Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Property
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for Business Lots and Other Property for Sale in Mokopane / Potgietersrus in Mokopane / Potgietersrus
5
R 100
SavedSave
Lekker Boskamp
Naby Potgietersrus
Limpopo
Is die regte plek vir
Jou
Web adres; www.lekkerboskamp.weebly.com
Dries Becker 084 565 4106
Lekker in die
Boskamp is waar jy in die bos kan kom om rustig te ontspan en die natuur hier
tussen die berge op plaas te kom geniet.
Dag besoekers
is baie welkom om die dag hier te kom Geniet
Elke staanplek
het sy eie braaiplek
Drie gesins
ablusies geriewe.
n Donkie vir warmwater
(Jy moet self
vuur maak in die donkie en Jou hout self verskaf of gaan hout soek in die bos)
Kom kamp in die
bos
WiFi Op
aanvraag
Ons kan vir 6 staaplekke 10A
krag gee. (Bring n laang kood 20 Meter)
Daar op die
plaas, mooi bosn riviertjie at soms loop
en 2 plaasdamme.
Ons bied die
volgende
Lou warm
swembad ( so tussen 25 en 27 c )
Daar is verskeie
wandelpaaie
Kom ry met jou fiets.
Daar is n Juksky
baan met skye.
As jy lus is
vir bergklim ons lê tussen twee berge.
Hier is ‘n
klein kwarrie waar in jy met jou 4x4 kan speel op eie risiko
Lus om in die
bos te trou dis die ideale plek.
Hier is ʼn
amfiteater wat 120 mens kan sit .
Ideaal vir manne kamp, konferensies
Of
in die bos Kerk hou. (Ek het dit gebou in
opdrag van God)
Ons het tafels
stoele en meeste wat jy nodig het vir ‘n funksie te huur
Ooievaars
partytjies.
Kindere
partytjies
of
Net lekker te
kom braai
Hier is die plek.
Spanbou in die
bos
Ons het ʼn
verskeidenheid tente te huur. Van Drieman tent tot ʼn army (bring jou eie potte
en panne matras stoele en slaapgoed) en tente vir ʼn funksies as jy dit onderdak
wil hou tent
Kontak ons by;
Dries Becker 0845654106 of Epos; lekkerboskamp1@gmail.com
Jentina Becker vir besprekings
0845654106 of Jentina
073 286 3889 jentinabecker@gmail.com
Fasbook; https://www.facebook.com/lekker.lekkerboskamp
Geborg Deur lecke by die see
https://www.facebook.com/www.lecke.co.za
Koste
PER DAG
R100 vir die staaanplek
En R50 per persoon
Lank
staan kamper
R1500 per maand vir Twee persone
Krag i gesluit
Web adres; www.lekkerboskamp.weebly.com
Kontak Ons
by ; 0845654106
6d
Mokopane / PotgietersrusAds in other locations
1
R 1,620,000
SavedSave
I am selling the following Prime stand:Erf Size : 2 855 SqmLocation : Stand 43 Kleynhans Street, Louis Trichardt ( Old Town)- Limpopo Province in Vhembe District.This property offers incredible development, potential for both commercial and residential use.The stand currently includes an old house and is ideal for redevelopment. With the option to rezone for business or Residential 3, it's a perfect opportunity for investors, developers, or entrepreneurs looking to establish offices, apartment blocks, or mixed-use developments in a high-demand area. It is strategically positioned for visibility and accessibility.Don't miss this incredible opportunity. Call/ whatsapp our agent today to arrange viewing.
6mo
Louis Trichardt2
R 600
SavedSave
We draw and sell 3D house plans at very affordable prices for people around Gauteng and Limpop. We also facilitate council approvals.Call us or Whatsapp us for more at O83 715 4605.
1y
VERIFIED
Save this search and get notified
when new items are posted!
