Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for vir in "vir" in Johannesburg in Johannesburg
9
R 4,950
SavedSave
Ons is 3
jong professionele werkende mense wat soek vir 'n soortgelyke huurder in 'n
groot kommune in Northcliff. Daar is 4 kamers, 4 badkamers, 4 onderdak parkeer
areas ens. Huur van R4 950 p/m sluit in swembad, sekuriteit, internet (200/200
mbps fibre), skoonmaak dienste en W & E. As jy wil kom loer bel vir Andre.
Dankie
4d
Northcliff1
Of jy nou sukkel met die Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid en of jy n groter uitdaging soek in die wiskundige rigting ... is hierdie klasse net vir jou.Wiskunde is 'n avontuur maar ongelukkig vind meeste leerlinge dit moeilik en onverstaanbaar. En dit is hoekom Mystical Maths Tutors jou kan help om Wiskundige konsepte en toepassings eenvoudiger en makliker te verstaan en bemeester.. Wiskunde in 'n japtrap!!Lesse is een-tot-een en aangepas tot die leerder se behoeftes en probleme. Alle lesse word aanlyn gedoen sodat daar genoeg tyd is vir ekstra aktiwiteite na skool en hulp later in die aand in die gemak van jou huis. Die lesse kan geskeduleer word soos die leerder se behoeftes - veral hersienning voor 'n toets of eksamen. Die lesse sluit voorbeelde, ekstra werk en addisionele materiale in.R200 per uur les wat in Afrikaans of Engels aangebied word.So waarvoor wag jy!!Kontak Tutor Stephanie vandag nog!!Whatsapp: 063 187 6047Epos: mmathematictutor@gmail.com
2d
2
R 60
SavedSave
Springbok Radio
Die Suid-Afrikaanse Top 20 1960 - 1984 CD.
Pudo Locker vir Koper Se Rekening
2d
Pay & Ship
4
12d
VERIFIED
5
12d
VERIFIED
1
R 450
SavedSave
Chanette Paul se Vywervrou-trilogie is nou beskikbaar! Berei jouself voor om die drie boeke — Lira, Mirre, en Corali — vir net R450 in jou hande te kry. Die boeke is beskikbaar vir afhaal in Noordhang, Randburg, of ons kan koerierdienste reël na enige plek in Suid-Afrika teen ‘n addisionele koste
16d
12
Swap/Trade
SavedSave
We pay INSTANT CASH 4 ANY Gold Jewellery in
ANY condition. Gold Jewellery Irrespective of the form of Gold, be it broken
Gold, scrap Gold, or damaged Gold Jewellery.
INSTANT CASH 4 Gold / Silver Kruger Rand's and Gold bullion's.
We also BUY any OLD / USED Silver / Medals / Cutlery in ANY condition.
Ons koop OUD / GEBRUIKTE / STUKKENDE GOUD JUWELLE in ENIGE toestant vir KITS
KONTANT.We Travel and come to youCall / WhatsApp 071 513 0617 Daniel
12d
Sunninghill1
Au Pair Needed in Northcliff area, R14000/month, Monday to Friday: 08:00 - 17:00, to look after 3yr old boy, 11yr old girl and baby brother (infant). (Au Pair SA Family # 41489).
Requirements:
- Own reliable car (not shared)
- Age 21-40yrs
- Afrikaans-speaking
Additional Info/Requirements:
- Verantwoordelik vir roetine en stimulerende aktiwiteite van 10m babaseuntjie
- By tye inkopies
- Voorbereiding van etes
- Hulp in huishouding
TO APPLY: Please create an Au Pair SA profile - www.aupairsa.co.za - creating a profile is quick and easy, and the service is 100% free for au pairs.
Au Pair SA is South Africas most popular au pair service, with over 60,000 family profiles created to date.Salary: R14000Job Reference #: 41489Consultant Name: Michael Longano
1mo
Au Pair SA
2
R 150
NEGOTIABLE
SavedSave
2 Boekbundels! 'n Pragtige versameling Afrikaanse fiksieboeke – perfek vir liefhebbers van plaaslike literatuur of enigiemand wat hul boekrak teen 'n winskoopprys wil aanvul! Afhaal in Noordhang, Randburg. Landwye aflewering beskikbaar (bykomende koste).
25d
1
R 350
SavedSave
Sing Emmanuel is ’n pragtige hardcover-uitgawe, gepubliseer in 1998 deur die Ou Apostoliese Kerk. Hierdie versameling bevat lirieke en bladmuziek, ideaal vir koor-oefening of persoonlike gebruik. Die prys is R350, en dit is beskikbaar vir versameling in Noordhang, Randburg. Koerierdienste kan regoor Suid-Afrika gereël word teen ’n addisionele koste
1mo
1
R 80
SavedSave
Pragtige natuurboeke te koop! Dit is ’n bekoringvolle versameling geïllustreerde natuurboeke, perfek vir jong lesers of versamelaars. Die boeke is beskikbaar teen R80 elk of jy kan al 3 boeke neem vir slegs R200. Die boeke is in Noordhang, Randburg, en koerierdienste kan teen ’n addisionele koste oral in Suid-Afrika gereël word
2mo
1
R 150
SavedSave
12 Premium Kerskaarte - Versprei die Feestelike Gees! Elke kaart het 'n spesiale boodskap: LAG, HOOP, VREDE, GELOOF, FAMILIE, KERSDAG. Prys: R150 vir al 12 kaarte, splinternuut, nog in verpakking. Beskikbaar vir afhaal in Noordhang, Randburg, of ons kan koerierdienste regoor Suid-Afrika reël (addisionele afleweringskostes mag van toepassing wees)
2mo
1
R 80
SavedSave
9780796248374 Classroom Mathematics Grade 9 - R1009780636119796 Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 9 (Afrikaans, Paperback) - R809781415419113 Via Afrika Economic and Management Sciences Grade 9 Learner's Book - R1009780796210722 Mapwork Made Easy Senior Phase LB: Grade 7 - 9: Learner's book (Paperback) - R1009781920604103 Shuters top class life orientation (Paperback) - R809780987027894 Mathematics / Wiskunde - Gr 9: Papers with solutions/Vraestelle Met Oplossings - R1009781920604585 Shuters Top Class Natural Sciences Grade 9 Learner's Book - R909780636127067 Focus Life Orientation Grade 10 R1009780636081765 English in Context Grade 10 Learner's Book (CAPS) R1209780199059034 Headstart Mathematics Grade 8 Learner’s Book R1209780620721745 The Mark (Paperback) R1209781775880608 Shuter's Premier Mathematics Grade 9 Learner's Book (CAPS) R909780636145849 Afrikaans Sonder Grense G9 EAT OG R1009780636147935 Afrikaans sonder grense : eerste addisionele taal. Graad 9, Werkboek vir remediëring en verryking R509781431014903 Solutions For All Social Sciences Grade 9 Learner's Book R80Strictly cash, door pick up or public place pick up. Scammers will be reported.
2mo
Woodmead1
3mo
3
3mo
1
R 40
SavedSave
BOEKEVERSAMELING: 5-Minute Verhale, Afrikaans Boeke & Leesboeke – Wanneer daar min tyd is, maar jy steeds 'n storie wil deel, is ons 5-Minute Verhale die perfekte oplossing! Interessant, vinnig en vol pragtige karakters. Ideaal vir besige gesinne wat op soek is na kort maar lekker leesstof, en perfek vir jong lesers op enige vlak! Die versameling sluit beide nuwe en gebruikte boeke in. Prente is soos per beeld. Beskikbaar in Noordhang, Randburg, en koeriersdienste is beskikbaar reg oor Suid-Afrika (addisionele koste geld)
3mo
10
SavedSave
Verbeter jou daaglikse lewe met kundige toestelhersteldienste! Herstel van yskaste, wasmasjiene, skottelgoedwassers en lugversorging. Kontak 068 191 5286 vir professionele herstelwerk en ontsluit 'n helderder, geriefliker môre.
3mo
VERIFIED
4
3mo
VERIFIED
2
R 60
SavedSave
Kom reis saam met Knikkie, die geliefde houtseuntjie met die blou hoed en klingelende beltjie! Hierdie klassieke stories is vol avontuur, vriendskap en pret – ’n nostalgiese gunsteling vir oud en jonk. Die splinternuwe boeke het ’n bietjie vogbeskadiging wat ’n effense golwing langs die onderkante van die bladsye veroorsaak het. Dit beïnvloed egter nie die leesbaarheid nie, en daar is geen vog- of mufreuk nie. Die boeke kos R60 elk – ’n wonderlike kans om hierdie oulike reeks by jou kleintjie se boekrak of storiehoekie te voeg! Beskikbaar in Noordhang, Randburg, of ons kan koerierdienste reël enige plek in Suid-Afrika teen ’n bykomende koste
4mo
11
R 15
SavedSave
Kookboekversameling te koop. ’n Pragtige mengsel van kookboeke is nou beskikbaar – van tydlose klassiekers tot moderne gunstelinge. Perfek vir kosliefhebbers, versamelaars of enigiemand wat graag kook. Pryse is op die foto's. Afhaal is in Noordhang, Randburg, en koerier kan oral in Suid-Afrika gereël word teen ’n bykomende koste
7mo
Save this search and get notified
when new items are posted!
