Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for dokter in "dokter" in South Africa in South Africa
3
R 4,000
SavedSave
Cosy room in Afrikaans speaking houseshare available! Grooot gemeubileerde kamer beskikbaar in lekker gesellige afrikaans sprekende huis - sentraal gelee in Brackenfell naby N1 hooweg, winkels, kosplekke, dokters & dienste (3-5min).R4,000 p/m insluitend water+elektrisiteit, veilige parkering, bediende, braai area, groot agterjaard, (Unlimited WiFi R230pm).Soek jong professionele volwasse man (verkieslik netjiese nie-rokende), met voltydse werk & maandlikse salaris, gemalik in afrikaans sprekende huisdeel. Beskikbaar 1 Feb 2026 (klein deposito). Please answer the following before enquiry | Beantwoord asb die volgende:1. Huistaal?2. Ouderdom?3. Voltydse Werk?4. Sport of Stokperdtjies?Los asb u nommer saam met antwoorde. *No-answers or enquiries will be ignored, thank you.
4d
Brackenfell4
R 4,400
SavedSave
Cosy large room in lekka houseshare available! Grooot gemeubileerde kamer beskikbaar in lekker gesellige afrikaans sprekende huis - sentraal gelee in Brackenfell naby N1 hooweg, winkels, kosplekke, dokters & dienste (3-5min).R4,400 p/m insluitend water+elektrisiteit, veilige parkering, bediende, braai area, groot agterjaard, (Unlimited WiFi R220pm).Soek jong professionele volwasse man (verkieslik netjiese nie-rokende), met permanente werk & maandlikse salaris, gemalik met afrikaans sprekende huisdeel. Onmiddelik beskikbaar (klein deposito). Please answer the following before enquiry | Beantwoord asb die volgende voor navrae:1. Ouderdom?2. Stokperdtjies?3. Sport belangstellings?Los asb u nommer saam met antwoorde. *No-answers or enquiries will be ignored, thank you.
4d
Brackenfell9
R 90
SavedSave
Die Enkelpa Kry N Vrou - Felicia Mason - Mills & Boon - Inspirerend - Afrikaans.Die Enkelpa Kry N Vrou - Felicia Mason - Mills And Boon - Inspirerend - Afrikaans.Die dokter se nuwe gesin.Dokter Spring Darling het alles wat sy nodig het; n Wonderlike familie en n bedrywige werk om die kinders van Cedar Springs, Noord-Carolina, te help.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.252 Bladsye.[Reg merk en kruis voor in die boek met pen][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7936.Felicia Mason Boek.Felicia Mason Boeke.Mills & Boon Boek.Mills & Boon Boeke.Mills And Boon Afrikaanse Boeke.Afrikaanse Mills And Boon.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.****KONTAK ONS GERUS OP WHATSAPP**** 0725013890. BOEKEANDBOOKS ****
2mo
7
R 35
SavedSave
Van Mense En Engele - Wille Martin - Lapa.Dokter Ralda Schmidt se dogterjie, Tharina, is so fraai soos n slaappop - maar net so passief.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Klein skeurtjie bladsy][Merkie in boek]072 501 3890.REF: 7890.Fiksie.Wille Martin Boek.Wille Martin Boeke.Lapa Boek.Lapa Boeke.Liefdesverhale.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
2mo
6
R 80
SavedSave
Die Italiaanse Dokter Se Hart Word Bevry - Kate Hardy - Mills & Boon - Mediese Romanse.NAELBYT MEDIESE DRAMA EN POLSENDE ROMANSE.Sy hart is gebroke ... Dokter Lorenzo Conti is platgeslaan deur sy eks se onthulling dat sy fraai dogterjie nie werklik syne is nie, en dat sy boonop uit sy lewe weggeneem word.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.188 Bladsye.[Merk in boek]072 501 3890.REF: 7749.Fiksie.Mills & Boon.Mills And Boon.Afrikaanse Mills & Boon.Kate Hardy Boek.Kate Hardy Boeke.Mills & Boon Boeke.Romanse.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
5mo
8
R 80
SavedSave
Die Dokter Se Maand Lange Huwelik - Annie O'Neil - Mills & Boon - Mediese Romanse.NAELBYT MEDIESE DRAMA EN POLSENDE ROMANSE.Kan hulle tydelike beloftes ... op n ware huwelik uitloop?Toe dokter Isla Macleay op die pragtige eiland El Valderon aankom, is n gedwonge huwelik die allerlaaste ding wat sy verwag.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.188 Bladsye.[Merkies in boek][Ligte water merk bladsy]072 501 3890.REF: 7745.Fiksie.Annie O'Neil Boek.Annie O'Neil Boeke.Mills And Boon.Mills And Boon Boeke.Mills & Boon Afrikaanse Boeke.Afrikaans Mills & Boon.Romanse.Mills & Boon Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
5mo
6
R 80
SavedSave
N Verpleegster Om Sy Hart Te Genees - Louisa George - Mills & Boon - Mediese Romanse.NAELBYT MEDIESE DRAMA EN POLSENDE ROMANSE.Sy laat hom weer lewendig voel .. Maar kan hy haar hart ook genees?Sedert sy vrou vyf jaar gelede oorlede is, is dokter Joe Thompson n gebroke man wat nie in vroue belang stel nie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.188 Bladsye.[Goeie kondisie]072 501 3890.REF: 7747.Fiksie.Mills And Boon.Mills & Boon Afrikaans.Afrikaanse Mills & Boon Boeke.Louisa George Boek.Louisa George Boeke.Romanse.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
5mo
7
R 80
SavedSave
Hartchirurg Vir N Enkelpa - Janice Lynn - Mills & Boon - Mediese Romanse.NAELBYT MEDIESE DRAMA EN POLSENDE ROMANSE.Is hy gereed om n enkelpa te wees ... en die liefde van n vrou te vind?Dokter Matthew Coleman, beroemde hartchirurg, se lewe word ontwrig toe hy sy vier jaar oue peetkind, Carrie, se enkelpa moet word.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.188 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 7744.Fiksie.Afrikaans Mills & Boon.Afrikaans Mills And Boon.Janice Lynn Boek.Janice Lynn Boeke.Mills And Boon.Afrikaanse Mills & Boon Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
5mo
12
R 200
SavedSave
Omnibus - Karen Kingsbury - Engele Op N Missie.N OVERGEETLIKE REEKS VOL ROMANSE EN AVONTUUR.In Waar engele wandel doen Tyler Ames – 'n professionele bofbalspeler
– ’n besering op wat sy loopbaan beëindig, en vind hy uit dat sy groot liefde
Sami Dawson aanbeweeg het. Wanneer 'n reeks wonderwerke hom lei om vriende te
raak met 'n ou dame wat aan Alzheimers ly, besef hy dat sy dalk net die
antwoorde het waarna hy so desperaat op soek is.
In Dans van die engele ontmoet ons vir Mary Catherine. Sy is
aangetrokke tot bofbalspeler Marcus Dillinger en werk as vrywilliger saam met
haar kamermaat, Sami, by ’n plaaslike jeugsentrum. Maar alles verander toe sy
verpletterende nuus van haar dokter kry wat haar toekoms onherroeplik verander.
In Onder engele-vleuels besluit Mary Catherine om na Uganda te trek en
by ’n weeshuis te werk. Marcus vertrek op 'n desperate soektog na Mary
Catherine en die engele in hul midde doen alles wat hulle kan om seker te maak
dat hul missie slaag.
1. Waar Engele Wandel - Karen
Kingsbury - Engele Op N Missie #1.
2. Dans Van Die Engele - Karen
Kingsbury - Engele Op N Missie #2.
3. Onder Engele-Vleules - Karen Kingsbury
- Engele Op N Missie #3.
• Tweedehandse boek.
• Sagteband.
• Afrikaans.
• 21 CM.
• 876 Bladsye.
• [Merke in die boek]
• 072 501 3890.
• REF: 7662.
• Afrikaanse Karen Kingsbury Boeke.
• Karen Kingsbury Boek.
• Karen Kingsbury Omnibus.
• Christelike Fiksie.
• Fiksie.
• Engele Op N Missie Boek 1.
• Engele Op N Missie Boek 2.
• Engele Op N Missie Boek 3. * Karen Kingsbury Boeke.* Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
12
R 120
SavedSave
Wankele Roem - Heinz G Konsalik.Wankele Roem is die verhaal van n dokter wat op die hoogtepunt van sy sukses begin twyfel aan sy eie vermoe.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.246 Bladsye.[Merke op hardeband][Omslag verniel SWAK][Merke soorgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 6864.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Heinz Gunther Konsalik.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 20
SavedSave
Kranse Van Gevonden – Herna De
Villiers – Romankeur.
Die eensaamheid gaan haar versmoor na haar
moeder se dood, het Delia Maree geweet. Sy moes wegkom, gaan vakansie hou ver
van Johannesburg af, waar sy nuwe mense kan ontmoet. Die drukkersduiwel lei
haar Hoogland toe, en midde-in n familie en spoghuis waar liefde en haat,
vreugde en vrees voortdurend soos n pendule tussen die inwoners swaai.
Dokter Abel Landman ly aan geheueverlies en is
aan n rolstoel gekluister nada thy van n krans afgeval het – of het iemand hom
dalk afgestamp? En hoe het Jacomina, sy amper-verloofde, gesterf? Was die
motorongeluk inderdaad n ongeluk? Wie se baba het Jacomina verwag? Abel s’n? Is
Gezina werklik verstandelik versteurd en daarop uit om almal op Gevonden te
vernietig? En Japie Landman se buitengewone liefde vir sy seun - kan dit natuurlik wees?
Di is enkele van die kwelvrae wat Delia treiter,
terwyl sy boonop worstel met die moontlikheid dat die liefde wat stil-stil in
haar hart kom kruip het, dalk ontbeantwoord sal bly.
Herna De Villiers se Kranse Van Gvonden is n
heerlike aanwins vir J.P. van der Walt se Romankeur-program.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
159 Bladsye.
Boeke se blaaie mooi en skoon, kyk na foto's van hoe die boek lyk asb, naam en van in die boek en onderaan die boek.
072 501 3890.
REF: 875.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 50
SavedSave
Die Dokter Van Sinangua - Andre Le Roux.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
18 CM.
154 Bladsye.
{ Omslag klein skeur plekkies}
{Klein merkies op omslag}
072 501 3890.
REF: 3411.
Fiksie.
Andre Le Roux Boek.
Spannende verhaal.
Aksie verhaal.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 50
SavedSave
Ek En Jy - Kristel Loots.
Ek en jy is ’n heruitgawe van twee
van Kristel Loots se gewildste romantiese komedies.
’n Perfekte paartjie – Kristel Loots.
Philip Marais is ’n man wat op sy
rekenaar kan werk, sy das kan knoop én bevele aan sy ondergeskiktes kan gee met
die draai van sy oë … Maar geld kom eerste in sy lewe en die vrou wat hom wil
hê, moet daarmee saamleef.
Losbol se moses – Kristel Loots.
Kyla vlug van haar skandes Kanada
toe. In die toegesneeude dorpie wag dokter Zander de Villiers. Hy oorrompel
haar, speel met haar … Sy wéét hy’s ’n veroweraar, ’n wolf. Maar haar hart
lúister nie.
Ek en jy is ’n heruitgawe van twee
van Kristel Loots se gewildste romantiese komedies.
2 in 1 (2 Verhale).
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
19 CM.
312 Bladsye.
Goeie kondisie.
072 501 3890.
REF: 6656.
Fiksie.
Kristel Loots Boek.
Kristel Loots Boeke.
2 In 1.
Romantiese Komedies.
Lapa.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Omnibus 4 - Hartklop - REF: 6492.
Malene Breytenbach.
Madeleine Malherbe.
Rykie Roux.
In Dokter van ver ontmoet dokter Rafaella Continari
die oorrompelende dokter Giulio di Mareneschi tydens sy besoek aan Suid-Afrika.
Sy en haar ouers word dan ook sommer na sy familielandgoed op die Italiaanse
platteland genooi.
Tydens hul besoek ontmoet sy Giulio se sjarmante broer, asook die
pragtige jong rykmanserfgenaam wat dink Giulio behoort aan háár.
In Yskoue, vuurwarm liefde vertrek Sandra Botes as skeepsdokter na
Antarktika om weg te kom van iemand se onwelkome aandag. Sy ontmoet vir
Brandon, die ekspedisieleier, en leer ken ook die aantreklike blondekop Konrad
Malan. Nou wonder sy: Watter man laat nou eintlik haar hart vinniger klop?
In Dokter Draak kruis Livia Naudé se pad ná vier jaar weer dié van die
broeiende Anton Duvel in die trauma-eenheid van ’n Pretoriase hospitaal. Hy het
egter in die ongenaakbare Dokter Draak verander. Boonop stry Livia steeds teen
die roepstem van die liefde in haar hart.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
508 Bladsye.
[Merkie in boek]
[Merk met pen aan die buitekant van die boek onderkant]
072 501 3890.
REF: 6492.
Fiksie.
Liefdesverhaal.
Liefdesverhale.
Hartklop Boek.
Malene Breytenbach Boek.
Madeleine Malherbe Boek.
Rykie Roux Boek.
Afrikaanse Boeke.
Romanse.
Roman.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 70
SavedSave
Met Die Oog Op Liefde - Malene Breytenbach - Hartklop.
Jong dokter Naomi Harker is verheug toe sy gekeur word om op n mobiele oogkliniek te werk.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
224 Bladsye.
072 501 3890.
REF: 2385.
Hierdie boek sal afhaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 150
SavedSave
Katerina Se Mojo - Kristel Loots.
Vir ’n vrou is haar vyftigste verjaardag ’n dag van verskrikking. En Katerina is amper daar … Die tweeling maak haar mal en haar man is moeg daarvan om stukkende mense te probeer gesond dokter en wil landuit. Kanada toe! Dit lei tot eindelose argumente, want daar is te veel wat Katerina in Suid-Afrika hou.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
303 Bladsye.
Goeie kondisie (A+).
20 Cm.
072 501 3890.
REF: 390.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is. Fiksie.Liefdesverhaal.
2y
1
R 30
SavedSave
Ouverture Op Overberg – Ettie Bierman.
Is dit romanties om met n man te trou wat jy nie liefhet nie
en wat jou nie liefhet nie? Kobie Coetzee het stellig met hierdie vraag
geworstel toe die lewe haar feitlik gedwing het om met Johan Reyneke te trou –
die man van die buurplaas wat sy skaars geken het en wat sy sekerlik nie
liefgehad het nie.
Kobie het by haar broer dokter Pieter Coetzee en sy vrou
Suzette gewoon nadat haar ouers oorlede is. Volgens haar oom Jacob se testament
sou sy n plaas erf en haar broer sou n groot bedrag erf mits sy met Johan
Reyneke trou. Sy het besluit dat sy dit sou doe nom haar broer te help, want hy
het baie studieskuld gehad en hy wou gaan spesialiseer. Maar sy het nie
rekening gehou met Leane nie – die meisie aan wie Johan verloof was en wat hom
nog liefgehad het. Sy het Thys Matthee ook buite rekening gelaat – Thys wat
haar syne wou maak.
Die vonke het dus gespat – ook tussen haar en Johan. Eers
toe sy iets ontdek het in verband met die dam wat Johan wou bou, het sy geweet
waarom hy met haar getrou het. Hierdie ontdekking en die gebeure wat daaruit
voortgespruit het, het haar lewe soos met n towerslag verander.
Ettie Bierman weet hoe om n liefdesverhaal te skryf, en
hierdie pakkende roman is sekerlik een van haar beste treffers.
·
Tweedehandse boek.
·
Hardeband met omslag.
·
Afrikaans.
·
21 CM.
·
152 Bladsye.
·
Omslag is verniel, klein merkie en name en vanne
in boek.
·
072 501 3890.
·
REF: 1387.
·
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop
is.
Fiksie.
2y
7
R 35
SavedSave
Katra Van Die See - Frances Vermaak - Lapa.Na n traumatiese gebeurtenis in Beiroet waar Katra Neethling as verslaggewer n storie moes gaan skryf, ontmoet sy dokter Picard Wallis. Die rustige, simpatieke man met die intense sjokoladedebruin oe fassineer haar van meet af aan.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Merkies soortgelyk soos hierdie in die boek][GOEIE KONDISIE]072 501 3890.REF: 7291.Fiksie.Frances Vermaak Boek.Frances Vermaak Boeke.Boek.Boeke.Afrikaanse Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
1
R 50
SavedSave
Legkaart Van Die Lewe - Heleen De Klerk.
Hoe weet jy of jy werklik lief is vir n man of
net gewoond is aan hom? Die vraag het soveel vertwyfeling in Mariann Vermaak se
gemoed veroorsaak dat sy haar verlowing met haar jeugliefde verbreek en op n
kibboets in Israel gaan werk het om klaarheid oor haar lewe te kry. In die
verre land ontketen die enigmatiese dokter Seth Bennof n rits nuwe
gewaarwordinge in haar – en tog bly die laaste stukkie van die legkaart haar
ontwyk.
Legkaart Van Die Lewe, deur die gewilde Heleen
de Klerk, is n fyn verhaal oor die soete verandering wat volle wasdom in n vrou
se lewe teweegbring – en oor hoe sterk die arms van n man se liefde om haar kan
vou.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
152 Bladsye.
Skoon en netjies.
072 501 3890.
REF: 644.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 35
SavedSave
Paradysliefde - Rika Du Plessis.
Dokter Leo Tredoux het die aanvallige suster Irina Weideman so te se voor die kansel laat staan - en letterlik spoorloos verdwyn.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
152 Bladsye.
[Merke in die boek]
072 501 3890.
REF: 6553.
Fiksie.
Rika Du Plessis Boek.
Rika Du Plessis Boeke.
Romanse.
Liefde.
Boeiende Lekkerleesroman.
Roman.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
