Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for house other huur in "house other huur" in South Africa in South Africa
12
R 12,900
SavedSave
TE HUUR - JACOBSBAAI3 slaapkamers met ingeboude kaste.2 badkamers.Kombuis met baie kaste en stoof/oond/extractor.Buite-braai.Enkel garage.Alarm-stelsel en Sekuriteit-monitering. Ten volle omhein.Court yardTroeteldiere: slegs 1 klein hondjie of 1 kat.Huur: R12900 per maandDeposito: R20000Voorkeur sal gegee word aan persone wat lang-termyn wil huur en wat 'n goeie huur-rekord en verwysings het.Vir meer inligting en om te besigtig, kontak:Whatsapp of bel: 0834909203 Epos: hanekomajh@gmail.com
3d
Langebaan7
R 10,000
SavedSave
Netjiese 2Slaapkamer huis te huur in Wonderboom Suid - boonste gedeelte van Wonderboom Suid. Hierdie eenheid huur gewoonlik vinnig uit en baie gewild. Dit bevat 'n ruim sitkamer, groot ooplan leef area en oop plan kombuis. Netjies, modern en privaat op 'n deeltitel erf. Skakel en kom kyk voor dit te laat is.
10d
Northern Pretoria12
R 14,000
SavedSave
Groot renovation / opgradering gedoen in 2025 en dus baie netjies. 'n Gewilde huis en huurders bly gewoonlik lank en baie gelukkig. 'n Netjiese 4 x Slaapkamer, 2 x Badkamer, Sitkamer, eetkamer, kombuis, opwas, stoep vertrek, groot braai stoep en swembad. Gelle in 'n baie gewilde area. Privaatheid gewaarborg ten spyte van die feit dat die huis op 'n deeltitel erf gelee is met met 'n huis en woonstel agter in die erf. Elke eenheid het 1,8m omheining wat privaatheid en eie tuine bied. Die huidige huurders verhuis Natal toe en die eiendom is dus beskikbaar 1 Februarie 2026. Teken kontrak teen 15 Januarie 2026 en kry 1 x maand gratis na 12 maande - dus bly jy gratis in Februarie 2027.
21d
Northern PretoriaSave this search and get notified
when new items are posted!
