Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for som in "som" in Gauteng in Gauteng
12
R 60
SavedSave
Boas Mei Is Verward - Tinus Horn.Boas Mei is
verward oor baie dinge.
Tinus
Horn se aangrypende roman ondersoek geweld en skuld en hoe naby leuens soms aan
die waarheid loop.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.23 CM.177 Bladsye.[Tee merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7614.Fiksie.Tinus Horn Boek.Tinus Horn Boeke.Roman.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
8mo
1
R 35
SavedSave
Verby Die Hart Se Skanse - Rykie Roux.
n Verhaal wat mens weer laat onthou dat die regte pad nie altyd die maklikste is nie, maar dat dinge nog soms ten goede kan meewerk. Die debuutverhaal gaan gewis heelwat leesplesier verskaf.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
152 Bladsye.
{Naam, van en datum in die boek}
072 501 3890.
REF: 3518.
Fiksie.
Liefdesverhaal.
Rykie Roux Boek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Soms Se Jesus Nee - Isak Burger.
Waarom God se "Nee" soms beter as n "Ja" is.
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.123 Bladsye.[] Geen waarborg op die DVD [][] Hardback slumped over [][] Merke in die boek []072 501 3890.REF: 6020.Nie Fiksie.Christelike Boek.Isak Burger Boek.Geloof.Duiwels.Jesus.Gebed.Christelike Leefwyse.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 599
SavedSave
Soda Stream Machines. Assorted. Each one comes with own Gas Cylinder. In good working condition. Som
Soda Stream Machines. Assorted. Each one comes with own Gas Cylinder. In good working condition. Some are Collectable. R599 each. I am in Orange Grove.
1y
Rosebank7
R 100
SavedSave
Liedjies Uit N Towerfluit - Izak De Villiers - 50 Inspirerende Sketse.Liedjies uit 'n towerfluit is 'n boek van feeste en vieringe. Dit is soos 'n feesoptog deur die gewone leefwêreld van elke mens, deur die strate van stede, tot by die stad van God.Soos elke optog is dit vol humor, maar ook erns. Speels, maar ook spitsvondig. Die aanslag is lig, maar die boodskap slaan soms soos 'n voorhamer.Hierdie essays het as SARIE-agterblaaie verskyn - 'n gewilde rubriek wat Izak de Villiers vir baie jare hanteer het en hom besonder geliefd gemaak het by talle lesers.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.22 CM.209 Bladsye.Goeie Kondisie.072 501 3890.REF: 6838.Inspirerend.Izak De Villiers Boek.Izak De Villiers Boeke.CUM.Christelike Leefwyse.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
R 220
SavedSave
Kanaän is die storie van Catherine Baker, 'n gesofistikeerde Johannesburger, en Chrisjan Cronjé, 'n eenvoudige Afrikanerboer uit die Vrystaat. Sy is half-Engels en 'n Bloedsap, hy is die nasaat van Boere en 'n inwoner van 'n distrik vir wie die wonde van die Vryheidsoorlog nog vlak lê. Hulle moes nooit eers ontmoet het nie, maar onvoorsiene omstandighede het hulle saamgegooi, en vir 'n jaar is hulle man en vrou. Op Kanaän leer hulle nie net om mekaar te verdra nie, hulle leer dat die liefde soms teen alle verwagting in kan gedy. Maar hulle leer ook dat die verlede van 'n mens rekenskap eis, en dat die liefde soms 'n prys het wat 'n mens dalk nie sal kan betaal nie. Condition: like new. Price R220. Can be couriered to any place in South Africa at an additional cost
4y
8
R 100
SavedSave
God Se Troos As Jy Swaar Kry - Nina Smit.Ons almal ervaar soms dat die seer en swaar kry van die lewe
ons voete onder ons laat uitgly. Daar gebeur dinge met ons wat ons selfs laat
twyfel aan God se liefde vir ons - onverklaarbare rampe wat ons nie met God se
liefde vir ons kan laat rym nie. Veral wanneer hierdie seer en swaar kry lank
aanhou, is dit baie moeilik om te bly glo en steeds op God te vertrou. God
staan jou ook in jou swaarkrytye getrou by - Hy is altyd daar vir jou, gereed
om jou regop te hou as jou voete wil gly.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.165 Bladsye.Goeie kondisie.072 501 3890.REF: 7434.Nie Fiksie.Nina Smit Boek.Nina Smit Boeke.Geloof.Hartseer.God.Christelike Leefwyse.Christelik.Troos.Berading.Hoop.Lyding.Rou.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10mo
1
R 100
SavedSave
Die Droom Gewer Vir Ouers - Bruce & Darlene Marie Wilkinson.
DroomOuers is ouers wat
Dromers grootmaak...
Welkom by nog n Klein Storie oor n Groot Droom!
Hierdie keer ontmoet ons die Sommerso's en die Troetelaars, twee gesinne wat leer om hulle kinders se (Soms vreemde) Drome te aanvaar en te bevorder.
Het jy dalk onlangs n Groot Droom in jou kind sien roer? Of lyk jou kind se Droom onmoontlik? Of voel jy God het jou kind oorgeslaan toe Hy Drome uitgedeel het?
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
16 CM.
128 Bladsye.
Goeie kondisie (A-).
072 501 3890.
REF: 1167. Bruce Wilkinson - Darlene Marie Wilkinson. Christelike Boek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Nie Fiksie.
2y
1
R 30
SavedSave
Tussen Die Waboomrante – Annemarie J. Pieterse.
Die
Heivelders is mense wat nerens sal aard nie as tussen hulle wabome,
hulle besemriete en hulle sandpaaie.Want die Heinveld is hulle wereld. Daar
spoel hulle vandag agter hierdie rant in en more weer agter daardie een.
Die wat egter lank op een plek vasspoel, raak
soms half toegewaai in verstarring. Soos Lui Liesa in haar kinderloosheid.
Daarby ook nog met n doofstom man. Of soos oom Herklaas Gonsie in sy uitkykpos
agter die klimopranke van sy stoep.
In hierdie budel sketse word die Clanwilliamse
wereld op unieke wyse in herinnering geroep. Op sonderlinge wyse vang die
skryfster die omgewing en sy mense met hulle kleindorpie leefwyse vir die leser
vas.
Plek vir dramatise gebeure en geweldige intrigue
is hier nie, maar dit is juis die eenvoud van die vertelling wat die tragiek en
patos van hierdie “onherkendes” so aangrypend maak. Die verteller kyk en
verbeeld met deernis en deurgaans is daar n humoristiese toon wat die sketse
aangename leefstof maak.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
22 CM.
107 Bladsye.
Ouer boek.
Naam en van in boek.
072 501 3890.
REF: 880.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 110
SavedSave
Lugkasteel - Annelie Botes.
In Sabbatsreis vertel Annelie Botes hoe sy in 2004 blindelings op 'n vliegtuig geklim het om in Engeland 'n ouma te gaan soek wat sy kon oppas. Om haar skuld te betaal.
Vir 'n hellejaar (ook met heelwat hemelse oomblikke!) word sy Granny se hoeder.
Maar genoeg is selde genoeg. Kwalik ses maande nadat sy teruggekom het Baai toe, vlieg sy weer Engeland toe. Die keer as die goewernante van vier onhebbelike bloubloed-seuntjies. En, soos Aspoestertjie, bevind sy haar in 'n grillerige ou kasteelhuis, en sy is net 'n kasteelbediende. Sy ly honger; sy verkluim. Sy moet haar karige leefruimte deel met die wandelende gees van 'n vrou wat lankal oorlede is, maar steeds snags in die kasteelgange rondloop.
Om vir haar 'n wegkruipplek te skep, rig sy 'n antieke Mercedes-Benz vol muisneste, wat verlate in 'n plaat onkruid staan, in as haar heiligdom. Droomplek. Dinkplek. Huilplek.
Tien jaar later sit sy by haar ou bruin lessenaar en rol die kamera terug na daardie tyd. Bekyk die glasskoentjies wat elke mens langs die pad verloor. Lugkastele wat tuimel. Alles net swaanveertjies in die winterwind. Tog, ondanks ons stukkende vlerke, leer ons vlieg. Hoer en verder as wat ons ooit kon droom.
Soms.
Soms nie.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
23 CM.
280 Bladsye.
Goeie kondisie (A-).
072 501 3890.
REF: 1891.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Annelie Botes Boek.
2y
1
R 110
SavedSave
Lemoenseisoen - Kristel Loots.
Liefde is soet ... soos n lemoen.
Maar soms byt jy n pit raak ...
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.387 Bladsye.072 501 3890.REF: 4528.Fiksie.Kristel Loots Boek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 35
SavedSave
Tuin Van Geluk - Hannah Du Plessis.Daar is baie raaisels in die lewe, en soms weet n mens nie waarvandaan jy kom en waarheen jy jaan nie. Dikwels loop die pad vorentoe deur die donker en is n mens se lewenstuin vol dorings.n Hartroerende verhaal van n jong meisie se soektog na geluk.Tweedehandse boek.Hardeband met omlsag.Afrikaans.21 CM.160 Bladsye.[Geskryf voor in die boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Omslag slegte kondisie.[Hardeband merke]072 501 3890.REF: 7023.Fiksie,Hannah Du Plessis Boek.Hannah Du Plessis Boeke.Liefde.Liefdesverhaal.Liefdesverhale.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 35
SavedSave
Soeke Na Die Son - Sanette Strydom.
Soms gebeur iets in n mens se lewe wat jou so ontnugter dat jy alle vertroue in die mensdom verloor.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
167 Bladsye.
[Kleefband merke voor en agter in die boek]
[Merk]
072 501 3890.
REF: 5080.
Fiksie.
Sanette Strydom Boek.
Verhaal.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 35
SavedSave
Skemer - Lukas Van Vuuren.
Metza Te Swaan is jong kunstenares met n besondere skoonheid. Sy gaan haar eie gang want daar het iets in haar verlede gebeur wat haar n afsku aan mans gegee het. Iets wat haar soms voortdryf in n rustelose soek na n antwoord op emosies wat sy nie verstaan nie.
Behalwe n kinskritikus, Phil Schoeman, het sy geen ware vriende nie. Toe ontmoet sy Jan Wertzel, n man sonder toekoms. n Goedige man wat onaangeraak is deur haar beledigings en moedswillige getreiter. Maar tog ontstaan daar n eienaardige vriendskap tussen hierdie twee ongelukkige mense en dit word meteens vir Metza belangrik om uit te vind wat die oorsaak is vir haar woedebuie en soms afwykende gedrag.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
22 CM.
145 Bladsye.
072 501 3890.
REF: 2182.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
R 110
SavedSave
Die Grensoorlog in ons
binnekant by Klasie Steenkamp. “Dit
was soos ’n geweerskoot in die nag. Die teiken is getref – op meer as een
manier … Die bloed het in my ore gesuis … ‘U seun, Wouter, is dood.’ ”
Een stukkende oomblik, ‘n leeftyd van verlies;
‘n emosionele kettingbotsing wat verhoudings verander – en soms wrakke langs
die pad laat. Deur fyn gefiltreerde terugflitse nooi dominee Klasie Steenkamp
jou in die lewe van hom en sy gesin in. Hulle fokuspunt is die skielike dood
van hulle seun Wouter in die Grensoorlog (4 Januarie 1984). Terwyl hulle nog
daarvan herstel, volg die dood van sy blou-oog vrou, Issie. Condition: very
good. Price R110
4y
7
R 65,900
NEGOTIABLE
SavedSave
2007260,000km
2007260,000kmDieselManual
5mo
Highlands North1
R 100
SavedSave
God Se Arms Om Jou - Nina Smit - N Bybeldagboek.
As vrou het jy ’n spesiale roeping. Jy is hier om jou familie en vriende lief te hê, jou werk te verrig en die wêreld mooier te maak soos net jy dit kan doen. Om hierdie unieke roeping uit te leef, is nie maklik nie. Mense is liefdeloos, die lewenstempo genadeloos en die druk op jou soms te veel om te dra.
Waar kan jy dan troos en koestering soek? Waar kan jy weer energie en nuwe hoop vind om aan te hou en uit te hou?
God wil sy arms om jou sit en jou vashou. Sy arms is nie kort om te help nie en sy oor is nie te doof om te hoor nie. Hierdie inspirerende boodskap deel Nina Smit met jou in God se arms om jou.
Jou krag vir die dag kom uit ’n Bybelvers. Daar is genoeg vir die hele jaar.
Hoe dié beloftes, aanmoedigings en rigtingwysers jou lewe prakties verander, kan jy lees in die dagstukkie by elke vers. Hulle is ingedeel volgens 52 temas sodat jy elke week in diepte iets nuuts van jou Skepper en sy liefde leer. Vir die naweek, wanneer jy tot stilstand kom, is daar ’n gebed. En daar is skryfplek vir jou gedagtes en gevoelens – en jou ervarings hoe mense mekaar aanraak.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
318 Bladsye.
Goeie kondisie.
072 501 3890.
REF: 1172.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Nie Fiksie.Christelike Boek.Geloof.
2y
1
R 35
SavedSave
Die Duister Wee - Kas Van Den Bergh.
Die duister wee is soms aweregse verhaal met n simpatieke blik op mense se eienaardighede, hul lief(des) en leed, soos net Kas van den Bergh dit kon skryf.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
152 Bladsye.
{Name en vanne in die boek}
{Klein pen merk op die laaste bladsy}
{Merke in die boek}
{Hardeband is verniel}
{Kyk asb na al die foto's asb}
072 501 3890.
REF: 3522.
Fiksie.
Kas Van Den Bergh Boek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Teen Hoedspoed - Ettie Labuschagne.
Romanse op n wereldvaart.
Emma Gouws hou daarvan om teen hoedspoed te ry en teen hoedspoed te vry. Haar hoed wil sy nie kwyt wees nie - of dit nou op n motorfiets-rit tussen groen Vietnamese ryslande is, of in n situasie waar n minnaar oorhaastig raak. Die lewe is egter nie so voorspelbaar nie. Soms is daar onverwagte versnellings: gebeure spoel eenvoudig oor jou heen en sleur jou mee, of iets wat stilweg momentum opgebou het, dreig sjielik om handuit te ruk.
Emma se liefdesintriges speel af teen die eksotiese agtergrond van n wereld-reis van drie maande met die Amerikaanse kampusskip S. S. Explorer.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
242 Bladsye.
072 501 3890.
REF: 2036.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 100
SavedSave
Nuutword Oomblikke - Hannes Burger - Om God Te Sien In Jou Elkedagse Lewe.
Voel dit vir jou ook soms of jy nie meer byhou met al die eise van jou lewe?
In vier-en twintig kort hoofstukke deel die skrywer vanuit sy eie ervaring die lewenslesse en waarhede wat jou sal help om God weer raak te sien in al daardie areas van jou lewe waar dinge nie altyd vlot wil loop nie.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.110 Bladsye.072 501 3890.REF: 5586.Nie Fiksie.Geloof.Christelike Leefwyse.Hannes Burger Boek.Christelik.Inspirasie Vir Gees, Liggaam En Denke.Godsdiens.Genade.Gebed.Sondig.Swaarkry.Nagmaal.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
