Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for kleinhoewe in "kleinhoewe" in South Africa in South Africa
1
R 35
SavedSave
Branders In N Visdam - Dirna Ackermann.
Die kunssinnige Bertie du Preez spartel na haar man se dood om haar ewewig te behou tussen haar eie ontreddering en haar vier kinders se opstandige hartseer deur. Veral die agtienjarige tweeling, Drikus en Ansa, laat haar besef dat haar geborge, beskermde lewe op hulle kleinhoewe in die Boland, vir ewig verby is.
Toe die internasionaal bekende bariton, professor Alexander Schering, wat eenvoudig darem net te mooi is vir ‘n man, Bertie se lewe binnestap, is haar bestaan éérs op sy kop gekeer. Die grootste ontnugtering is egter nie dat hy Bertie se knieë lam maak nie, maar dat hy dieselfde uitwerking het op Ansa – en Bertie kom voor die moeilikste keuse van haar lewe, te staan.
Dis n liefdesverhaal van die kwaliteit.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
152 Bladsye.
*Voorletters, naam, van en datum in boek.
072 501 3890.
REF: 2268.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
SavedSave
Worcester Truck & Tractor bou plaasimplemente volgens enige spesifikasie asook mobiele hoender broei hokke vir kleinhoewe
3y
VERIFIED
5
R 35
SavedSave
Dans Met N Maangodin - Rosita Oberholster - Romanza.Lilly erf onverwags n kleinhoewe op Garsfontein en aanvaar die erflating noodgedwonge.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.205 Bladsye.GOEIE KONDISIE.072 501 3890.REF: 7466.Fiksie.Rosita Oberholster Boek.Rosita Oberholster Boeke.Romanza Boek.Romanza Boeke.Romanse.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10mo
Save this search and get notified
when new items are posted!
