Someone beat you to it!

Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.

Oorkom Depressie - Die Siekte Van Ons Tyd - Izak De Villiers.

R 100

6 months ago83 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description

Oorkom Depressie - Die Siekte Van Ons Tyd - Izak De Villiers.


Izak de Villiers, bekende predikant, digter, joernalis en voormalige redakteur van Sarie

en Rapport, was onder die indruk dat sy depressie sou verdwyn namate hy ouer word.

In dié hersiene weergawe van Depressie - die siekte van ons tyd skryf hy op aangrypende

wyse hoe hy steeds met die swart hond worstel. Izak deel jare se persoonlike ervaring

en gee praktiese raad oor hoe om met depressie saam te leef. Die boek het as 'n

radioprogram met 'n psigiater begin, en toe 'n topverkoper geword wat talle herdrukke

beleef het. In 1986 is dit met die Andrew Murray-prys bekroon.


Van die onderwerpe wat aangeroer word is:

· Hoe weet ek dis nie net hartseer wat sal oorwaai nie?

· Het die lewe sin?

· Hoekom kan ek nie myself "regruk" nie?

· Beteken psigiatriese hulp ek's 'n swakkeling of van my verstand af?

· "'n Christen hoort nie so te voel nie".

· "Gevaarlike" ouderdomsfases.

· As jou depressie die gesinslewe begin aantas.


***************************************************************


Tweedehandse boek.

Sagteband.

Afrikaans.

22 CM.

160 Bladsye.

[Merke in die boek]

[Merk waar plakker afgehaal is in die boek]

[Naam en van voor in die boek en aan die onderkant van n bladsy]

072 501 3890.

REF: 7668.

Nie Fiksie.

Bekroon Met Die Andrew Murray-prys.

Depressielyer.

Sielkunde.

Hartseer.

Siek.

Familie.

Izak De Villiers Boek.

Izak De Villiers Boeke.

Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.

Id Subtitle 1325920000
View More
Boekeandbooks .
Selling for 10+ years
Total Ads13.30K
Active Ads4.02K
Seller stats
13.30KTotal Ads
3.31MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(3985)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms & Conditions and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.