Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for plaas werk in "plaas werk" in Gauteng in Gauteng
SavedSave
Werksgeleenthede:
Office Furniture Fabricators (Pty) Ltd is 'n klein meubel vervaardiging onderneming geleë in Sebenza, Edenvale.
Die onderneming gaan nou in sy vierde bestaansjaar en spesialiseer in die ontwerp en fabriseering van moderne hoë gehalte kantoor meubels wat werklik waarde toevoeg en oplossings bied tot ons kliënte se uiteenlopende behoeftes.
Omdat ons 'n hoë premie plaas op kwaliteit produkte en uitstekende diens voor, tydens en na 'n verkoop transaksie, is ons op die uitkyk vir goeie mense om in diens te neem.
Die ideale kandidate vir ons besigheid is Christelik konserwatiewe mense met goeie werksetiek, eerlik, hardwerkend, leergierig, sistematies, georganiseerd en gedissiplineerd.
Poste beskikbaar:
1. Ervare Verkoopspersoon:
Die ideale kandidaat moet oor goeie verkoops- en propekteringsvaardighede beskik wat insluit tele- en epos en sosiale media bemarking en goeie kommunikasie en kliënte diens vaardighede is 'n moet.
Eie betroubare vervoer is noosaaklik. Geen kriminele rekord.
Vergoeding:
Basies, kommisie, motor- en brandstof toelaag maak deel uit van die vergoeding en sal bepaal word gebaseer op vorige bewysbare ondervinding en prestasies.
2. Operateur meubelmakers:
'n Ambag sertifikaat word NIE benodig nie maar wel goeie tegniese vaardighede waar die kandidaat prosedures stiptelik kan navolg en waarde heg aan akkuraatheid, netheid en kwaliteit.
In-diens opleiding word verskaf. Die kanidaat moet fisies gesond en sterk wees met geen drank of dwelm afhanklikheid nie en gemaklik alleen of in 'n span kan werk.
Vergoeding:
Basiese loon weekliks betaalbaar gebaseer op ondervinding, kennis en vaardighede.
Stuur asb u cv na:
officefurniturefabricators@gmail.com
Sluit asb afskrifte van u kwalifikasies, adres, bestuurslisensie en getuigskrifte in.
Indien u eers met ons wil skakel is u welkom.
U kan ons WhatsAp of bel op:
069 254 2552
Hermanus & Erna van Niekerk
Besoek gerus ons webwerf om te sien wie ons is en wat ons doen:
www.officefurniturefabricators.com
9d
Edenvale12
Contact f/price
SavedSave
2025
2mo
1
R 30
SavedSave
Die Liefde Oorwin - Schalkie Van Wyk.
Toe die pragtige Ilse Brink universiteit toe gaan, het sy nie die spreekwoordelike sterre in haar oë en die wêreld aan haar voete nie. Sy besef dat sy hard sal moet werk – en boonop gou klaarkry – sodat sy kan help om vir haar behoeftige ouers op die plaas te sorg. En toe vat 'n nuwe idee by haar pos: as sy met 'n ryk man kan trou, 'n ryk man met baie geld, sodat sy en haar ouers nooit weer aan hulle armoede hoef te dink nie . . . Ilse is 'n gelukkige meisie, want sy loop vir Bruce Reyneke raak. Hier en daar hoor sy wel 'n storietjie oor Bruce, maar wat maak dit saak? Hy het mos baie geld en hy is beleef teenoor haar. Ilse se boesemvriend, Henk Retief, hou haar egter met 'n arendsoog dop, en hy weet: eendag sal Ilse se oë wel oopgaan. Maar dit was voordat sy ingewillig het dat die beroemde Tobias Meiring haar skilder. Tobias het ook geld, en boonop is hy aantreklik, sjarmant en die antwoord op enige mooi meisie se drome – al is hy oud genoeg om Ilse se vader te wees. Die liefde oorwin is 'n pakkende, eg-menslike verhaal wat end-uit boei.
Tweedehandse boek.
Hardeband sonder stofomslag.
Afrikaans.
21 CM.
150 Bladsye.
Ouer boek maar skoon en netjies.
072 501 3890.
REF: 508.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 50
SavedSave
Beminde Vyand –
Schalkie Van Wyk.
Sunette Landman keer
na haar studiejare na haar ouma Jakkie op Landmanshoogte terug om daar as
leerling-prokureur te begin werk. Sy het haar lewe lank in L’Avenir, ouma
Jakkie se statige ou Tudorwoning, grootgeword, terwyl sy gereeld by haar oupa
Casper Landman op Toekoms gekuier het.
Sommer met die
intrapslag besef Sunette dat ouma Jakkie iets vir haar wegsteek; iets wat met
Marie-Louise, haar halfsuster, te doen het. Na vrugtelose pogings van haar kant
af om meer omtrent Marie-Louise by haar ouma uit te vind, pols sy ook vir oupa
Casper tydens n kuiertjie op die plaas. Ook oupa Casper bly ontwykend...
Om haar eerste dat
terug op Landmanshoogte nog meer katastrofies te maak, tuimel sy in haar
vriendin Willemien se boekwinkel van n leer af – n man met die mooiste diepblou
oe skoon onderstebo! Sy aanraking stuur n vreemde tinteling deur haar binneste
– totdat sy hoor hy is n verloofde man.
Van daardie oomblik
af word Sunette en Eduard beminde vyande, want beide weet dat hulle mekaar nie
mag liefhe nie – liefde en haat loop immers hand aan hand.
En dan is daar nog
die geheimhouding rondom Marie-Louise... Wat steek ouma Jakkie-hulle vir
Sunette weg?
Schalkie Van Wyk Se
Beminde Vyand sal tot op die laaste bladsy boei. N Bobaasvertelling deur n
bobaasskryfster.
·
Tweedehandse
boek.
·
Hardeband
met omslag.
·
Afrikaans.
·
22 CM.
·
168
Bladsye.
·
Omslag
onder is geskeur.
·
072 501
3890.
·
REF: 1418.
·
Hierdie
boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiskie.
2y
Ads in other locations
4
13d
SavedSave
Ons is op soek na ‘n betroubare en hardwerkende plaasbestuurder om ons span te versterk in ons graan- en skaapbedreiwighede.Die volgende vereistes sal in ag geneem word wanneer aansoeke oorweeg word:Ervaring in saai- en skaapvertakkings, sowel as ondervinding met eenvoudigenagaan en instandhouding van implemente sal voordeel geniet.Bereidwilligheid om oortyd en in die buitelug te werk.Eerlikheid en betroubaarheid word hoog op die prys gestel.Kode 14/EC PDP word benodig.Verantwoordelikhede sluit in enige algemene take wat verband hou met diedaaglikse aktiwiteite van ‘n werkende saai- en veeplaas.Ons is geleë in naby Caledon, waar verblyf ook op die plaas voorsien sal word.Enige aansoeke/CV’s of navrae kan (voor 31 Januarie 2026) gerig word aan:kwb@twk.co.za.Heg asseblief vorige verwysings aan.
10d
Caledon1
3mo
4
8mo
VERIFIED
1
4mo
VERIFIED
Save this search and get notified
when new items are posted!
