Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for rustige in "rustige" in South Africa in South Africa
11
R 4,950
SavedSave
Volledig Gemeubileerde Bachelor Eenhede, Luukse
Gastehuis-leefstyl
Geniet gemaklike en stylvolle studentverblyf in ’n
eksklusiewe gastehuis omgewing. Hierdie volledig gemeubileerde bachelor eenhede
bied privaatheid met die opsie van ’n gedeelde kombuis.
Slegs 3 km vanaf
Sol-Tech
5 km vanaf Akademia
Hoogtepunte:
Volledig gemeubileer
Luukse afwerking en netjiese leefruimtes
Gastehuis-eienaars – hoë standaard en goeie instandhouding
Rustige, veilige omgewing
Ideaal vir studente wat gemak en kwaliteit verkies
17d
Centurion11
R 4,750
SavedSave
’n
Klein, maar gerieflike, gemeubileerde bachelor
is vanaf 15 Januarie beskikbaar vir ’n US-student. Dit is
naby die Ingenieursfakulteit en stapafstand van ander fakulteite soos
Lettere, Opvoedkunde, Regsgeleerdheid, ens. Die bachelor is geleë by Krommerivierstraat 4, Stellenbosch in
’n huis wat bestaan uit ’n paar bachelors
vir studente. Hierdie bachelor bestaan uit ’n
slaap/studeervertrek, met ingeboude
boekrak, ’n kombuishoekie, toegerus met kassies en ’n ingeboude klerekas. Dan
is daar ’n eie en suite-badkamer. In en om die huis is verder gemeenskaplike
ontspanningsareas. Dit is ’n stil,
rustige huis met goeie studie-atmosfeer in ’n rustige buurt. Enkele leefstylreëls geld. Kontrak vanaf 1 Januarie tot 30 November 2026. Parkering in elektries-omheinde parkeerarea op die erf is ingesluit by die huur. Parkeer-area is bereikbaar uit Faurestraat,
aan die agterkant van die huis.
Onderdak-fietsloods. Internetkoppeling.
250GB per maand is ingesluit by die huur. (fibre)
Uitstekende
sekuriteit. Eie en algemene alarmsisteem geskakel
met ’n sekuriteitsfirma. Elektriese omheinings en diefwerings. Klerewasgeriewe en skoonmaakapparaat..
Prys R4 750 p.m.. Deposito
4 750. Koopkrag. Het eie
warmwatersilinder en eie kragverbruik word gemeet, maar deel die koopkragmeter met twee Afrikaanssprekende
US studente in aangrensende bachelors.
Kontak eienaar: 082 501 6381 / gsvdm@carelsburgh .co.za
14d
Stellenbosch7
R 35
SavedSave
Katra Van Die See - Frances Vermaak - Lapa.Na n traumatiese gebeurtenis in Beiroet waar Katra Neethling as verslaggewer n storie moes gaan skryf, ontmoet sy dokter Picard Wallis. Die rustige, simpatieke man met die intense sjokoladedebruin oe fassineer haar van meet af aan.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Merkies soortgelyk soos hierdie in die boek][GOEIE KONDISIE]072 501 3890.REF: 7291.Fiksie.Frances Vermaak Boek.Frances Vermaak Boeke.Boek.Boeke.Afrikaanse Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
1
R 50
SavedSave
Rower Van Haar Hart - Susan Pienaar - Groter druk.
Toe Giselle se vriendin, Naomie, halsoorkop besluit het liewer by haar verloofde in Duisland te gaan kuier, het Giselle die kans met albei hande aangegryp om in haar plek Krugerwiltuin toe te gaan.
Pleks van n rustige vakansietjie word dit vir Giselle twee weke vol gebeure wat sy nooit sou voorsien nie.
Tweedehandse boek.
Hardeband boek.
Afrikaans.
Groter Druk.
Goeie kondisie.
159 Bladsye.
072 501 3890. Groot Druk.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.Fiksie.
2y
1
R 50
SavedSave
Op Ventersbaai gaan die lewe stil en rustig sy gang: Frans Marits skryf verhale in sy viswinkel terwyl Eloize van der Bijl of dagdroom terwyl sy op die toonbank sit of die enkele klante bedien.
Inligting oor die boek:
Tweedehands
Hardeband boek
Netjies
Afrikaans.
072 501 3890.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra die boek verkoop is.Fiksie.
2y
1
R 110
SavedSave
Huisgenoot Potjiekoswenners - Carmen Niehaus.
Huisgenoot Potjiekos-wenners - Carmen Niehaus.
Potjiekos is so erg Suid-Afrikaans soos biltong en bobotie. Dis koningskos wat met vriende en familie gedeel moet word - want die rustige kuier om die alombekende swart boepenspotjie is deel van die ritueel.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
28 CM.
128 Bladsye.
[Merke in boek]
[Merke op sagteband]
072 501 3890.
REF: 6471.
Nie Fiksie.
Een Pot Kos.
Carmen Niehaus Boek.
Carmen Niehaus Boeke.
Huisgenoot Resepte.
Huisgenoot Kookboek.
Kookboek.
Kookboeke.
Kook.
Kos.
Geregte.
Potjiekos.
Potjiekoskultuur.
Potmaak.
Platboomswartpot.
Tradisionele Gunstelinge.
Fynproewerspotjies.
Resepteboek.
#Potjieliefhebbers.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 150
SavedSave
Omnibus 27 - Ena Murray.
So leeg die moederhart is die aangrypende verhaal van Heilna Serfontein se meedoënlose soektog na haar seun . . . en as vrou ontdek sy boonop vir die eerste keer wat ware liefde is.
Op pad na Kanaän is ’n diep geestelike verhaal van vreemdelinge wie se lewens onlosmaaklik ineengestrengel raak op Môrestond, ’n plek waarheen mense gaan om weer sin in hul bestaan te vind.
Bergwind oor Karma is ’n lekkerlees-speurverhaal propvol liefde, spanning en intrige. Toe die versengende bergwind met die aanbreek van die Kersseisoen deur Erna Paulsen se karavaanpark begin waai en haar gemoedstoestand behoorlik omkrap, noem sy die wind op sy skeldnaam: moordwind!
Net ná middernag is ’n speurverhaal met ’n waarlik verrassende einde. Toe die kerkhorlosie een Saterdagnag sy twaalf slae oor Driedoring uitbeier, word daar ’n moord gepleeg op dié rustige dorpie.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
604 Bladsye.
Goeie kondisie.
072 501 3890.
REF: 975.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 110
SavedSave
Omnibus 27 - Ena Murray –
Hardeband.
So leeg die moederhart.
Op pad na Kanaän is ’n diep geestelike verhaal van vreemdelinge wie se lewens onlosmaaklik ineengestrengel raak op Môrestond, ’n plek waarheen mense gaan om weer sin in hul bestaan te vind.
Bergwind oor Karma is ’n lekkerlees-speurverhaal propvol liefde, spanning en intrige. Toe die versengende bergwind met die aanbreek van die Kersseisoen deur Erna Paulsen se karavaanpark begin waai en haar gemoedstoestand behoorlik omkrap, noem sy die wind op sy skeldnaam: moordwind!
Net ná middernag is ’n speurverhaal met ’n waarlik verrassende einde. Toe die kerkhorlosie een Saterdagnag sy twaalf slae oor Driedoring uitbeier, word daar ’n moord gepleeg op dié rustige dorpie.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
22 CM.
425 Bladsye.
Naam uitgehaal met tipex in boek.
072 501 3890.
REF: 2037.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
