Someone beat you to it!

Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.

Lekker Bos Kamp naby Potgietersrus Limpopo N11 N1

R 100

21 days ago68 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Rent By:Owner
Dwelling Type:Other
Description

Lekker Boskamp

Naby Potgietersrus

Limpopo

Is die regte plek vir Jou

Web adres; www.lekkerboskamp.weebly.com

Dries Becker 084 565 4106

Lekker in die Boskamp is waar jy in die bos kan kom om rustig te ontspan en die natuur hier tussen die berge op plaas te kom geniet.

Dag besoekers is baie welkom om die dag hier te kom Geniet

Elke staanplek het sy eie braaiplek

Drie gesins ablusies geriewe.

n Donkie vir warmwater

(Jy moet self vuur maak in die donkie en Jou hout self verskaf of gaan hout soek in die bos)

Kom kamp in die bos

WiFi Op aanvraag

Ons kan vir 6 staaplekke 10A krag gee. (Bring n laang kood 20 Meter)

Daar op die plaas, mooi bosn riviertjie at soms loop en 2 plaasdamme.

Ons bied die volgende

Lou warm swembad ( so tussen 25 en 27 c )

Daar is verskeie wandelpaaie

Kom ry met jou fiets.

Daar is n Juksky baan met skye.

As jy lus is vir bergklim ons lê tussen twee berge.

Hier is ‘n klein kwarrie waar in jy met jou 4x4 kan speel op eie risiko

Lus om in die bos te trou dis die ideale plek.

Hier is ʼn amfiteater wat 120 mens kan sit .

Ideaal vir manne kamp, konferensies

Of

in die bos Kerk hou. (Ek het dit gebou in opdrag van God)

Ons het tafels stoele en meeste wat jy nodig het vir ‘n funksie te huur

Ooievaars partytjies.

Kindere partytjies

of

Net lekker te kom braai

Hier is die plek.

Spanbou in die bos

Ons het ʼn verskeidenheid tente te huur. Van Drieman tent tot ʼn army (bring jou eie potte en panne matras stoele en slaapgoed) en tente vir ʼn funksies as jy dit onderdak wil hou tent

Kontak ons by;

Dries Becker 0845654106 of Epos; lekkerboskamp1@gmail.com

Jentina Becker vir besprekings

0845654106 of Jentina 073 286 3889 jentinabecker@gmail.com

Fasbook; https://www.facebook.com/lekker.lekkerboskamp

Geborg Deur lecke by die see

https://www.facebook.com/www.lecke.co.za

Koste

PER DAG

R100 vir die staaanplek

En R50 per persoon

Lank staan kamper

R1500 per maand vir Twee persone

Krag i gesluit

Web adres; www.lekkerboskamp.weebly.com

Kontak Ons by ; 0845654106


Id Subtitle 1342118571
View More
A J Becker
Selling for 5+ years
Total Ads27
Active Ads2
Seller stats
27Total Ads
5.32KTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact A J Becker
073*******Show Number
Message
(3997)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms & Conditions and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.