Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for huis te huur in "huis te huur" in South Africa in South Africa
7
R 10,000
SavedSave
Netjiese 2Slaapkamer huis te huur in Wonderboom Suid - boonste gedeelte van Wonderboom Suid. Hierdie eenheid huur gewoonlik vinnig uit en baie gewild. Dit bevat 'n ruim sitkamer, groot ooplan leef area en oop plan kombuis. Netjies, modern en privaat op 'n deeltitel erf. Skakel en kom kyk voor dit te laat is.
6d
Northern Pretoria1
R 4,800
SavedSave
Kamer in huis, te huur. Vir werkende man, geen partner, geen kinders, geen troeteldiere. En-suite met stort, wasbak en toilet. Ek sal fotos stuur vir die regte aansoeke. Jy kan my w/app na 0724054322. Deposito betaalbaar van 'n maand se huur. Water en elektrisiteit ingesluit. Wasgoed sal ekstra wees, jy sal betaal vir die elektrisiteit eenhede wat jy gebruik. Stuur jou vrae na my w/app, dankie.
8d
Brackenfell4
R 4,400
SavedSave
Cosy large room in lekka houseshare available! Grooot gemeubileerde kamer beskikbaar in lekker gesellige afrikaans sprekende huis - sentraal gelee in Brackenfell naby N1 hooweg, winkels, kosplekke, dokters & dienste (3-5min).R4,400 p/m insluitend water+elektrisiteit, veilige parkering, bediende, braai area, groot agterjaard, (Unlimited WiFi R220pm).Soek jong professionele volwasse man (verkieslik netjiese nie-rokende), met permanente werk & maandlikse salaris, gemalik met afrikaans sprekende huisdeel. Onmiddelik beskikbaar (klein deposito). Please answer the following before enquiry | Beantwoord asb die volgende voor navrae:1. Ouderdom?2. Stokperdtjies?3. Sport belangstellings?Los asb u nommer saam met antwoorde. *No-answers or enquiries will be ignored, thank you.
7d
Brackenfell12
R 14,000
SavedSave
Groot renovation / opgradering gedoen in 2025 en dus baie netjies. 'n Gewilde huis en huurders bly gewoonlik lank en baie gelukkig. 'n Netjiese 4 x Slaapkamer, 2 x Badkamer, Sitkamer, eetkamer, kombuis, opwas, stoep vertrek, groot braai stoep en swembad. Gelle in 'n baie gewilde area. Privaatheid gewaarborg ten spyte van die feit dat die huis op 'n deeltitel erf gelee is met met 'n huis en woonstel agter in die erf. Elke eenheid het 1,8m omheining wat privaatheid en eie tuine bied. Die huidige huurders verhuis Natal toe en die eiendom is dus beskikbaar 1 Februarie 2026. Teken kontrak teen 15 Januarie 2026 en kry 1 x maand gratis na 12 maande - dus bly jy gratis in Februarie 2027.
18d
Northern Pretoria11
R 6,900
SavedSave
TUINWOONSTEL TE HUUR NINAPARK AKASIA.
STUDENT VOORKEUR ( BELGIUM KAMPUS/ONDERSTEPOORT/ SEFAKO MAKGATO HEALTH SCIENCE UNIVERSITY)
●1 SLK
1 BADKAMER
●OOP PLAN KOMBUIS EN LEEF
AREA Basies gemeubileerd optioneel beskikbaar
●TOESLUIT MOTOR HUIS
●AREA NINAPARK AKASIA
● R6900 w/l ingesluit ( SOLAR tydens LOADSHEDDING)
●wifi uncapped
●15 DES 2026 Ronelle
0827831861
●NO PETS
3d
VERIFIED
9
R 6,900
SavedSave
TUINWOONSTEL TE HUUR NINAPARK AKASIE.
STUDENT VOORKEUR ( BELGIUM KAMPUS/ONDERSTEPOORT/ SEFAKO MAKGATO HEALTH SCIENCE UNIVERSITY)
●1 SLK
1 BADKAMER
●OOP PLAN KOMBUIS EN LEEF
AREA Basies gemeubileerd optioneel beskikbaar
●TOESLUIT MOTOR HUIS
●AREA NINAPARK AKASIA
● R6900 w/l ingesluit ( SOLAR tydens LOADSHEDDING)
●wifi uncapped
●1 DES 2025
Ronelle
0827831861
●NO PETS
1mo
VERIFIED
12
R 6,900
SavedSave
TUINWOONSTEL TE HUUR NINAPARK AKASIE.
STUDENT VOORKEUR ( BELGIUM KAMPUS/ONDERSTEPOORT/ SEFAKO MAKGATO HEALTH SCIENCE UNIVERSITY)
●1 SLK
1 BADKAMER
●OOP PLAN KOMBUIS EN LEEF
AREA Basies gemeubileerd optioneel beskikbaar
●TOESLUIT MOTOR HUIS
●AREA NINAPARK AKASIA
● R6900 w/l ingesluit ( SOLAR tydens LOADSHEDDING)
●wifi opsie uncapped
●1 DES 2025
Ronelle
0827831861
●
6mo
VERIFIED
Save this search and get notified
when new items are posted!
