Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Jobs
Filter & refine
Clear All
Results for waitress jobs in Hospitality Jobs in Stellenbosch
SavedSave
Baristas needed for busy restaurant in stellenbosch previous experience essential must have contactable references and be able to start immediately
14d
Ads in other locations
We are looking for an energetic, friendly, and passionate individual to fill the position of Hospitality Host at the Simplicity Café!Please be aware that the position is in Robertson.If you feel that you have what it takes, are passionate about customer service, and work well with others, then we would love to hear from you!Duties are, but not limited to:Customer ServiceBarista workCashing-upServing of customersEffective Stock ManagementGeneral House-keeping dutiesIf you interested in the position, please send us an email at: hr@aboutcatsanddogs.co.zaEnsure that you title your email "Application for employment - Simplicity"If the Ad is still visible, we are still looking for candidates!We look forward to hearing from you!
6d
Ons upmarket fine dining restaurant is gelee in die hartjie van Paarl en is opsoek na flambojante diens ambassadeers met n Lus vir die Lewe.
Die volgende vereistes word verlang:
Tussen die ouderdom van 20 en 40 jaar.
Iemand met meer as 1 jaar se ondervinding in die industrie.
Weeksaande, naweke en vakansie dae kan werk en ten minste 5 dae per week beskikbaar wees.
Goeie kliente diens en kommunikasie kan lewer, energieke en vriendelike persoonlikheid handhaaf.
Onder druk kan werk en goeie spanwerk kan handhaaf.
Tweetalig in Engels en Afrikaans.
In die area woonagtig is - Paarl en omliggende area.
Eie vervoer he na en van werk.
Bereidwilligheid om te werk.
Let wel dis n permanente en voltydse posisie en nie n deeltydse een nie.
Dra asb kennis dat as jy nie jou CV met n foto van jouself en kontakbare verwysings aangeheg het nie, dan word jou applikasie nie aanvaar nie.
"I'm interested, please contact me" gaan eenvoudig net delete word as daar geen CV is nie.
Die regte kandidate sal in die volgende 2 weke in kennis gestel word.
As jy die advertensie sien is die posisie nog beskikbaar.
Stuur asb jou CV na tarynprice21@gmail.com
21d
Save this search and get notified
when new items are posted!