Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Property
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for het in "het" in Commercial & Residential Property for Sale & Rent in Western Cape in Western Cape
12
R 12,900
SavedSave
TE HUUR - JACOBSBAAI3 slaapkamers met ingeboude kaste.2 badkamers.Kombuis met baie kaste en stoof/oond/extractor.Buite-braai.Enkel garage.Alarm-stelsel en Sekuriteit-monitering. Ten volle omhein.Court yardTroeteldiere: slegs 1 klein hondjie of 1 kat.Huur: R12900 per maandDeposito: R20000Voorkeur sal gegee word aan persone wat lang-termyn wil huur en wat 'n goeie huur-rekord en verwysings het.Vir meer inligting en om te besigtig, kontak:Whatsapp of bel: 0834909203 Epos: hanekomajh@gmail.com
6d
Langebaan6
R 11,600
SavedSave
Kontak die eienaar by 083 232 9304R11600 per maandWater & Elektrisiteit ingesluitHierdie lieflike kothuis is beskikbaar vir verhuring en ideaal vir 2 persone.1.5km vanaf Koringberg dorpPrivaatheid is 'n wonderlike pluspunt & alle vensters het diefwering.Baie veilige area met pragtige natuurskoon.Kontak die eienaar via whatsapp indien jy belangstel 083 232 9304
12d
PiketbergAds in other locations
12
R 14,000
SavedSave
Groot renovation / opgradering gedoen in 2025 en dus baie netjies. 'n Gewilde huis en huurders bly gewoonlik lank en baie gelukkig. 'n Netjiese 4 x Slaapkamer, 2 x Badkamer, Sitkamer, eetkamer, kombuis, opwas, stoep vertrek, groot braai stoep en swembad. Gelle in 'n baie gewilde area. Privaatheid gewaarborg ten spyte van die feit dat die huis op 'n deeltitel erf gelee is met met 'n huis en woonstel agter in die erf. Elke eenheid het 1,8m omheining wat privaatheid en eie tuine bied. Die huidige huurders verhuis Natal toe en die eiendom is dus beskikbaar 1 Februarie 2026. Teken kontrak teen 15 Januarie 2026 en kry 1 x maand gratis na 12 maande - dus bly jy gratis in Februarie 2027.
24d
Northern Pretoria12
R 675,000
SavedSave
Ruim 1 slaapkamer aftree oord eenheid beskikbaar by Eden Pretoria.Eenheid is nuut uitgeverf met nuwe teels in slaapkamer en badkamer (bad & stort met aparte toilet). Kombuis het nuwe graniet blaaie op. Die eenheid is ruim, 70 vierkante meter, met 'n motorafdak aan eenheid en wasgoedwerf. Een klein huis hondjie word toegelaat. Etes beskikbaar maar nie verpligtend nie. Haarsalon & suster 3 keer peer week op diens, 24hr sekuriteit.R 675 000Kontak Anne-Marie by 083 263 5107
4mo
Northern Pretoria12
R 695,000
SavedSave
Mooi 1 slaapkamer aftree oord eenheid beskikbaar by Eden Pretoria.Eenheid is nuut opgradeer met 'n nuwe kombuis (graniet blaaie), badkamer (stort + bad) asook nuut uitgeteel & geverf. Die eenheid is ruim, 70 vierkante meter, en het 'n motorafdak aan eenheid met wasgoedwerf. Een klein huis hondjie word toegelaat. Etes beskikbaar maar nie verpligtend nie.R 695 000Kontak Anne-Marie by 083 263 5107
7mo
Northern PretoriaSave this search and get notified
when new items are posted!
