Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for klein begin in "klein begin" in South Africa in South Africa
2
Soek jy ’n praktiese, verstaanbare manier om die aanlyn wêreld te leer ken en jou eie digitale inkomste-stroom te begin bou?Die Baan Breker is ’n kort, beginner-vriendelike aanlyn kursus wat ontwerp is vir gewone mense wat:• Nuut is tot aanlyn werk
• Nie nou ’n groot kursus kan bekostig nie
• Eers wil verstaan hoe digitale inkomste werk
• ’n Tweede inkomste in hul vrye tyd wil begin bouJy leer stap-vir-stap:✔ Wat passiewe inkomste beteken
✔ Wat digitale produkte is en hoe dit werk
✔ Basiese digitale bemarking
✔ Wat Master Resell Rights is
✔ Hoe die Legacy Builder Program werk
✔ Die verskil tussen die 4 opleidingsprogramme
✔ Watter ekstra inkomste-strome jy kan skep
✔ Hoe om ’n eenvoudige inkomste-plan vir jouself op te stel
✔ Hoe om TikTok, Facebook en Instagram reg op te stel
✔ Basiese sosiale media bemarking
✔ Toegang tot die volledige aanlyn klaskamerHierdie kursus help jou om met selfvertroue te beweeg van “ek weet nie waar om te begin nie” na “ek het ’n duidelike plan”.Werk in jou eie tyd, teen jou eie tempo – perfek vir beginners, ouers, studente en klein besigheidseienaars.
Stuur vir my ’n boodskap vir meer inligting.
6d
Bo-Kaap3
Contact f/price
SavedSave
Begin vandag met Digitale bemarkingWerk net 2 ure per dag en bou jou eie aanlyn inkomste.* Geen maandelikse uitgawes* Geen risiko* 100% WinsJy het geen vorige ondervinding nodig nie.Werk van enige plek af - Jou foon of jou rekenaar is al wat jy nodig het. Neem beheer van jou tyd en jou toekoms.Begin klein, maar begin nou.Indien jy belangstel kontak myWatsup: 0828185027Epos: melinda@faithwithmelinda.co.za
25d
Boksburg1
Soek jy ’n wettige, gestruktureerde manier om ’n bykomende of voltydse aanlyn inkomste te bou – sonder om fisies te gaan werk, produkte af te lewer of mense te “jaag”?Legacy Builders is ’n digitale opleidings- en mentorskapplatform wat individue, klein besigheidseienaars en aspirant entrepreneurs leer hoe om ’n regte aanlyn besigheid te bou deur digitale bemarking en aanlyn stelsels.Dit is nie ’n piramiede-skema of Ponzi-skema nie.
Dit is ’n opvoedkundige platform waar jy betaal vir opleiding, vaardighede en mentorskap – soortgelyk aan enige aanlyn kursus of besigheidsopleiding.WAT LEER JY?
Jy ontvang stap-vir-stap opleiding oor:
• Hoe digitale bemarking werk
• Hoe om aanlyn stelsels te gebruik om inkomste te genereer
• Hoe om sosiale media en die internet effektief te benut
• Hoe om ’n volhoubare digitale besigheid oor tyd te bou
• Hoe om wettig en eties aanlyn geld te verdienGeen tegniese ervaring is nodig nie – alles word duidelik verduidelik, van beginner tot gevorderd.VIR WIE IS DIT GESKIK?
✔ Enigeen wat ’n ekstra inkomste soek
✔ Mense wat van die huis af wil werk
✔ Klein besigheidseienaars wat hul inkomste wil uitbrei
✔ Jong entrepreneurs
✔ Voltydse werkers wat ’n tweede inkomstestroom wil bou
✔ Ouers, studente of afgetredenesWAT HET JY NODIG OM TE BEGIN?
• ’n Slimfoon of rekenaar
• Internet/WiFi
• Bereidwilligheid om te leer en aksie te neem
• Tyd (dit kan deeltyds gedoen word)INKOMSTEPOTENSIAAL:
Inkomste wissel volgens tyd, moeite en konsekwentheid.
Dit is nie ’n “ryk-word-oor-nag”-skema nie, maar ’n regte aanlyn besigheid met langtermyn potensiaal. Sommige mense bou ’n ekstra inkomste, ander werk dit uit tot ’n voltydse aanlyn besigheid.BELANGRIKE KENNISGEWING:
• Geen gewaarborgde inkomste nie
• Resultate verskil van persoon tot persoon
• Dit vereis leer, aksie en toewyding
• Wettige digitale opleiding – geen onwettige praktykeBELANGSTELLEND?
As jy ernstig is om meer te leer en wil sien of dit vir jou sal werk, stuur my gerus ’n WhatsApp of boodskap hier op Gumtree vir meer besonderhede en ’n verduideliking van hoe dit werk.
WhatsApp: 0741520777
24d
Bo-Kaap1
Soek jy ’n manier om ’n ekstra inkomste te bou of om jou eie aanlyn besigheid van die huis af te begin?Legacy Builders is ’n digitale opleidings- en mentorskap-program wat mense leer hoe digitale bemarking werk en hoe om dit prakties toe te pas om ’n langtermyn aanlyn inkomste te bou.Hierdie is nie ’n vinnig-ryk-word-skema nie, maar ’n gestruktureerde stelsel wat fokus op vaardigheidsontwikkeling, aanlyn bemarking en persoonlike groei.Wat jy leer:✔ Hoe digitale bemarking en aanlyn verkope werk
✔ Hoe om digitale produkte wettig en eties te bemark
✔ Hoe om ’n eenvoudige aanlyn stelsel te bou
✔ Hoe om sosiale media en aanlyn platforms effektief te gebruikWat jy kry:✔ Stap-vir-stap opleiding
✔ Mentorskap en ondersteuning
✔ ’n Ondersteunende aanlyn gemeenskap
✔ Werk in jou eie tyd, van enige plek afGeskik vir:
Beginners sonder vorige ervaring
Klein besigheidseienaars
Enigiemand wat hul inkomste wil uitbrei
Mense wat bereid is om te leer en moeite in te sit
Vir meer inligting of om te sien of dit vir jou geskik is:
WhatsApp 074 152 0777
Geen verpligting – net eerlike inligting.
1mo
Bo-Kaap12
R 60
SavedSave
As Liefie En Grr Kom Kuier - Pieter W Grobbelaar - Illustrasies Deur Paula Collins.Ivan is alleen tuis. Hy kry twee besoekers. Liefie, die mannetjie met die geel mussie, blou oe, n bloedrooi neus en n lang swart baard, en Grr met sy spits bek soos n muis, regop ore soos n kat, groot oe soos n uil, n lyf so lank soos n worshond en n krulstert soos n vark. EN TOE BEGIN DIE POPPE DANS!Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.24 CM.39 Bladsye.[Hardeband merke/skaaf plekke][Tee merke op al die blaaie soortgelyk soos hier gewys - bladsye sit nie vas nie][Pen grap merke soos op foto's]072 501 3890.REF: 7696.Fiksie.Pieter W Grobbelaar Boek.Pieter W Gobbelaar Boeke.Paula Collins.Daan Retief Uitgewers.Kinderboeke.Boeke Vir Kinders.Boeke Vir Klein Kinders.Leesboek.Lees Vir Jou Kind.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
1
R 30
SavedSave
Die Silwerkonfoor - Annelize Morgan.
Vicky Verster was n baba toe haar ouers albei verongeluk het. Sy het in die weeshuis grootgeword. Dit was haar tuiste, en sy was lief vir tannie Hermien Naude. Maar toe, nadat hulle twintig jaar lank nie aan haar gesteur het nie, het haar oom Deon en tant Monica Verster haar kom haal om by hulle te gaan woon - en daar het sy Deon Verster en Karl Lamont ontmoet... Sy het van n gelukkige toekoms begin droom...
Sekere mense het egter duistere planne beraam, waarvan sy salig onbewus was, om haar vir hulle eie doeleindes te gebruik.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
152 Bladsye.
*Voorletter in boek, **Iets gemors op die blaaie kyk asb na die foto's, ***Klein merkies op van die blaaie, ****Omslag het is skeur agter.
072 501 3890.
REF: 2148.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.Annelize Morgon Book.
2y
1
R 100
SavedSave
Sorg - Micki Pistorius.
Sorg is 'n historiese roman, geskryf in die genre van magiese realisme.
Die verhaal begin by die Skepping, toe die Khoi en San die koddige volstruis uitlag. Die Khoi skets die mitiese Groot Volstruis teen die muur van 'n grot in die Swartberge en die Groot Volstruis sweer wraak teen die mensdom wat hom gespot het.
Die Groot Volstruis blaas sy giftige asem oor die Oudtshoorn-distrik van die negentiende eeu en dit tref veral vir Hendrik van der Westhuizen, volstruisveerbaron op sy plaas Sorgniet. Hendrik is getroud met die vooraanstaande Isabella Fourie, maar hy is verknog aan die bediende Eva Damon. Hendrik klou vas aan die patriargale gebruik dat 'n man vir sy vrou moet sorg, en Eva glo aan die Khoi en San se geloof dat Afrika self vir haar kinders sorg.
Die Groot Volstruis gebruik die wind om oorlogswinde aan te waai en die volstruisveerbedryf word met 'n magtige vlerkslag vernietig, maar die Khoi- en Sangeeste dans steeds in die maag van die Kangogrotte.
Hendrik se nasate by Isabella en Eva oorleef die Boere-oorlog, die Wereldoorloe en Distrik Ses, en die leser volg hulle voetspore tot by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees, waar die nasate weer met mekaar en met die onthutste spoke van die Volstruisveerera kennis maak.
Teen die agtergrond van ongekende rykdom van die Volstruisveerera ontvou 'n sage van liefde, verraad, gierigheid, haat en vergifnis wat die karakters selfs na hulle dood nog vasvang, in hierdie debuutroman deur dr. Micki Pistorius, forensiese profielsamesteller en skrywer van die opspraakwekkende Skimme in die skadu: reeksmoorde - 'n profielsamesteller se ware verhaal.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
23 CM.
207 Bladsye.
072 501 3890.
REF: 1888.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Omnibus 6 - Louisa Du Toit.
Dryfhout is die aangrypende verhaal van 'n jong onderwyseres
wat in 'n maalstroom van emosies beland. Petro en Danie het reeds op laerskool
gekys geraak. Aan haar gevoel vir hom twyfel sy nie, en hulle brand om te trou.
Daar ontstaan egter 'n sterk, wedersydse aanvoeling tussen haar en haar nuwe
skoolhoof, Louis Paulter.
In Gesig Van Die Lewe word liefde,
eensaamheid en wanaanpassing op eienaardige maniere openbaar in die losieshuis
van Sarah Bird. Want waar kom sulke dinge beter aan die lig as wanneer ’n groep
mense onder een dak saamgegooi word?
En in Uur Van Die Pêrel keer Brenda en Nico
terug na Suid-Afrika nadat hulle op ’n oorsese toer ontmoet en verlief geraak
het. Haar nuwe tuiste is Nico se mielieplaas, Mooifontein. Maar nou begin hulle
mekaar eers wérklik ken . . . en probleme begin toenemend in die verhouding
opduik.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
507 Bladsye.
[Ligte water merke soortgelyk soos hierdie op meeste van blaaie]
[1x Bladsy klein skeur]
072 501 3890.
REF: 6507.
Fiksie.
Omnibus.
Louisa Du Toit Omnibus.
Louisa Du Toit Boek.
Louisa Du Toit Boeke.
Jasmyn.
Liefdesverhaal.
Liefdesverhale.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Die Ontvoering - Dee Henderson.
Wanneer FBI-agent Luke Falcon se neef, sy vrou en hulle seun verdwyn, vrees Luke die ergste. Wanneer die betaling van die losprys skeefloop, begin lyke opduik en Luke se frustrasie loop hoog. Caroline, Luke se meisie en suster van die ontvoerde vrou, gee baie om vir Luke, maar weet nie of hulle hierdie storm saam gaan deurstaan nie. Namate die tyd aanstap en die druk al meer word, begin Luke vrees dat onskuldige mense dalk sal seerkry ... en dat sy verhouding met Caroline nie die krisis sal oorleef nie.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
324 Bladsye.
*Klein merkies in boek.
072 501 3890.
REF: 2232.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 100
SavedSave
Pypkan En Harpuis - Cornelia Kruger.Pypkan of Harpuis...Rugby of musiek...Klein Coenie Lemmer was in twee geskeur. Hy was een van die beste jong skrumskakels in die land en pa Coen het al begin droom: Wat die voormalige Traansvaalse slot nie kon regkry nie, moes Coenie doen - en Coenie sou Springbok word.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.22 CM.93 Bladsye.[Omslag het klein skeur plekkies][Hardeband merke][Skaaf plekke hardeband][Merkies soortgelyk soos hierdie in die boek][Boek netjies]072 501 3890.REF: 7057.Fiksie.Boek Vir Seuns.Boeke Vir Seuns.Jeug.Kinderboeke.Kinders.Boeiende Jeugverhaal.Jeugverhaal.Lees.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Keur 4 - Ettie Bierman.
1. Ruiker Vir N Spioen.
Toe lugwaardin Willemien Visagie vir kaptein Gerrie Roux die trekpas gee en saam met skrywer Flip Keyer oor n nuwe toekoms begin droom, het sy geweet dat dit nie maklik sou gaan nie - maar sy het nie besef dat dit haar nodig sal wees om haar horlosie, haar moeder se verloofring en Flip se motor te verpand en op n perd te verwed ten einde n behoorlike inkomste te he nie.
2. Stand Van Die Stromwinde.
Janna is n onderwyseres: valerig nie meer jonk nie, en sy het nog nooit n vaste kerel gehad nie. Tant Engeltjie probeer haar nog sagkens benader, maar oom Faan se dit sommer reguit: " Jy's n oujongnooi, Jannie-kind, jy is pens en pootjies op die stoppelland ..."
3. Storm Oor Saringwa.
Amerikaanse stadsnooi Helene Wallington kom kuier by haar penvriend, Erik Lourens. Maar toe sy hier kom, ontdek sy hy is in die hospitaal na n beroerteaanval. Sy jonger broer, Riek, neem haar na Erik se huis in die Saringwawildreservaat en help haar om tuis te raak.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
512 Bladsye.
*Klein merkie voor in die boek en pen merk.
072 501 3890.
REF: 1745.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
12
R 35
SavedSave
Gety Van Geluk - Nita Griessel.Platgeslaan deur n verlore liefde en diep bekommerd oor haar klein sussie, Rietjie, se gesondheid, aanvaar Lydia die volle verantwoordelikeheid om vir hulle twee n nuwe begin op Blydebaai te maak.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.22 CM.119 Bladsye.[Omslag slegte kondisie][Hardeband slegte kondisie][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Klein skeurtjie bladsy]072 501 3890.REF: 7453.Fiksie.Nita Griessel Boek.Nita Griessel Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
1
R 110
SavedSave
Omnibus 11 - Ena Murray - REF: 6193.
Drie romans met die bekoring van
"lank, lank gelede".
1. Die spookvrou van Santa Catalina - Ena Murray.
In Die spookvrou van Santa Catalina
knoop die avontuurlustige Juanita de Ramiro, kasteeldogter van Cadiz, die stryd
aan teen boekanier en seerower. As seekaptein sal sy self sorg dat haar vader
se vragskepe veiligheid bereik. En spoedig word sy 'n legende, die
"spookvrou", gevrees deur elke seeman. Maar die dag toe sy De Gramont
voor sy bemanning verneder, begin sy beheer verloor oor haar hart en oor haar
lewe.
2. Roep van die naguil - Ena Murray.
Met Roep van die Naguil verskuif die
toneel na die Kaap de Goede Hoop, na die grasieuse lewenstyl in die Kasteel. Op
die hoogtepunt van 'n swierige bal staan hy skielik daar - die gemaskerde dief,
die Naguil. Dit is die eerste maal dat Marlaine en die Naguil se paaie kruis.
Maar helaas nie die laaste keer nie.
3. N Bruid Vir Graaf Debussy - Ena Murray.
In 'n Bruid vir graaf Debussy is Jean-Paul
Debussy al dertig, die ouderdom waarop 'n Franse edelman veronderstel is om te
trou en besadig te raak. Hy moet binne 'n maand 'n aanvaarbare bruid vind,
anders word hy onterf. Hy kom dan ook sy bruid, Simone, op 'n stormnag in 'n
herberg tee. 'n Misverstand dryf hulle egter uiteen, maar Simone besluit om
haar man terug te wen.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
22 CM.
363 Bladsye.
[Naam, van en adres]
[Merke hardeband / skaafplekke]
[Omslag verniel en geskeur]
[Tee merke op bladsy]
[Klein skeurtjies bladsye]
[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
072 501 3890.
REF: 6193.
Fiksie.
Ena Murray Boek.
Ena Murray Boeke.
Ena Murray Omnibus.
Liefdesverhaal.
Liefdesverhale.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 40
SavedSave
Die Sirkus - Cynthia Rider - Sandra Aguilar - Begin Lees.
Shirley Bickler, die
konsultant vir die Begin Lees-reeks, het tien jaar lank onderwysers opgelei in
leesontwikkeling. Sy werk dikwels saam met laerskoolonderwysers en uitgewers om
geletterdheid te bevorder en kinders te leer lees. "Mia en Ben hou 'n
sirkus in die tuin. Ma en pa kom kyk. Daar is 'n akrobaat, narre en selfs 'n
leeu!"
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
20 CM.
24 Bladsye.
[Merke in boek]
[Klein skeur by bladsy]
072 501 3890.
REF: 6418.
Fiksie.
Opvoedkunde.
Leesboek.
Begin Lees.
Cynthia Rider Boek.
Sandra Aguilar Boek.
Begin Lees Reeks.
Begin Lees-Reeks.
Leesontwikkeling.
Laerskoolonderwysers.
Geletterdheid.
Kinders.
Boeke Vir Kinders.
Boeke Vir Seuns.
Boeke Vir Dogters.
Boek Vir Baie Jong Kinders.
Boeke Vir Beginners.
Kind.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
