna Bruwer - Anchien Troskie As Elbie Lotter.Die Staat Teen Anna Bruwer - Anchien Troskie - Elbie Lotter.Die opvolg van Dis ek, Anna.Met die verskyning van Dis ek, Anna destyds in 2004 het die jong meisie Anna diep in Suid-Afrikaners se harte gekruip. Nou, jare later vind ons eindelik uit wat van Anna geword het...Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.218 Bladsye.[Goeie kondisie]072 501 3890.REF: 7793.Fiksie.Moord.Kwela Boeke.Anchien Troskie Boek.Anchien Troskie Boeke.Elbie Lotter Boek.Elbie Lotter Boeke.Vergifnis.Wraak.Roman.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
6mo
12
R 110
SavedSave
Aspoesterskoene - Kristel Loots.Soveel bespiegelings, soveel onbeantwoorde vrae, soveel
geheime ...
Ná al die jare raak Sarah opnuut in dié web van
verskrikking verstrengel.
Haar matriekreünie moet sy bywoon, ná amper ’n
kwarteeu haar demone op Doringbaai in die oë gaan kyk, moet sy Marius Malan
weer sien. Hy, wat haar magteloos woedend maak, maar steeds haar hart besit. Al
is sy Christian se vrou en Waldo se ma.
Haar mooie Aspoesterskoene moet haar wankelende
selfvertroue ’n hupstoot gee, maar vir haar skuldgevoelens het sy nie raad nie.
Dis sý wat ná Gertruida se dood die wantroue in
Marius aangehits het, wat sý skuld hemelhoog laat brand het. Omdat sy jaloers
was, omdat sý hom wou hê en Gertruida van die hoekhuis nie die voorreg gegun
het nie. En hom eiehandig byna vernietig het.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.399 Bladsye.[Merke in boek][Tee merke soortgelyk soos hierdie in boek]072 501 3890.REF: 7792.Fiksie.Boeke Vir Vroue.Boeke Vir Dames.Kristel Loots Boek.Kristel Loots Boeke.Liefdesverhaal.Liefdesverhale.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
6mo
11
R 80
SavedSave
Brawe Bennie Se Onderwaterskat - Bamber And Christina Gascoigne.B Gascoigne.Illustrasies Deur C Cascoigne.Vertaal Deur HJM Retief.Daan Retief Uitgewers.Dis n groot dag vir almal in die poel toe Brawe Bennie Padda die skat onder die water ontdek. Maar hoe gemaak om dit uit te kry?Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.[Hardeband het merke en skaaf plekke][Naam/Jaar][X2 Bladsye aan die onderkant geskeur]072 501 3890.REF: 7676.Fiksie.Kinderboeke.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Leesboek.Bamber And Christina Gascoigne Boek.Bamber And Christina Gascoigne Boeke.Stories Vir Kinders.Stories Vir Klein Kinders.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
9mo
7
R 100
SavedSave
Oorkom Depressie - Die Siekte Van Ons Tyd - Izak De Villiers.Izak de Villiers, bekende predikant, digter, joernalis en voormalige redakteur van Sarieen Rapport, was onder die indruk dat sy depressie sou verdwyn namate hy ouer word.In dié hersiene weergawe van Depressie - die siekte van ons tyd skryf hy op aangrypendewyse hoe hy steeds met die swart hond worstel. Izak deel jare se persoonlike ervaringen gee praktiese raad oor hoe om met depressie saam te leef. Die boek het as 'nradioprogram met 'n psigiater begin, en toe 'n topverkoper geword wat talle herdrukkebeleef het. In 1986 is dit met die Andrew Murray-prys bekroon.Van die onderwerpe wat aangeroer word is:· Hoe weet ek dis nie net hartseer wat sal oorwaai nie?· Het die lewe sin?· Hoekom kan ek nie myself "regruk" nie?· Beteken psigiatriese hulp ek's 'n swakkeling of van my verstand af?· "'n Christen hoort nie so te voel nie".· "Gevaarlike" ouderdomsfases.· As jou depressie die gesinslewe begin aantas.***************************************************************Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.22 CM.160 Bladsye.[Merke in die boek][Merk waar plakker afgehaal is in die boek][Naam en van voor in die boek en aan die onderkant van n bladsy]072 501 3890.REF: 7668.Nie Fiksie.Bekroon Met Die Andrew Murray-prys.Depressielyer.Sielkunde.Hartseer.Siek.Familie.Izak De Villiers Boek.Izak De Villiers Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
9mo
12
R 50
SavedSave
Die Goue Voel - Hans Stolp - Dagboek Van N Sterwende Seun.Johan is in die hospitaal, vyf maande lank nou al. Hy is baie siek, en hy begin besef dat hy nie weer gesond gaan word nie. Dis vir hom baie swaar om te verstaan waarom.Op n dag sien hy drie voels op sy vensterbank - n goue een, n groene en n bloue...Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.52 Bladsye.[Al die bladsye is in die boek, die sagteband aan binnekant trek bietjie los][Tee/water merke soortgelyk soos hierdie in boek]072 501 3890.REF: 7148.Nie Fiksie.Hans Stolp Boek.Hans Stolp Boeke.Illustrasies Deur Lidia Postma.Sterf.Dood.Siek.Kinders.Jong Mense.Gesin.Ware Verhale.Ware Verhaal.Roerende Aangrypende Boek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 100
SavedSave
Dis My Mense Die - Fanus Rautenbach.Met deernis en begrip, met fyn humor beskryf hy sy mense in hul hartseer en hul vreugde, hul ellende en welvarendheid, hul kleinlikheid, hul grootheid...Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.110 Bladsye.[Hardeband skaafplekke/merke][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Omslag skeur plekkies]072 501 3890.REF: 6959.Fanus Rautenbach Boek.Fanus Rautenbach Boeke.Stories.Gewildste Skrywers.Radiopersoonlikehede.Boeiend.Waardes.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
2
R 120
SavedSave
Die Meisies Van Maasdorp - Stella Blakemore - Maasdorp Reeks #1.
Die meisies van Maasorp is die eerste
kennismaking met die maats van Maasdorpskool. Daar is die klein terggees Kobie
Malan, wat met haar goue krulle en kuiltjies almal bekoor. Sy is die voorbok
van die spul woelige graad neges wat stom verbaas is om ’n nuwe leerder in die
kosskool, Elsabe van den Heever, te ontmoet. Elsabe het al die jare saam met
haar oudtydse tante gewoon en haar klere en manier van praat wys dit beslis!
Vir die graad neges is dit ’n nagmerrie: Elsabe klink snaaks, trek snaaks aan
en boonop lyk dit nie of sy enigsins gaan deelneem aan Kobie se mal planne nie.
Dié mal planne neem die skool op hol en dit is nie lank nie of die meisies van
Maasdorp besef hulle gaan ’n kwartaal beleef wat hulle nie gou gaan vergeet
nie!
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
182 Bladsye.
[Merke in boek soortgelyk soos hierdie op meeste blaaie]
[Naam, van en datum in boek]
[Potlood merk]
[Twee bladsye geskeur soos op foto]
[Merke op hardeband en hardeband is verniel]
[Hierdie is n ou boek]
[Pen merk in boek]
[Kyk asb na al die foto's dis n ou boek]
072 501 3890.
REF: 6437.
Fiksie.
Leesboek.
Boek Oor Skool.
Kosskool.
Boeke Vir Meisies.
Boeke Vir Kinders.
Boeke Vir Jeug.
Stella Blakemore Boek.
Stories.
Reekse.
Reeks.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1mo
1
R 50
SavedSave
Waar Is Miriam? - Jana Coetzee.
“Ek het flussies verneem dat Miriam nie in die ongeluk
omgekom het nie.”
“Miriam – jou suster se dogterjie? Drie jaar
oud, het jy gese?” “Ja. Ek weet nie hoeveel ek jou reeds van my suster-hulle
vertel nie.”
“Eintlik net dat sy, haar man en haar kind in
Athene verongeluk het. En nou vind ju uit dat die kindjie nog leef. Wonderlik,
Debby! Waar is Miriam?”
“Dis juis die probleem. Ek weet nie.”
Debby gaan Griekeland toe om Miriam te gaan
haal, maar daar blyk dit dat Miriam spoorloos verwyn het. En elke leidraad lei
na doodloopstraat. Iewers, daarvan is Debby seker, is iemand doelbewys besig om
haar om die bos te lei. Maar wie uit die hand vol verdagtes is skuldig? Is dit
vyandige Stafrola en Athenaeus? Of Ari wat hulle so geheimsinnig ontwyk? Waar
pas die jovial Dimitris in die prentjie? En Anna met die kranksinnige lig in
haar oe? Sy is oortuig dis Anna wat haar die aand op Dimitris se boot oorboord
gestamp het, al se Roan ... Roan! Roan met die groen oe soos vye-uitloopsels...
Kan hy skuldig wees?
Hierdie romantiese spanningsverhaal deur Jana
Coetzee hoort in Treffer-Boekklub. Niks is voorspelbaar nie. Niemand is sonder
meer te vertrou nie. En lesers sal nie anders kan nie as om die verhaal enduit
te lees – aangevuur deur dieselfde vraag as Debby: waar is Miriam?
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
159 Bladsye.
Goeie kondisie.
072 501 3890.
REF: 654.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop.
Fiksie.
2y
1
R 30
SavedSave
Wanneer Vroue Bid! - Evelyn Christenson.
Hierdie nuwe boek is soos n teug van vars lug. Nie n skynsedige teologiese verhandeling nie. Ook nie n emosionele betoog nie. Hier het ons uiteindelik n praktiese, maklik verstaanbare, en deeglike Bybelse leerstuk oor gebed. En die mooiste daarvan is dat dit n leerstuk is wat in die praktyk bewaarheid is vir duisende vroue wat die skryfster se gebedseminare bygewoon het.
Elke Christen bid met lippetaal. Om te leer wat gebeur wanneer gebed werklik n dinamiese krag in die kerk word, moet u net hierdie boek lees. Dis gewaarborg om u te inspireer ... en dit mag dalk net u lewe verander!
Tweedehandse boek.
Hardeband boek.
Goeie kondisie maar is in die voorste kan van boek geskryf altwee kante.
Afrikaans.
105 Bladsye.
072 501 3890.
REF: 062.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.Nie Fiksie.Geloof.Christelike Boeke.
2y
1
R 35
SavedSave
Wie Is Elmarie Bessemer? Herna De Villiers.
Jacob, die stasieskoonmaker, het nie kind nie of kraai gehad nie, maar elke Sondag het hy sy beste klere aangetrek en vir die dogtertjie in die weeshuis gaan kuier. Want die Here het haar vir hom gegee, het hy vir haar gese.
Jare later, op twee en twintig, onthou Elmarie dit nog soos gister. Maar dis al wat sy weet; Jacob het haar as baba in die stasiewagkamer gekry - waar iemand haar op een week oud gelos het. Sy weet nie wie sy is nie en weier daarom om haar in einge verhouding te begewe, want sy durf nooit self kinders he nie; wie weet watse ongewenste eienskappe dra sy nie in haar rond nie?
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
22 CM.
152 Bladsye.
*Kleefband merke in die boek.
072 501 3890.
REF: 2181.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 50
SavedSave
Die Enkele Blaar - Nita Griessel.
Let wel die boek se buitekant se dis Soveel Blye Dae by Ena Murray maar binne die boek is dit Die Enkele Blaar by Nita Griessel.
Tweedehandse boek.
Hardeband sonder omslag.
Afrikaans.
18 CM.
222 Bladsye.
072 501 3890.
REF: 977.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
12
R 35
SavedSave
Waar Die Silwervalk Jag - Magdaleen Viviers - Lapa.Dis toe sy besig is om uit die water te klim, haar oe nog toe, dat sy voel hoe sy skielik uit die water gelig word.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Merke in die boek]072 501 3890.REF: 7517.Fiksie.Magdaleen Viviers Boek.Magdaleen Viviers Boeke.Lapa Boek.Liefdesverhaal.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
Save this search and get notified
when new items are posted!
