Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for Used Sports & Leisure Gear for sale in Alberton in Alberton
12
R 100
SavedSave
Tony Park - REF: 8047.(Sonja Kurtz #3)ONE MISSION...COUNTLESS ENEMIESSecond-hand book.Paperback.English.20 CM.411 Pages.[Marks in book]072 501 3890.REF: 8047.Fiction.Tony Park Book.Tony Park Books.Thriller.Mystery.Suspense.Africa.Action.Adventure.Sonja Kurtz 3.THIS BOOK WILL BE REMOVED WHEN SOLD.WHATSAPP: 072 501 3890.
10d
7
R 100
SavedSave
Skuiling Van Die Hart - Vita Du Preez - REF: 8046.Vroue kan feller liefhe as mans, maar ook feller haat ...Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.302 Bladsye.[Merk in boek]072 501 3890.REF: 8046.Fiksie.Historiese Fiksie.Vita Du Preez Boek.Vita Du Preez Boeke.Lapa.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
10d
12
R 50,000
NEGOTIABLE
SavedSave
Bianchi ArcadexMedium 55cmSelling my wife’s Gravel Bicycle Shimano GRX DI-21x11Carbon frameShimano XT drive train cassette and chainHave front derailer DI-2Vision Team 35 WheelPanaracer GravelKing 55c tyres with innersStem FSAHandlebar carbon ITMScicon saddleShimano pedals
10d
Alberton11
R 110
SavedSave
Moordlys - Henk Breytenbach.Sedert Suid-Afrika se politieke
omwentelinge vanaf 1989 word daar van Nasionale Intelligensie se vertroulike
lêers uit die vorige bedeling vernietig. Terselfdertyd kom ses Duitsers onder
geheimsinnige omstandighede in Suid-Afrika aan. Natuurlik kry almal ’n nuwe
identiteit, Afrikaanse name, ’n nuwe lewe. Nie almal wat met hierdie sake
gemoeid was, het skoon rekords nie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.[Merke in die boek][Klein skeur bladsy]072 501 3890.REF: 8045.Fiksie.Henk Breytenbach Boek.Henk Breytenbach Boeke.Roman.Lapa.Aksie.Moord.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
11d
10
R 90
SavedSave
Diva - Isa Konrad.Deborah Deysel, n operasangeres uit Suid-Afrika, bevind haar n jaar na n skandaal in haar private lewe weer in Zurich.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.387 Bladsye.[Kruis en regmerk in boek][Naam, van, adres en datum in die boek][Merke in boek][Bladsy geskeur][Handtekening agter in die boek]072 501 3890.REF: 8044.Fiksie.Isa Konrad Boek.Isa Konrad Boeke.Lapa.Roman.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
11d
9
R 110
SavedSave
Blood On Her Hands - Carla Van Der Spuy.Women behind bars.What makes women commit murder?Second-hand book.Paperback.English.21 CM.205 Pages.[Marks where stickers was removed on the first page "Front of the book inside"][Pen marks]072 501 3890.REF: 8043.Non Fiction.True Murder.True Crime.Carla Van Der Spuy Book.Carla Van Der Spuy Books.Murderers.Women's Prison.Crimes.Murder.True Stories.THIS BOOK WILL BE REMOVED WHEN SOLD.WHATSAPP: 072 501 3890.
11d
12
R 100
SavedSave
Al Wat Oorbly - Santie Van Der Merwe.Haar hart wil bars van die herinneringe wat oorgebly het.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.303 Bladsye.[Tee merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Naam en handtekening][Merke in boek][Sagteband hoeke beskadig]072 501 3890.REF: 8042.Fiksie.Santie Van Der Merwe Boek.Santie Van Der Merwe Boeke.Afrikaanse Boeke.Lapa.Roman.Deernis.Humoristiese Kant.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATASPP: 072 501 3890.
11d
5
R 130
SavedSave
Blinde Gode - Dibi Breytenbach."Wie bewaak uiteindelik die bewakers?"Second-hand book.Paperback.English.19 CM.304 Bladsye.[GOEIE KONDISIE A+]072 501 3890.REF: 8041.Fiksie.Dibi Breytenbach Boek.Dibi Breytenbach Boeke.Vyfde Roman.Spanningsverhaal.Lapa.Misdaadroman.Misdaad.Roman.BLINDE GODE IS HAAR VYFDE ROMAN EN VOLG OP DOWE GODE.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
11d
11
R 110
SavedSave
Moord Op Griekwastad - Charne Kemp - Die Storie Van Die Steenkamp-Treurspel.WAT DRYF N SKUNBAAR NORMALE 15-JARIGE SEUN TOT VERKRAGTING EN MOORD?Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.296 Bladsye.[Sagteband duike][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Bladsy uitgeskeur voor in die boek maar beinvloed nie die lees nie]072 501 3890.REF: 8040.Nie Fiksie.Moord.Gesinsmoord.Misdaad.Ware Verhaal.Ware Verhale.Steenkamp Familie.Plaas.Driedubbele Moord.Steenkamps.Deon Steenkamp.Christel Steenkamp.Marthella Steenkamp.Don Steenkamp.Misdade.Skuldig Bevind.Plaasgesin.Plattekand.Volksblad-Joernalis Charne Kemp.Steenkamp-Familie.Tragedie.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
13d
7
R 130
SavedSave
Na N Plaas In Afrika - Irma Joubert - Oorlogstrilogie #3.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.20 CM.557 Bladsye.[Merk in boek]072 501 3890.REF: 8039.Fiksie.Oorlog.Irma Joubert Boek.Irma Joubert Boeke.Historiese Fiksie.Lapa Uitgewers.Trilogie.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
13d
12
R 400
SavedSave
Hyundai - Coupes - Sedans 1994-98 Repair Manual - Chilton - James A Marotta - 32102.ISBN: 0-8019-8953-1.Covers all U.S. and Canadian models of Hyundai Accent, Elantra, Excel, Scoupe, Sonata and Tiburon.Total Car Care is the most complete, step-by-step automotive repair manual you'll ever use.Second-hand book.Paperback.English.28 CM.[Marks similar to these in the book][Pen similar to these in the book][Highlighted similar to these in the book][Small cut page][Pencil similar to these in the book][Sticker in the back of the book inside]072 501 3890.REF: 8038.Non Fiction.Repair. Motor.Car.Wiring.Vacuum Diagrams.Automotive Books.Wiring Diagrams.Diagnostic Charts.Troubleshooting Charts.Glossary For Unfamiliar Terms.Chilton's Total Car Care.Chilton Repair Manual.Manual.Manuals.Cars.Transport.Hyundai Manuals.Hyundai Manual.Hobbies.THIS BOOK WILL BE REMOVED WHEN SOLD.WHATSAPP: 072 501 3890.WE DO HAVE OTHER MANUALS. FOR MORE INFORMATION PLEASE WHATSAPP: 072 501 3890.
13d
6
R 1,400
SavedSave
Still in great condition, was only ever used for the pullup bar. No tears on the upholstery and very sterdy compared to the cheaper models from Makro these days that retail for R12000. Cash on collection :)
13d
VERIFIED
1
R 10,000
SavedSave
Full Carbon frame, high performance model designed for comfort and responsive handling.
Key features:
Brand and model: Time speeder
Frame material: Carbon fiber. Time bicycles are known for their proprietary Braided Carbon Structures (BCS) and Resin Transfer Molding (RTM) systems, which offer controlled stiffness and durability.
Fork: Features a Time RTM+2 carbon fork
Groupset: Campagnolo Record
Performance: Despite being an entry level model in the time range, the Speeder provides excellent handling and a confident, solid ride feel.
14d
Alberton7
R 10,000
NEGOTIABLE
SavedSave
High performance OEM turbo charger equipped standard on VW mk7/7.5, Golf R, Audi S3, and TTS models
Widely used as a direct bolt-on upgrade for Golf GTI/A3 to achieve -400+ HP. It provides significant top-ens power gains but introduces minor lag compared to smaller units.
Key details
Compatibility: Designed for MQB 2.0T/1.8T engines, direct fit for Gold GTI, Golf R, Audi A4 and S3.
Performance: Capable of increasing power to approximately 397 HP and 403 FT-LBS of torque when paired with ECU tuning, intake, exhaust upgrade.
Driving characteristics: offers faster top-end acceleration than the stock IS20, but with a slight, noticeable delay in boost buildup.
13d
Alberton11
R 40
SavedSave
Op Silwer Vleuels - Susanna M Lingua.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.18 CM.223 Bladsye.[Merke op hardeband][Naam, van, adres en jaar][Merke in die boek soortgelyk soos hierdie in die boek][Bladsye skeur plekke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8037.Fiksie.Susanna M Lingua Boek.Susanna M Lingua Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
14d
11
R 100
SavedSave
Erfgenaam Vir Die Baron - Sarah Du Pisanie.In die weeldige Ludwiger Schloss in Suidwes-Afrika wat n replika is van die familie-kasteel in Duitsland, staan baron Karl Von Ludwiger verslae met sy oom Hans Von Ludwiger se brief uit Duitsland in sy hand.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.18 CM.232 Bladsye.[Omslag kleefband merke][Hardeband merke][Nommer in boek][Kleefband merke in boek soortgelyk soos hierdie][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Klein skeurtjie bladsy][Pen merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8036.Fiksie.Sarah Du Pisanie Boek.Sarah Du Pisanie Boeke.Roman.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.WHATSAPP: 072 501 3890.
14d
10
R 60
SavedSave
Liefste Koos - Sarah Du Pisanie.Sommer met die intrapslag sal Sarah
du Pisanie diep in die harte van haar lesers kruip met hierdie heerlike
verfrissendlekker verhaal van haar.
Om teruggevoer te word na vervloë dae
met ‘n trek van drie transportwaens van Walvisbaai tot ver in die ongerepte
Noorde van Suidwes, is vir die moderne leser ‘n nuwe belewenis. Vir die
ouergarde wat dalk in die verre verlede iets soortgelyks beleef het, sal
hierdie boek opnuut ou herinneringe wakker roep.
Elsa Fourie reis vanaf Kaapstad per
boot na Walvisbaai, waar sy deur haar verloofde, Kurt Strassen, ‘n lid van die
Duitse Schutztruppe ontmoet sal word. In die vreemde land is Elsa heeltemal
verlore en alleen toe Kurt nie sy opwagting op die hawe maak nie. Toe sy van
die kaptein van die plaaslike troepemag verneem dat Kurt reeds geruime tyd
vermis word, besluit sy om hom te gaan soek.
Die enigste manier waarop sy die
wilde, ongetemde Suidwes kan binnegaan, is om saam te reis met die
transportwaens wat gereeld van die hawe af goedere die binneland in vervoer.
Die enigste trek waens wat op daarde stadium in Walvisbaai is, is die van die
groot en ruwe Hermaans Potgieter. Elsa is egter vasbeslote om deur te druk tot
by Otjimbingwe en met die hulp van die goedige hawehoof op Walvisbaai wat haar
voorspraak by Herrnaans Potgieter is, word sy as ‘n jong seun wie se gesondheid
nie van die beste is nie, agter in een van Hermaans se waens gemaklik gemaak
vir die lang en moeisame reis.
As Kosie Fourie, voer Elsa se reis
saam met Hermaans en sy groep Herero vee- wagters en Boesman-spoorsnyer die
leser behoorlik mee na ‘n ouwêreldse avontuur van ossespanne, tentwaens,
kampvure en ook talle ontberinge in die barre woestynwêreld van Suidwes.
Liefste Koos se avontuur sal nie lig
vergeet word nie!
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.18 CM.232 Bladsye.[Hardeband merke en skaaf plekke][Plakker en merke waar plakker afgeskeur is][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Gaaitjie in bladsy][Klein snytjies bladsye soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8035.Fiksie.Sarah Du Pisanie Boek.Sarah Du Pisanie Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
14d
11
R 60
SavedSave
Die Suidwestertjie - Sarah Du Pisanie.Toe die oulike Sarie Wessels met haar
helderblou oe hoor dat sy die baas se sekretaresse n maand lank moet aflos, wil
sy haar goed pak en teruggaan na haar geliefde Suidwes.
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.152 Bladsye.[Name en vanne in boek][Plakker in boek][Merke in boek][Merke op hardeband][Skaaf plekke op hardeband]072 501 3890.REF: 8034.Fiksie.Sarah Du Pisanie Boek.Sarah Du Pisanie Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
14d
1
Contact f/price
SavedSave
Blazer for school boy about grade 7 or 8
16d
VERIFIED
2
R 100
NEGOTIABLE
SavedSave
Die Shack by William P Young (The Afrikaans Version)
16d
VERIFIED
Save this search and get notified
when new items are posted!
