Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for hemel in "hemel" in East Rand in East Rand
2
R 500
SavedSave
black knee length heels for women
8d
VERIFIED
Pay & Ship
2
R 450
NEGOTIABLE
SavedSave
Plum shoes, bright red, size 6
10d
Edenvale8
R 1,350
NEGOTIABLE
SavedSave
New puma suede xl worn twice Thick padding on the collar and tongue, often paired with wider laces for a, "fat lace" style.Material: High-quality,, "nappy" suede upper with a leather Formstrip.Sole: A chunkier rubber midsole/outsole for enhanced durability and a, "stacked" aesthetic.Branding: Debossed and foil-printed PUMA logos, typically on the quarter panel, heel, and tongue.Vibe: A versatile, statement sneaker suitable for both on-board skating and daily street style
4d
4
R 350
SavedSave
Footwork Mitah Black Heel – Size 6
Elegant Footwork Mitah black heel. Gently worn but still in great condition. Perfect for both formal and casual outfits.
23d
BenoniPay & Ship
10
R 1,700
SavedSave
All size 5
Some are brand new
Sold together NOT individually
Must be prepared to meet in a public place
Based in benoni
CASH ONLY PLEASE!
25d
Benoni10
R 1,500
SavedSave
All size 4
Some are brand new
Sold together NOT individually!
Must be prepared to meet in a public place
Based in benoni
CASH ONLY PLEASE!
25d
Benoni8
R 680
SavedSave
Presenting an authentic Delft Blue porcelain miniature house, gifted exclusively to KLM Royal Dutch Airlines' World Business Class passengers. This precise replica of the historic Hamel House (Hamelhuis) in Gorinchem, Netherlands was produced by Bols, once filled with Dutch genever (gin), and commemorates KLM's 96th anniversary on October 7, 2015. Standing at about 10 cm tall, it’s in pristine condition. Ideal for any collection, it’s rich in history and elegance. At Countrystyle Antique, we specialize in curating exquisite items like this to enhance your collection.
3mo
12
R 110
SavedSave
Fortuin - Chanette Paul.Is Eva Van Eden n heks, of n engel? Paradyskloof die voorpoorte van die hemel, of n Satansnes?Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.522 Bladsye.[Eerste bladsy uitgeskeur maar al die blaaie vir lees is daar (goed genoeg om te lees)][Tee merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Plakker in die boek][Merk waar plakker afgeskeur is][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Pen in boek][Skeur plek bladsy met kleefband reggemaak][Kleefband merke binnekant die boek]072 501 3890.REF: 7953.Fiksie.Chanette Paul Boek.Chanette Paul Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
3mo
12
R 120
SavedSave
Die Kant Van Die Hemel - Karen
Kingsbury.
Wanneer die liefde seevier...
• Tweedehandse boek.
• Sagteband.
• Afrikaans.
• 21 CM.
• 301 Bladsye.
• [Boodskap voor in boek geskryf met potlood][Nommer agter in boek met pen geskryf maar uitgekrap][Merkies in boek]
• 072 501 3890.
• REF: 7882.
• Fiksie.
• Christelike Fiksie.
• Karen Kingsbury Afrikaanse Boeke.
• Karen Kingsbury Boek.
• Karen Kingsbury Boeke.Liefde.Gesinsgeheime.Verhoudings.Liefde.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
4mo
12
R 35
SavedSave
Die Jare Vorentoe - Hannah Du Plessis.Na n kort – en uiters stromagtige
huwelik, na die dood van haar man, vertrek Arinda Roux na n heeltemal onbekende
plekkie. Sy wil n nuwe begin maak, vergeet wat agter is en die pos as
onderwyseres op Silwerduine is die ideale oplossing hiervoor.
Op haar heel eerste aand, ontmoet sy
die gewilde Gerhard Malan, asook die stuurse ou Stander. Sy kry nie die
geleentheid om juffrou Stander goed te leer ken nie, want dieselfde nag sterf
sy aan n hartaanval. Die hele dorp is geskok as dit blyk dat die person wat
hulle al die jare hier leer ken het as n verstokte oujongnooi, iewers n dogter
het. Vir Arinda bly dit n vraag hoekom die ou dame so geskok was toe sy melding
gemaak het van die balletgroep wat deur die land toer. Of was dit bloot as
gevolg van Arinda se teenwoordigheid?
Maar sy het geen tyd om hieroor te
tob nie, want die nuwe werkring hou haar besig. Die kinders, die inwoners van
hierdie dorpie waar die tyd feitlik gaan stilstaan het, die huisie wat sy huur,
die vreinskap met Fanus, Nella en Gerhard, dit alles vul haar dae.
Voordurend word sy geteister deur die
herinneringe aan die dae van gister, en eergister, beelde uit haar ongelukkige
huwelik. Geleidelik besef sy dat gister werklik dood is en dat die lewe tog nog
ander vreugde en geluk bied.
Maar voordat sy werklik vrede in
haarself kan vind maak die verblyf op Silwerduine n hele paar draaie, totdat
dit tot stilstand kom. Totdat sy die antwoord kry op baie kwellinge.
Hannah Du Plessis het Die Jare
Vorentoe – n skoon gesinsverhaal.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.150 Bladsye.[Naam, van, jaar en regmerk in boek][Omslag verniel en baie swak toestand][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Merke op hardeband]072 501 3890.REF: 7836.Fiksie.Hannah Du Plessis Boek.Hannah Du Plessis Boeke.Gesinsverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
5mo
10
R 110
SavedSave
1000 Woorde En Prente - Saamgestel Deur Richard Powell - Geillustreer Deur Tony Kenyon - Vertaal Deur Marianne Peacock.n Prentewoordeboek wat kinders voorstel aan die wereld van woorde.Die lewendige, humoristiese illustrasies sal ure van plesier op baie verskillende vlakke verskaf:as n geselsboek vir die heel kleintjies;as n woordherkenningsboek vir beginner-lesers en as n eerste naslaanboek vir ouer kinders.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.30 CM.61 Bladsye.[Hoekies is geskaaf]072 501 3890.REF: 7820.Nie Fiksie.Onderwys.Skool.Skool Boeke.Woordeboeke.Woordeboek.Woorde.Leer.Lees.Boeke Vir Kinders.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Opvoedkundig.Opvoedkundige Boeke.Spelling.Naslaanboek.Kindertjies.Boeke Vir Klein Kinders.Boeke Vir Ouer Kinders.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
5mo
12
R 110
SavedSave
Die Hemel Is N Werklikheid! - Choo Thomas - Voorwoord Deur Dr David Yonggi Cho.Die Hemel Is N Werklikheid - Choo Thomas - Voorwoord Deur Dr David Yonggi Cho.Choo Thomas skryf ‘n merkwaardige
storie van haar verskeie ontmoetings met Jesus Christus, waartydens sy talle
kere die hemel besoek het en die hel twee keer gesien het.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.251 Bladsye.[Merkies op sagteband][Merkies soortgelyk soos hierdie in die boek][Ligte water merke in boek]072 501 3890.REF: 7736.Nie Fiksie.Choo Thomas Boek.Choo Thomas Boeke.Geloof.Christelike Leefwyse.Engel.Engele.Hemel.Hel.Koninkryk.Hemele.Laaste Dae.Gelowiges.Christelike Boeke.Godsdiens.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
12
R 110
SavedSave
Wagter, Hoe Ver Is Dit In Die Nag - Eerw JF Nel.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.198 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Pen]072 501 3890.REF: 7666.Nie Fiksie.JF Nel Boek.JF Nel Boeke.Eerw JF Nel Boek.Eerw JF Nel Boeke.Geloof.Godsdiens.Christelike Leefwyse.God.Profesie.Hemel.Dood.Die Koms.Openbaring.Die Wegvoering Van Die Bruid.Die Laaste Diktator.Antichris.Dier En Valse Profeet.Die Slag Van Armageddon.Die Antichris.Wie Is Die Antichris.False Profeet.Satan.Opstandings.Die Laaste Oorlog.Die Laaste Oordeel.Die Nuwe Hemel En Aarde.Die Duisendjarige Vrederyk.Die Nuwe Jerusalem.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
9mo
12
R 35
SavedSave
Burgers Van Die Hemel - RK Van Wyk.Tweedehandse boek.Hardeband met stofomslag.Afrikaans.19 CM.47 Bladsye.[Merke op stofomslag][Merkies in boek]072 501 3890.REF: 7634.Nie Fiksie.RK Van Wyk Boek.RK Van Wyk Boek.Gosdiens.Geloof.Christelike Leefwyse.God.Daan Retief Uitgewers.Stofomslagontwerp Deur Hettie Van Niekerk.Hemel.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
9mo
11
R 100
SavedSave
Die Dag Van Die Here Is Naby - Bennie Kleynhans.Die toekoms van hierdie wereld is inderdaad somber. En hoe vreesaanjaend is die afgryslike tonele van verwoesting wat in die toekoms voor ons opdoem!Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.170 Bladsye.[Plakkers in die boek][Merke in boek][Sagteband merke]072 501 3890.REF: 7620.Nie Fiksie.Bennie Kleynhans Boek.Bennie Kleynhans Boeke.Suid-Afrika.Ewigheid.Jesaja.Amos.Esegiel.Joel.Sefanja.Sewende Millennium.Groot Verdrukking.Armageddon.Die Laaste Oordeel.Die Nuwe Hemel En Nuwe Aarde.Geloof.Christelike Leefwyse.Godsdiens.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
9mo
2
R 1,500
NEGOTIABLE
SavedSave
Aldo heels brand new size bought from Aldo
2y
1
R 150
SavedSave
n Vurk in die pad - Andre Brink - n Memoir.
Hierdie memoir is, soos André Brink dit self stel, ’n reaksie op "’n behoefte ... om nader te kyk na party gebeurtenisse in my lewe wat ek nog nie genoegsaam ondersoek het nie; baie dinge wat ek nog nie verstaan nie; baie wat my seergemaak of verras of vreugde veroorsaak het".
Die memoir gee die leser ’n blik op die ryk en vol lewe van een van die grootste skrywers in Afrikaans.
Brink se verstommende erudisie en belesenheid in verskeie tale, sy diepgaande gemeenskapsbetrokkenheid (wat dikwels gepaard gegaan het met persoonlike opofferings), sy sterk politieke oortuigings wat meermale tot aksie oorgegaan en tot teistering van owerheidsweë gelei het, is alles dinge wat die leser sal bybly, saam met komiese en deerniswekkende momente uit sy jeug en sy heel persoonlike lewe.
Hardeband boek.
Afrikaans.
Tweedehandse boek.
Goeie kondisie (A+)
480 Bladsye.
072 501 3890.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
5
R 200
SavedSave
Pluimprinse - Malene Breytenbach - Eerste Uitgawe - Eerste Druk 2010.
Wanneer Olivia Bailey in
haar Muizenbergse huis aangeval en byna verkrag word, besluit sy “om afstand te
probeer verkry” – nie net van haar werk as joernalis nie, maar ook van die
Kaap. Die enigste plek waaraan sy kan dink om heen te gaan, om weer “heel te
word”, is haar ouma se huis op Oudtshoorn. Daar is net een probleem: Olivia het
haar ouma nog nooit ontmoet nie. Want dié Joodse familie in hulle pluimpaleis
is trotse mense. Toe Olivia se ma met die verkeerde man weggeloop het, het
hulle haar onterf en nooit weer gekontak nie. . .
Op Oudtshoorn kry Olivia
’n veel hartliker ontvangs as wat sy verwag het. Sy leer nie net haar ouma ken
nie, maar kry ook ’n ander blik op haar ma en haar eie geskiedenis. In die
proses word sy oorrompel deur die vergete wêreld van Boer en Jood, swier en
vertoon, oordaad en rykdom – die tyd van die pluimprinse op Oudtshoorn. En soos
die geskiedenis vir Olivia lewend word, begin haar eie helingsproses.
Tweedehandse boek.
Sagteband boek.
Afrikaans.
Goeie kondisie (A+).
Eerste Uitgawe - Eerste Druk 2010.
320 Pages.
Malene Breytenbach.
072 501 3890.
REF: 020.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
1
R 50
SavedSave
Kwelkatryn Of Kanniedood? - Maretha Maartens.
Kwelkatryn Of Kanniedood - Maretha Maartens.
Gesinsjaar - Maretha Maartens.
Onderdele beskikbaar: teen n prys - Maretha Maartens.
Die kanniedood van die Kaap - Maretha Maartens.
Smeer cream crackers, meisies! - Maretha Maartens.
Kola uit n klip - Maretha Maartens.
Modus Vivendi - Maretha Maartens.
n Panfluit van pa - Maretha Maartens.
Bye in die bynes - Maretha Maartens.
Mammogramwereld - Maretha Maartens.
Na veertig is dit beter - Maretha Maartens.
n Stukkie hemel - Maretha Maartens.
Die ducktails van destryds - Maretha Maartens.
Die laaste Saterdagmiddag op aarde - Maretha Maartens.
Die kykkas van Kwelkatryn - Maretha Maartens.
Die val van Frank Sinatra - Maretha Maartens.
Patroontjies teen die muur - Maretha Maartens.
Maandagmot - Maretha Maartens.
Kind ... - Maretha Maartens.
______________________________________________
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
79 Bladsye.
{Naam, van en datum in die boek}
072 501 3890.
REF: 3951.
Fiksie.
Maretha Maartens Boek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Hou Aan Die Hemel Vas Terwyl Jou Man Deur Hel Gaan - Connie Neal.
God se vertroosting vir vroue wat swaarkry.
Hoe om te oorleef wanneer "in lief en leed" erger is as wat jy jou ooit kon indink.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
259 Bladsye.
072 501 3890.
REF: 3839.
Nie Fiksie.
Geloof.
Connie Neal Boek.
Hemel.
Christenvrou.
Verhoudingsgrense.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
