Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for vir in "vir" in Gauteng in Gauteng
1
R 10
SavedSave
Vir inligting skakel my 0847117046 slippers maak jy van krimpeleen material ek het voorraad om te begin
2d
VERIFIED
3
SavedSave
Doen jy aansoek vir werk maar kry geen terugvoer nie?Jou CV is dalk nie duidelik gestruktureer vir die tipe werk waarin jy wil ingaan nie. As dit nie reg geposisioneer is nie, word dit oorgeslaan.Ek help jou om jou bestaande CV professioneel te optimize en struktureer sodat dit jou ervaring duidelik en korrek wys.Kies jou opsie:Opsie 1 – CV Analise (R80)Professionele terugvoer wat wys wat verbeter moet word en hoekom.Opsie 2 – CV Optimize & Structure (R200)Jou bestaande CV word professioneel verbeter en gestruktureer volgens jou loopbaangerigting.Opsie 3 – CV Optimize + Cover Letter (R250)Volledige CV optimize plus ’n aangepaste cover letter.Vir meer inligting:E-pos: contact@scanmycv.co.zaWil jy meer sien oor hoe CV-struktuur jou aansoeke beïnvloed?Kyk hier:https://www.tiktok.com/@scanmycvza/video/7602725627665419528
8h
Menlyn Park10
R 35
SavedSave
Daisies Vir My Liefling - Corhard - Lapa.Gerhard van der Walt is ontnugter. Sy
vrou het hom en sy drielingkleuters vir n ander man gelos en hy onttrek hom,
ook aan sy seuns.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Merke in boek soortgelyk soos hierdie][Sagteband verniel]072 501 3890.REF: 8088.·
Fiksie.·
Liefdesverhaal.·
Verhaal.·
Corhard Boek.·
Lapa Uitgewers Boek.
·
Treffer-Boekklub. Corhard Boeke. HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS. WHATSAPP: 072 501 3890.
9d
3
R 2,500
SavedSave
Hi ek het 1 yorkie reuntjie te koop vir R2500 kontak.no is 0768996210
2d
VanderbijlparkPay & Ship
1
R 6
SavedSave
*AANDAG BOERE!*
*ATTENTION FARMERS*
*Ons Koop Al Jou DROMME en Jou GIFDROMME/KANNE.*
*DIE SPENS VEEVOERE*
*Ons is 'n Gesertifiseerde Maatskappy wat Alle Grootte Dromme asook alle Grootte kanne, en gifkannne, koop.*
*Kry R6 per eenheid*
*Ons verkoop ook Voer vir plaas diere asook vir huis diere*
*Verander jou oortollige items vandag nog!*
*Kontak Ons:*
*Telefoon: 082 853 7026 of 071 362 7489*
*WhatsApp ook beskikbaar!*
*ADRES:*
*74 LIMPOPO STRAAT RIVERSDALE, MEYERTON*
*Ons kan dit op tel of jy kan dit kom af lewe*
*Kry R6 per Eenheid!*
1d
1
R 6
SavedSave
*AANDAG BOERE!*
*ATTENTION FARMERS*
*Ons Koop Al Jou Oortollige DROMME en GIFDROMME/KANNE!*
*DIE SPENS VEEVOERE*
*Ons is 'n Gesertifiseerde Maatskappy wat Alle Grootte Dromme, Kanne, en Gifkannne Koop!*
*Kry R6 per Eenheid vir Jou Oortollige Items!*
*Ons Verkoop ook Ho-Qualiteit Voer vir Plaasdiere en Huisdiere!*
*Verander Jou Oortollige Items Vandag nog in Kontant! *
*Kontak Ons:*
*Telefoon: 082 853 7026 of 071 362 7489*
*WhatsApp ook beskikbaar!*
*ADRES:*
*74 LIMPOPO STRAAT RIVERSDALE, MEYERTON*
*Ons Kom Tel Dit Op of Jy Kan Dit Kom Aflewer!*
2d
9
2d
Eastern Pretoria9
R 4,950
SavedSave
Ons is 3
jong professionele werkende mense wat soek vir 'n soortgelyke huurder in 'n
groot kommune in Northcliff. Daar is 4 kamers, 4 badkamers, 4 onderdak parkeer
areas ens. Huur van R4 950 p/m sluit in swembad, sekuriteit, internet (200/200
mbps fibre), skoonmaak dienste en W & E. As jy wil kom loer bel vir Andre.
Dankie
5d
Northcliff5
R 2,600
SavedSave
Netjiese bachelor-woonstel in ’n klein en rustige woonstelblok,
onmiddellik beskikbaar.
Geskik vir een of twee volwassenes.
Eiendomsbesonderhede:
Eie badkamer en kombuisPrepaid-elektrisiteitWater: Vaste bedrag van
R281 per persoon per maand, Water meter gaan ingesit wordOngelukkig geen kinders
of troeteldiere toegelaat nieGeen parkering
beskikbaar by die gebou nie
Koste:
Huur: R2 610 per maandDeposito: R2 891Kontrakfooi: R850
(eenmalig)
Adres: Siesta Woonstelle, Krugerstraat 59, Petersfield, Springs
Let wel: Foto's is van soortgelyke eenhede.
Kontak vir navrae:
Lindy – 074 953 0593
Liesel – 062 212 7093
7d
Springs1
Of jy nou sukkel met die Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid en of jy n groter uitdaging soek in die wiskundige rigting ... is hierdie klasse net vir jou.Wiskunde is 'n avontuur maar ongelukkig vind meeste leerlinge dit moeilik en onverstaanbaar. En dit is hoekom Mystical Maths Tutors jou kan help om Wiskundige konsepte en toepassings eenvoudiger en makliker te verstaan en bemeester.. Wiskunde in 'n japtrap!!Lesse is een-tot-een en aangepas tot die leerder se behoeftes en probleme. Alle lesse word aanlyn gedoen sodat daar genoeg tyd is vir ekstra aktiwiteite na skool en hulp later in die aand in die gemak van jou huis. Die lesse kan geskeduleer word soos die leerder se behoeftes - veral hersienning voor 'n toets of eksamen. Die lesse sluit voorbeelde, ekstra werk en addisionele materiale in.R200 per uur les wat in Afrikaans of Engels aangebied word.So waarvoor wag jy!!Kontak Tutor Stephanie vandag nog!!Whatsapp: 063 187 6047Epos: mmathematictutor@gmail.com
3d
1
Of jy nou sukkel met die Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid en of jy n groter uitdaging soek in die wiskundige rigting ... is hierdie klasse net vir jou.Wiskunde is 'n avontuur maar ongelukkig vind meeste leerlinge dit moeilik en onverstaanbaar. En dit is hoekom Mystical Maths Tutors jou kan help om Wiskundige konsepte en toepassings eenvoudiger en makliker te verstaan en bemeester.. Wiskunde in 'n japtrap!!Lesse is een-tot-een en aangepas tot die leerder se behoeftes en probleme. Alle lesse word aanlyn gedoen sodat daar genoeg tyd is vir ekstra aktiwiteite na skool en hulp later in die aand in die gemak van jou huis. Die lesse kan geskeduleer word soos die leerder se behoeftes - veral hersienning voor 'n toets of eksamen. Die lesse sluit voorbeelde, ekstra werk en addisionele materiale in.R200 per uur les wat in Afrikaans of Engels aangebied word.So waarvoor wag jy!!Kontak Tutor Stephanie vandag nog!!Whatsapp: 063 187 6047Epos: mmathematictutor@gmail.com
3d
1
6h
VERIFIED
4
13d
VERIFIED
9
R 150
SavedSave
Abel Se Ontwaking - Chris Karsten - Abel Trilogie #1.Boek een van 'n trilogie. Abel bly
steeds op die burgerregerf buite Johannesburg waar hy die grootste deel van sy
lewe saam met sy versteurde moeder deurgebring het. Daar bewerk hy die velle
van klein diertjies wat hy verruil vir die maskers en tsantsas uit Afrika en
Suid-Amerika wat hy in sy galery in die stad verkoop. Vir sy vyftigste verjaarsdag
het Abel spesiale planne. Hy wil vir hom 'n nuwe gesig uitsoek: die van 'n mooi
jong vrou. En hy is op die uitkyk vir tatoes wat sal pas by die temas van sy
Kosmiese Joernale.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.23 CM.384 Bladsye.[Merke in die boek]072 501 3890.REF: 8082.Fiksie.Chris Karsten Boek.Chris Karsten Boeke.Die Begin Van Ella Neser Storie.Boek 1 In Die Abel-Trilogie.Boek 1 Abel Trilogie.Spanningsverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
13d
2
Contact f/price
SavedSave
alle grootte beskibaar kontak prys en volledige inligting vir Wendy huis jy wil whatsapp 0604052291
6d
1
R 400
SavedSave
Hi vra die nommer ek post net vir haar
Rollerblades R400
Meyerton area
Very good condition barely used Krystal 064 250 9028
2d
Vereeniging2
R 60
SavedSave
Springbok Radio
Die Suid-Afrikaanse Top 20 1960 - 1984 CD.
Pudo Locker vir Koper Se Rekening
3d
Pay & Ship
1
8h
VERIFIED
2
Swap/Trade
SavedSave
Samsung note 20 ultra 5g met boks
256gb mem
12+12gb ram
Te ruil vir n samsung S series of honor x9b en laptop of xbox of so
Pta
9d
Pretoria West1
R 740,000
SavedSave
Koffiewinkel & Restaurant met outydse sjarme , doen ook klein troues en ander funksies. Prys tans R740 000. Kontak Sarel 0782302671 vir meer inligting
5d
VERIFIED
Save this search and get notified
when new items are posted!
