Post FREE Ad

God Se Arms Om Jou - Nina Smit - N Bybeldagboek. 

R 100
  • Date Listed22/08/2017
  • For Sale ByOwner

God Se Arms Om Jou - Nina Smit - N Bybeldagboek.


As vrou het jy ’n spesiale roeping. Jy is hier om jou familie en vriende lief te hê, jou werk te verrig en die wêreld mooier te maak soos net jy dit kan doen. Om hierdie unieke roeping uit te leef, is nie maklik nie. Mense is liefdeloos, die lewenstempo genadeloos en die druk op jou soms te veel om te dra.

Waar kan jy dan troos en koestering soek? Waar kan jy weer energie en nuwe hoop vind om aan te hou en uit te hou?

God wil sy arms om jou sit en jou vashou. Sy arms is nie kort om te help nie en sy oor is nie te doof om te hoor nie. Hierdie inspirerende boodskap deel Nina Smit met jou in God se arms om jou.

Jou krag vir die dag kom uit ’n Bybelvers. Daar is genoeg vir die hele jaar.

Hoe dié beloftes, aanmoedigings en rigtingwysers jou lewe prakties verander, kan jy lees in die dagstukkie by elke vers. Hulle is ingedeel volgens 52 temas sodat jy elke week in diepte iets nuuts van jou Skepper en sy liefde leer. Vir die naweek, wanneer jy tot stilstand kom, is daar ’n gebed. En daar is skryfplek vir jou gedagtes en gevoelens – en jou ervarings hoe mense mekaar aanraak.


  • Tweedehandse boek.
  • Hardeband.
  • Afrikaans.
  • 21 CM.
  • 318 Bladsye.
  • Goeie kondisie.
  • 072 501 3890.
  • REF: 1172.

  • Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
BOEKEANDBOOKS(More ads from this seller)
User since Dec 2015
3418Published
2200Active
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.
Add to Watchlist
 Safety Tips - Your safety is important to us and we believe that you can stay safe. Learn MoreReport This Ad
Brackendowns, Alberton, 1448, South Africa
You might be interested in these similar ads
Die Afrikaanse Taalbeweging in Alberton, preview image
Die Afrikaanse Taalbeweging
R 50
Goeie toestand. Whatsapp ASB
Boek -  Spraakopleiding in Alberton, preview image
Boek - Spraakopleiding
R 35
Goeie toestand. Whatsapp ASB
Biology Tenth Edition Textbook in Alberton, preview image
Biology Tenth Edition Textbook
R 550
Biology - Tenth Edition UniversityTextbook for sale. Still brand new.
Applied Calculus  - 5th Edition Textbook in Alberton, preview image
Applied Calculus - 5th Edition Textbook
R 550
Applied Calculus - 5th Edition Textbook. Still brand new.
Stephen King book in Alberton, preview image
Stephen King book
R 40
The girl who loved Tom Gordon. Still new never read.
Marbles - Ad posted by azzie5
R 250
25 packets of Marbles 50 per packet. R10 each packet but bulk discount will be considered.Kindly note only hat's app messages will be attended.
Patrick Holford books in Alberton, preview image
Patrick Holford books
R 100
2 x Patrick Holford books for children. R100 each
More ads