Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Property
Pay OnlineSECURELYEASY DELIVERY OR COLLECTION
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for woonstel in "woonstel" in Commercial & Residential Property for Sale & Rent in South Africa in South Africa
12
R 11,850
SavedSave
Baie ruim netjiese Ateljee woonstel vir 'n enkel professionele persoon. Rosendal is 'n eksklusiewe buurt met baie oop ruimtes en 'n dam in die Noordelike voorstede van Durbanville. Rosendal is naas geleë aan verskeie groot winkelsentrums(5), Kantore, Mediese sentrum en privaat kolleges. Die woonstel het 'n onderdak parkering agter 'n outomaties-beheerde sekuriteits-motorhek. en binnehof ontspanning gedeelte met 'n vuurherd. Die woonstel bied al die nodige kombuis toerusting o.a. yskas, skottelgoedwasser, wasmajien en 2 plaat gasstoof asook 'n mikrogolf.Rosendal is goedgeleë tenopsigte van die nabye Wynland streek en sowat 20min. vanaf Kaapstad se middestad buite spitstye. Onmiddelik beskikbaar vir 'n gekwalifiseerde aansoeker.R15000 deposito om reservering te bekragtig.Geen troeteldiere'n Kredietwaardigheids ondersoek van solisitante is van toepassing.E-pos u aansoek na rosenvilla@gmail.comGEEN AGENTE
2d
Durbanville12
R 6,000
SavedSave
Te huur *SPESIALE BEKOSTIGBARE BETAAL PLAN**Dorandia x10 Pretoria Noord**1 Slaapkamer tuin woonstel *( gemeubileerd en tenvolle toegerus ing elektrisiteit & water + Wifi )*Beskikbaar 1 Mei*HUUR* R6000 Maksimim 2 persone*HUUR betaal plan**5%.* afslag op eerste 2 maande van huur ( R6000 - 300 ) *R5700**Deposito* R6000 *Deposito betaal plan* R6000: Betaalbaar in *3 paaiemente* (R2000 x 3)Ingesluit elektrisiteit & water, wifi, fibre optic lankabel. Sateliet skottel beskikbaar vir DSTV of Openview - bring eie dekodeeerder vir DSTV. Openview dekodeerder beskikbaar met R300 deposito betaalbaar. Gratis SABC nog beskikbaar + TV Groot dubbel ingeboude kaste & kombinasie kluis. Gratis wasgoed diens vir eienaar linne. Wasgoed diens beskikbaar vir huurder klere teen redelike prys. Gratis maandelikse skoonmaak diens. Geen diere. Geen kinders. Eie straat ingang na veilige afdak.Eie onderdak patio & tuin met braai. *woonstel nuut gerestoureer* Volledige profiel vooraf met navrae en besigtigings reelings is n *vereiste* *Kontak *Anne-Mari* whatsapp en bel:Vodacom:*0725091072*Of Telkom bel: *0677062159**Volledige profiel: volle naam en van en u foto asb*GEEN MEUBELS EN TOERUSTING SAL VERWYDER WORD NIE.
6d
Northern Pretoria9
R 485,000
SavedSave
Pragtige Eiendom in Bethulie Ontsnap na die Platteland veilig en rustig.
Hierdie eiendom is ideaal vir iemand wat moeg is vir die geraas en misdaad van die stad. Kom vind jou rus in die pragtige omgewing van Bethulie. Die huis is gelee op 'n ruim hoekerf, lekker weg van die bure, met genoeg plek vir groente tuine en vrugte.
Die Eiendom bied:
Hoofhuis: 2 Slaapkamers, kombuis, sitkamer, spens, instap-hangkas, waskamer en 1.5 badkamers.
Tweede Huis: Tans in gebruik as 'n suksesvolle Airbnb (Rus 'n Bietjie). Beskik oor 2 slaapkamers, kombuis, stort en toilet.
Derde Eenheid: 'n Groot woonstel met sy eie badkamer, kombuis en stort. Ideaal vir 'n gastehuis-uitbreiding of permanente verhuuring.
Buitegeboue en Geriewe:
Water & Krag: Munisipale krag. Sterk boorgat met 'n 5000L tenk en drukpomp wat al drie eenhede bedien. 'n Addisionele 2500L tenk is ook gekoppel.
Parkering: Stewige staal-afdak vir twee motors.
BONUS:5kw inverter met 6x sonpannele klaar gekoppel aan Hoofhuis. NOU HET JY JOU EIE KRAG EN GRATIS WATER.
Selfvoorsienende Lewe: buitegeboue en toegekampte hoenderhokke vir jou eie vars eiers en vleis.
Tuin: Volop vrugte- en neutebome.
Ligging en Omgewing:
Binne stapafstand van die Bethulie-dam ideaal vir kampeer en visvang.
Dokter, kliniek en hardewarewinkels ,ovk vir alle boumateriaal is op die dorp beskikbaar.
Erfbelasting: Slegs R500 per maand.
Prys: R485,000 (Onderhandelbaar)
Kontak: * Sel / WhatsApp: 071 110 8777
E-pos: imvcsajaghy@gmail.com
Baie ekstra ekstras ingesluit! Moenie uitstel nie skakel nou voor hierdie winskoop weg is!
9d
Other Free State5
R 7,249
SavedSave
* ONMIDDELIK BESKIKBAAR - TE HUUR1 slaapkamer bachelor woonstel / Kantoor (Voorbaai)oop plan sit-en eetkamer - kombuis1 slaapkamer1 badkamerfiber konneksie vir huurder se rekeningHuur - R6,500-00 per maand (water ingesluit) Verhuring assuransie: R231.73Elektriese verbruik vir huurder se rekeningDeposito R6,500.00Water ingesluit by huurbinne parkering - elektriese heining en alarmGEEN - diere of kindersKontak nr: 044-695 2255 / 071 365 0150
15h
Mosselbaai2
R 6,700
SavedSave
*WOONSTELLE BESKIKBAAR TE HUUR*Huur R6,700.00Deposito R6,700.00Oudtshoorn, St Georgesstraat 502 Slaapkamer woonstel, oopplan kombuis en sitkamer. Slegs EEN voertuig toegelaat.NIE diere vriendelik nieWater ingesluit by huurKoopkragVeilige parkering binne in kompleksKontak 072 646 2882 of 071 365 0150
21d
OudtshoornSave this search and get notified
when new items are posted!
