Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for dogter in "dogter" in Gauteng in Gauteng
6
R 90
SavedSave
Prinses In Die Ystermasker - Victoria Parker - Mills & Boon - Modern - Afrikaans.n Prinses wat wegkruip...Lucas Garcia, wat deur die koning gestuur is om sy hardkoppige dogter in Londen te gaan haal en huis toe te bring, het gedink dis net nog n werksdag.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.188 Bladsye.[Merk in boek][Voorletters in die boek agter]072 501 3890.REF: 7971.Fiksie.Victoria Parker Boek.Victoria Parker Boeke.Mills & Boon.Mills And Boon.Mills & Boon Boek.Mills And Boon Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
1mo
12
R 100
SavedSave
Dapper Kinders Van Suid-Afrika - DJ Kotze.INHOUD:1. Sarel Cilliers.2. Gertjie Bezuidenhout.3. John Ross.4. Twee Dapper Meyer-Dogters En Jan Uys.4. Ferdinand Van Gass.5. Hansie Smal.6. Petrus Bezuidenhout.7. Dirkie Uys.8. Paul Kruger.9. Kinders In Die Sendingveld.10. Flippie Neser En Petrus De Lange.11. Fransie Robbertse.12. Rachel De Beer.13. Ernst Von Linsingen.14. Helena Lotrie.15. Hannie Van Der Merwe.16. Jacobus Lombard.17. Emily Lewis.18. Die Penkoppe, 1899-1902, I.19. Die Penkoppe, 1899-1902, II.20. Die Penkoppe, 1899-1902, III.21. Japie Greyling En Kosie Pieterse.22. Dirk En Jan Kotze.23. Selma Paasch.24. Die Verhaal Van Die Bambuse.25. Die Verhaal Van Tsowaseb.26. Martin Vedder.27. Hugh Kennedy.28. Die Bullicks.29. Twee Seuns Van Heilbron.30. Uit Die Swembad Gered.31. Reddingsdade In Riviere.32. Hullle Het Hul Broers Gered.33. Hy Het Diere Gered.34. Klara Majola.35. Tony Drayton.36. Sonja Dressel En Die SWAPO-aanval.37. Literatuur En Bronne.***********************************************************Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.24 CM.223 Bladsye.[Hardeband hoeke beskadig][Merke in boek][Bladsy Beskadig]072 501 3890.REF: 7940.Nie Fiksie.Geskiedenis.Suid-Afrika.Suid Afrika.DJ Kotze Boek.DJ Kotze Boeke.Heldadige Kinders.Helde.Verhale.Dapper Dade.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
2mo
8
R 130
SavedSave
Omnibus 9 - Louisa Du Toit - REF: 7928.In Sy was 'n somerdeel kom
Jonathan Bergman op Isaacsdal aan om 'n stuk dorpsbeplanning vir sy firma te
doen. Is dit te veel gehoop dat sy werkgewer en die se pragtige dogter Jeannie
nie alles omtrent sy verlede uitvind nie?
In Dan
kom die eensaamheid bestaan daar vir Hantie Hasper geen twyfel dat
sy en Manus Bruwer binnekort sal trou nie. Maar dan gebeur daar iets wat haar
totaal teen Manus en sy mense laat draai. Hantie word slegs staande gehou deur
Billy de Meyer, haar werkgewer wat self met verdriet worstel.
In Skerwe
van geluk is De Wet Vermeulen se ouers dankbaar toe sy
aanneemsuster, Madie, ook 'n pos in die stad aanvaar. Dan kan die twee tog na
mekaar omsien. De Wet se modelmeisie stel hoe eise, terwyl Madie verlief raak
op die geheimsinnige Theo Lendorf. In plaas van mekaar by te staan, raak De Wet
en Madie toenemend van mekaar verwyder.
En in Lamplig
teen die seile vergesel Kinnie Rigter, wat as weeskind grootgeword
het, vir Rudolf Viljee en sy ma delwerye toe. Sy is jare al verlief op Rudolf,
maar hy is haar niggie se kerel. Kinnie ontmoet vir Sephton Butler, 'n
speelmaat uit haar kinderjare. Kan daar uit die harde delwerslewe 'n sprokie
groei?Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.509 Bladsye.[Sagteband merke][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7928.Fiksie.Louisa Du Toit Boek.Louisa Du Toit Boeke.Jasmyn.4 In 1.4 Boeke In Een.Liefdesverhale.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.****KONTAK ONS GERUS OOK OP WHATSAPP - 072 501 3890 BOEKEANDBOOKS. ****
2mo
12
R 35
SavedSave
Die Jare Vorentoe - Hannah Du Plessis.Na n kort – en uiters stromagtige
huwelik, na die dood van haar man, vertrek Arinda Roux na n heeltemal onbekende
plekkie. Sy wil n nuwe begin maak, vergeet wat agter is en die pos as
onderwyseres op Silwerduine is die ideale oplossing hiervoor.
Op haar heel eerste aand, ontmoet sy
die gewilde Gerhard Malan, asook die stuurse ou Stander. Sy kry nie die
geleentheid om juffrou Stander goed te leer ken nie, want dieselfde nag sterf
sy aan n hartaanval. Die hele dorp is geskok as dit blyk dat die person wat
hulle al die jare hier leer ken het as n verstokte oujongnooi, iewers n dogter
het. Vir Arinda bly dit n vraag hoekom die ou dame so geskok was toe sy melding
gemaak het van die balletgroep wat deur die land toer. Of was dit bloot as
gevolg van Arinda se teenwoordigheid?
Maar sy het geen tyd om hieroor te
tob nie, want die nuwe werkring hou haar besig. Die kinders, die inwoners van
hierdie dorpie waar die tyd feitlik gaan stilstaan het, die huisie wat sy huur,
die vreinskap met Fanus, Nella en Gerhard, dit alles vul haar dae.
Voordurend word sy geteister deur die
herinneringe aan die dae van gister, en eergister, beelde uit haar ongelukkige
huwelik. Geleidelik besef sy dat gister werklik dood is en dat die lewe tog nog
ander vreugde en geluk bied.
Maar voordat sy werklik vrede in
haarself kan vind maak die verblyf op Silwerduine n hele paar draaie, totdat
dit tot stilstand kom. Totdat sy die antwoord kry op baie kwellinge.
Hannah Du Plessis het Die Jare
Vorentoe – n skoon gesinsverhaal.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.150 Bladsye.[Naam, van, jaar en regmerk in boek][Omslag verniel en baie swak toestand][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Merke op hardeband]072 501 3890.REF: 7836.Fiksie.Hannah Du Plessis Boek.Hannah Du Plessis Boeke.Gesinsverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
4mo
12
R 120
SavedSave
Soekie En Die Tweeling - Ela Spence - Soekie Reeks.Soekie en haar tweeling broertjies gaan na n plaas in die Laeveld en belewe daar spannende avonture.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.20 CM.133 Bladsye.[Naam, van en datum][Merkies op hardeband][Merke in boek][Omslag swak kondisie]072 501 3890.REF: 7797.Fiksie.Soekie.Soekie Reeks.Ela Spence Boek.Ela Spence Boeke.Boeke Vir Meisies.Boeke Vir Dogters.Jeug.Jeug En Kinder Fiksie.Boeke Vir Kinders.Leesboek.Lees.Boeke Vir Jong Kinders Om Te Lees.Boeke Vir Jong Kinders.Avontuur.Avontuurverhaal.Boeke Vir Seuns.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
4mo
12
R 100
SavedSave
Katrientjie Van Keerweder - Alba Bouwer.Die krulleboldogtertjie
Katrientjie woon saam met haar ma, pa en Ouboet op Keerweder in die Boland, die
plaas “wat binne-in die dorp met sy baie groot akkerbome lê”. Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.107 Bladsye.[Hardeband hoeke beskadig/merke op][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7573.Fiksie.Alba Bouwer Boek.Alba Bouwer Boeke.Kinderboeke.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Dogters.Boeke Vir Meisies.Oulike Kinderboeke.Jeug.Ou Kinderboeke.Storie.Boeke Vir Kinders.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
9mo
12
R 60
SavedSave
Net Om Jou N Drukkie Te Gee - IL De Villiers.NET OM JOU N DRUKKIE TE GEE is n keur van meer as veertig stukke waarvan die meeste in Izak De Villiers se rubliek op die agterblad van Sarie verskyn het.Hy skryf oor allerdaagse dinge: drome, troeteldiere, prysuitdelings, die verhouding tussen ma en dogter, mans en hul ma se kos, eerste liefde, opstand teen God wanneer sake skeef loop, vernederings, en hoe moeilik dit is om te vergewe.n Boek wat onbeskaamd gerig is op die hart van die leser en hom laat voel hy is nie alleen in hierdie onvoorspelbare, dikwels onbegryplike lewe nie. Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.147 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Kleefband merke in boek][Potlood geskryf in boek voor by die 2de bladsy]072 501 3890.REF: 7451.Nie Fiksie.IL De Villiers Boek.IL De Villiers Boeke.Christelike Leefwyse.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
12
R 100
SavedSave
n Hemelhoe hekkie - Douwleen Bredenhann - N ware verhaal.Hoe lank neem dit om die moord op jou
kind te verwerk?
Lewenslank - is dít hoe lank dit 'n
ma neem om die moord op haar jong dogter te verwerk? Op 26 Februarie 1988, 'n
Vrydagaand, het Douwleen Bredenhann haar dogter Liesl by die balletklas gaan
haal en begin kosmaak. Minute later is Liesl in hul agterplaas vermoor terwyl
sy haar hondjie gaan kosgee het. 'n Hemelhoe hekkie is Douwleen se
hart-verskeurende ware verhaal van skok, pyn en 'n geleidelike soort heling.
Die vertelling is onverskrokke en skreiend eerlik. Dit sal jou waarskynlik
lewenslank bybly.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.173 Bladsye.[Naam/van][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7116.Nie Fiksie.Moord.Douwleen Bredenhann Boek.Douwleen Bredenhann Boeke.Verlies.Dood.Ware Storie.Ware Storie Oor N Kind Se Dood.Vermoor.Kind Se Dood.Treurende Ouers.Geloof.Depressie.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
9
R 35
SavedSave
Anderkant Die Wolke - Schalkie Van Wyk.Emmerenthia Von Vollenhoven is n vrou met n skewe siel. Sy en haar eie dogter, Isabel, sien neer op die inwoners van Rotsbaai omdat hulle ryk is en in Huis Morgenzon woon.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.168 Bladsye.[Omslag geskeur "Swak"][Hardeband skaaf plekke en merke][Merke in boek]072 501 3890.REF: 6935.Fiksie.Schalkie Van Wyk Boeke.Schalkie Van Wyk Boek.Storie.Afrikaanse Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Om Dogters Groot Te Maak - Dr James Dobson.
Praktiese raad en aanmoediging vir diegene wat help bou aan die volgende generasie vroue.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
23 CM.
305 Bladsye.
[Boodskap voor in die boek]
[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
072 501 3890.
REF: 6383.
Nie Fiksie.
Dr James Dobson Boek.
Ouerskap.
Ouer.
Familie.
Dogter.
Gesin.
Gids.
Gesinsberader.
Ouerskapspesialis.
Boek Vir N Ouer.
Boek Vir Dogters.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 50
SavedSave
Storm Van Genade - Villa Mans.
As suster van die gemeente besluit die hoogmoedige en statusbewuste tant Amy Roux dat die tyd aangebreek het vir dominee Quentin Brink om vrou te vat - en niemand sal n beter pastoriemoeder wees as haar eie beeldskone dogter, Blanche, nie! Goeie kondisie.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
072 501 3890.Fiksie.
2y
1
R 70
SavedSave
N Nuwe More - Tessa Afshar.
Voordat Jesus haar "dogter" genoem het... Voordat sy genesing gesteel het deur aan sy kleed te raak...
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
356 Bladsye.
[Merke in die boek]
072 501 3890.
REF: 6716.
Fiksie.
Christelike Fiksie.
Tessa Afshar Boek.
Tessa Afshar Boeke.
Christelike Leefwyse.
Histories.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Omnibus 1 - Saartjie - Bettie Naude.
3 In 1.
1. Saartjie Baumann - Bettie Naude.
2. Saartjie Se Vakansie - Bettie Naude.
3. Saartjie Se Geheim - Bettie Naude.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans
21 CM.
388 Bladsye.
[Hardeband swak kondisie en verniel]
[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
[Ligte water merke]
[Klein skeurtjies bladsye]
072 501 3890.
REF: 6628.
Saartjie Boek.
Saartjie Boeke.
Omnibus Saartjie.
3 In 1 Saartjie Boeke.
Omnibus 1 Saartjie Boek.
Kinderboeke.
Jeug.
Leesboek.
Omnibus-Vorm.
Kaskenades.
Boeke Vir Dogters.
Boeke Vir Meisies.
3 Boeke In 1.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 100
SavedSave
Jasper Bobbejaan Word Boer - Elizabeth Opperman.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.42 Bladsye.[Naam/van][Merke in boek][Merke op hardeband][Spine slumped over]072 501 3890.REF: 7232.Fiksie.Daan Retief Uitgewers.Elizabeth Opperman Boek.Elizabeth Opperman Boeke.Kinders.Kinderboeke.Boer.Boek.Boeke.Tiener Fiksie.Kind.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Dogters.Lees.Leesboek.Dier.Diere.Leesboeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
5
R 35
SavedSave
Maskers - Cynthia Robertson - Romanza.Julia se dogter oorreed haar om n maat op die internet te soek.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM205 Bladsye.GOEIE KONDISIE.072 501 3890.REF: 6916.Fiksie.Romanse.Cynthia Robertson Boek.Cynthia Robertson Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
10
R 100
SavedSave
Judith - N I Saloff-Astakhoff.Die ongelooflike ware lewensverhaal van n jong Russiese meisie wie se bediening en lewe geeindig het in haar tragiese dood.Die boek, Judith, is die ware lewensverhaal van die dogter van n baie prominente Joodse familie in Rusland.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.114 Bladsye.[Naam en van in boek][Stempels in boek][Merke in die boek][Merke op hardeband]072 501 3890.REF: 6837.Nie Fiksie.N I Saloff-Astakhoff Boek.N I Saloff-Astakhoff Boeke.Geloof.Christelike Leefwyse.Moody Press.Russies-Bolsjewiekse Rewolusie.Christelike Getuienis.Judith Weinberg.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 35
SavedSave
Karen Van Duinesee - Nita Griessel.
Na haar verlowing met Deon verbreek is en haar verhouding met Phillip Rahl ook skipbreuk gely het, is Karen De Jongh, dogter van die ryk en snobistiese Gertrude De Jongh, sielsongelukking.
Nita Griessel slaag daarin om met heirdie diep menslike verhaal oor die lief en leed van Karen de Jongh die leser deurgaans te boei.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
151 Bladsye.
[Omslag is swak toestand en merke]
[Merke op hardeband]
[Naam en van in boek]
[Merke in die boek]
072 501 3890.
REF: 6823.
Fiksie.
Nita Griessel Boek.
Nita Griessel Boeke.
Liefdesverhale.
Liefde.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Kaleidoskoop Vir Dogters - Saamgestel Deur Ela Spence.
Puik verhale en artikels van belang vir alle dogters.
1. Ansie se verleentheid - Ela Spence.
2. Maryna en Nebukadnesar - Joubero Malherbe.
3. Vir die Tiener - Lee De Wet.
4. Lentekoors - Tryna Du Toit.
5. Die Hugenote-monument - Ela Spence.
6. Diefstal in die Kasteel - Isabelle Steenkamp.
7. Stokperdjies - Madeleine Van Biljon.
8. Eerste Liefde - Ela Spence.
9. Platrand se Spook - EH Hoekstra.
10. Leonie se Wens - Empie Maritz.
11. Die Verlore Stad - Angkor - Elise Kruger.
12. Maanskyn en Rose - Minnie Postma.
13. Brief - Pa.
14. Die Vierkleur - Anette Van Zyl.
15. Hester sien n Wonderwerk - Isabelle Steenkamp.
16. Wie? - Ela Spence.
17. Vreemde Geluk - Dricky Beukes.
18. Die Boom - Sita.
19. Tiener-onthale tuis - Elizabeth Stander.
20. Die Voortrekker-muurtapisserie - Nellie Kruger.
21. Die nuwe Kammie - Anette Spence.
22. Die Romeinse Rit - Nan Henning.
23. Die Dagboek - CS Badenhorst.
24. Ware Skoonheid - MJ Baumbach.
25. Parfuum - Madeleine Van Biljon.
********************************************************
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
24 CM.
183 Bladsye.
[Merke in die boek]
[Hardeband merke en skaafplekke]
072 501 3890.
REF: 6790.
Fiksie.
Kinderboeke.
Boeke Vir Meisies.
Boeke Vir Dogters.
Ela Spence Boek.
Ela Spence Boeke.
Stories.
Leesboek.
Verskillende Skrywers.
Jeug.
Boeke Vir Jong Kinders.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Blou Vier En Groen Vier - Ilse Steenberg.
Blou vier en groen vier is n ruimteverhaal. Maar nie heeltemal nie. Dit is ook n baie mooi, baie ver droom. Wanneer Almalida weer op Aarde staan, kyk sy af na haar vreemde, bekende klere, sy is alleen en iemand vra: "Who are you?" Dis dan wat sy hartseer antwoord:- "Amaldi.
Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.81 Bladsye.[] Omslag skeur plekke met kleefband vasgeplak [][] Hardeband merke en skaaf plekke [][] Boodskap voor in die boek [][] Bladsye geskeur [][] Merk in boek [][] Gaaitjie bladsy []072 501 3890.REF: 6011.Fiksie.Boeke Vir Dogters.Ilse Steenberg Boek.Jeug.Boeke Vir Kinders.Jeug Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 35
SavedSave
Gelyke Vennote - Marie-Louise Cronje - Romanza.
Charlie het nie net rooi hare nie, sy is ook Rooi Jann se dogter en sy moet haarself bewys.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
17 CM.
197 Bladsye.
[] Tee merke []
[] Merk []
072 501 3890.
REF: 5273.
Fiksie.
Romanse.
Romanza Boek.
Marie-Louise Cronje Boek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
