Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for die dam in "die dam" in South Africa in South Africa
2
SavedSave
MANZINI PLESIER PLAAS 1ste 5 Pakette wat vas maak in Januarie vir 2026 kry 25% afslag Naweek pakette R37 500 Sluit als onder in❤️❤️❤️❤️❤️❤️EN JUL KAN AFBETAAL OOK❤️❤️❤️❤️❤️❤️OORD PRIVAAT Vanaf Vrydag 12h00 Tot Sondag 17h00❤️❤️❤️❤️❤️❤️ ❤️1 van die 2 sale[Kleiner saal neem 150 menseGroter saal 300 mense]❤️Chalet vir bruidspaar vanaf Donderdag voor Saterdag troudag tot Sondag❤️Tafels❤️ Stoele❤️Eetgerei❤️Glase❤️Borde❤️Gebruik van kombuis❤️Plaas gebruik vir fotos❤️Altwee sale het eie kroeg❤️Privaat kroeg vir kelkies tydens fotos❤️Swembad❤️Dam met Lapa ❤️Boma area, gepak met hout(Keuse van 2)❤️Swembad❤️Rooi tapyt❤️Verhoog❤️Chalets het solar ligte❤️Fairy ligte in saal❤️Genoeg yskaste❤️Kerk❤️2 x Spitte beskikbaar vir gebruik.(eie gas)❤️Lekker dam vir visvang ❤️Plus❤️ Volgende Akkomodassie INGESLUITVir 94 mense ❤️6 x 4 slaper Chalets ❤️4 x 5 slaper Chalets❤️1 x 8 slaper Chalet❤️1 x 18 slaper Plaashuis❤️Selfsorg(eie beddegoed/ handoeke bring)❤️4 x Staanplekke met krag❤️Vir 2 x nagte❤️Kroeg Kan deur bruidspaar Beheer word❤️Koelbokse ook toelaatbaar❤️Toegang tot hele oord❤️"Catering" deur Manzini Teen ekstra koste❣️❣️❣️❣️❣️❣️2026 Pakket prys ❣️❣️❣️❣️❣️❣️Jan-April R37500Mei - Jul R27 500Aug - Dec R37 500❣️❣️❣️❣️❣️❣️R5000 om datum vas te maak.❣️❣️❣️❣️❣️❣️R5000 breakage deposito wat terug betaalbaar is 48 uur na funksie.(Nie deel van pakket)❣️❣️❣️❣️❣️❣️PAKKET KAN VIR FAMILIE BYEENKOMSTE OF PARTYTJIES OOK GEBRUIK WORD.❤️❤️❤️❤️❤️❤️Skakel ons gerusAntoinette 084 965 8882Potchefstroom
10d
Potchefstroom11
R 110
SavedSave
Liefde Langs Die Dam - Heinz G Konsalik.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.292 Bladsye.[Hardeband merke en skaaf plekke][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Klein snytjies by blaaie soortgelyk soos hierdie]072 501 3890.REF: 6867.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Heinz Gunther Konsalik.Konsalik Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 30
SavedSave
Ouverture Op Overberg – Ettie Bierman.
Is dit romanties om met n man te trou wat jy nie liefhet nie
en wat jou nie liefhet nie? Kobie Coetzee het stellig met hierdie vraag
geworstel toe die lewe haar feitlik gedwing het om met Johan Reyneke te trou –
die man van die buurplaas wat sy skaars geken het en wat sy sekerlik nie
liefgehad het nie.
Kobie het by haar broer dokter Pieter Coetzee en sy vrou
Suzette gewoon nadat haar ouers oorlede is. Volgens haar oom Jacob se testament
sou sy n plaas erf en haar broer sou n groot bedrag erf mits sy met Johan
Reyneke trou. Sy het besluit dat sy dit sou doe nom haar broer te help, want hy
het baie studieskuld gehad en hy wou gaan spesialiseer. Maar sy het nie
rekening gehou met Leane nie – die meisie aan wie Johan verloof was en wat hom
nog liefgehad het. Sy het Thys Matthee ook buite rekening gelaat – Thys wat
haar syne wou maak.
Die vonke het dus gespat – ook tussen haar en Johan. Eers
toe sy iets ontdek het in verband met die dam wat Johan wou bou, het sy geweet
waarom hy met haar getrou het. Hierdie ontdekking en die gebeure wat daaruit
voortgespruit het, het haar lewe soos met n towerslag verander.
Ettie Bierman weet hoe om n liefdesverhaal te skryf, en
hierdie pakkende roman is sekerlik een van haar beste treffers.
·
Tweedehandse boek.
·
Hardeband met omslag.
·
Afrikaans.
·
21 CM.
·
152 Bladsye.
·
Omslag is verniel, klein merkie en name en vanne
in boek.
·
072 501 3890.
·
REF: 1387.
·
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop
is.
Fiksie.
2y
1
R 30
SavedSave
Die Duiwel Is Los - Jo Jooste.
Gerda Jansen het saam met haar ouers en n boetie uit Nederland na die Unie van Suid-Afrika geemigreer. Op Wanburg, n klein dorpie in Oos-Transvaal waar hulle nou woon, is baie dinge vir hulle vreemd - veral dat die kinders gesien en nie gehoor mag word nie. En sy hoor dikwels: " Die duiwel is los!" Selfs ou Groottoon skree dit wanneer hy onverwags op straat verskyn en haar ma se dit wanneer oom Dries saam met tannie Mart huis toe loop.
Maar die duiwel is behoorlik los toe Kobus Breytenbach, die skoolhoof, die minnaar word van Sue St. Leger-Denny, vrou van die skatryk mynbaas met wie sy getrou het om aan haar armoedige agtergrond te kan ontsnap.
Toe verdwyn een van Wynand - dierbare ouboet van Isa, Gerda se vriendin - se dolke uit sy versameling en die lyk van n vrou word ontdek in n pol riete by die dam...
Die duiwel is los is n boeiende vertelling uit n vervloe tydperk - vol nostalgie, humor en hartsog.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
127 Bladsye.
*2 Merke in boek, *van die blaaie het geskeurde klein merkies, *kyk na foto's asb.
072 501 3890.
REF: 1615.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
5
R 110
SavedSave
Verbode Drif - Irma Joubert.n Liefdesverhaal uit n vergane era.Sy's n boeremeisie, hy n Jood. n Boerejood, ja, ,maar nogtans n Jood. Vir hulle liefde is daar geen toekoms nie. Die Jode, weet Elizabeth, is n ander dam se eende.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.303 Bladsye.072 501 3890.REF: 7153.Fiksie.Irma Joubert Boek.Irma Joubert Boeke.Liefdesverhaal.Liefdesverhale.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
1
R 30
SavedSave
Die Prys Van N Liefde - Vincent Van Der Westhuizen.
Hulle loop deur die groen, koel geur van die landjies onder die damwal. Langs die spruit wat skuins van die dam wegkabbel, kry hulle ‘n gladde, vierkantige rots. Daar gooi hy die reisdeken oop en hulle hou fees met heerlikhede waarvan hulle die smaak nie kan onthou nie want wanneer hul hande toevallig aan mekaar raak, brand dit met ‘n soet vuur… Hulle het mekaar lief — Kriekie Loubser en Mike van der Bijl, maar Kriekie se pa is maar net ‘n gewone man met ‘n gemiddelde inkomste en Mike se pa is ‘n miljoenêr. En Gayle van der Bijl is ‘n hooghartige vrou en sy reken Kriekie stel net in haar seun belang omdat hulle so ryk is. Sy wil hê Mike moet met Sylvia trou, want Sylvia is die dogter van vooraanstaande mense en sy het Mike al lankal lief...
Maar Kriekie is ‘n eenvoudige, opregte meisie, al is haar pa nie ryk nie, en Mike het haar lief. En Kriekie het vir Mike lief en sy wens hy was liewers nie ‘n miljoenêr se seun nie….
Hierdie aangrypende liefdesverhaal bring die boodskap dat ‘n mens skatryk kan wees al het jy nie geld nie en dat die liefde die grootste rykdom op aarde is.
Tweedehandse boek.
Hardeband sonder omslag.
Afrikaans.
22 CM.
158 Bladsye.
*Kleefband merke binne boek, **name van en datum, ***voorste bladsy is uit (Die skoon bladsy), ****blaaie se nommers het merkies op, *****krapmerke agter in boek, ******hier en daar is potlood lyne waar dit onderstreep is.
072 501 3890.
REF: 2057.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
12
R 100
SavedSave
Saam Met Die Visters In Die Skuit - Thys Van Lille.Thys Van Lille van ,,,Stywe Lyne"-faam is geen onbekende in Suid-Afrikaanse hengelkringe nie.Wie van ons het nie gedurende die afgelope tien jaar na sy hengelpraatjies oor die radio geluister nie?Vistermanne of leek, ons het saam met hom die lief en leed van visterman wees, belewe.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.84 Bladsye.[Klein nommer agter in pen geskryf in boek][Merke op hardeband][Omslag swak/verniel/geskeur][Merke in boek]072 501 3890.REF: 6972.Thys Van Lille Boek.Thys Van Lille Boeke.Visvang.Hengel.Verhale.Visverhale.Victor Ivanoff.Hengelaar.Flip Joubert.Stokperdjies.Water.Dam.Rivier.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
7
We translocate HONEY BEES and BATS .
Phone or SMS/whatsapp Rietha at +27 72 934 9060 or email rietha-c(at)ophrah. co.za Email get
done very late in the evening.
Honey Bees, Bats and Snakes all play a very essential part to
the ecology. Bees provide pollination of our Fruit and Vegetables, bats keep
all your crawling & flying insect populations down to the minimum, snakes
control rodents (rats & mice....VERMON), but we don't need them in and
around our homes.
See our website:-
www.honeybeeremovalsjohannesburg.co.za
www.beeandbatremovalsouthsafrica.co.za
Ons verwyder Heuning Bye & Vlermuise Slange. Doen algemene
insek behandeling, Kopluise, rotte, kakerlakke, miere, vlooie ens. GEEN
VERSKUILDE KOSTE. WAT ONS PRYS BETAAL U. We remove Honey bees, bees removed are transferred to commercial bee hives for use in honey
production and pollination services.
WE TRAVEL JOHANNESBURG, PRETORIA HARTBEESPOORT DAM VAAL DAM
VANDERBIJLPARK VAAL MARINA and all areas in between .We do all kinds of Garden Control,
Head lice, Rodents, Bats, Ants, Cockroaches, Fleas, Fly’s, Bedbugs, Garden
& Lawn treatments, Weed Control, Termites. We do not kill Bees, we
translocate the bees to rural area where they can continue being of good use to
nature. We remove the bees, honey, wax and treat area. We endeavor to provide
24hour same day service. We travel all areas We have the best affordable charge
.
HISTOPLASMOSIS is a dimorphic pathogen, a disease caused by a fungus found in BAT AND BIRD DROPPINGS.
No bat has ever tested positive for canine rabies in South Africa. Lyssaviruses
are so-called rabies-related viruses. In South Africa two lyssaviruses have
been associated with bats. Lagos Bat Virus is found at very low levels (less
than one case a year) in the population of Wahlberg’s epaulletted fruit bats,
and there have two cases of the disease in cats. Virus is closely related to Lagos virus and has caused the
death of two people in the North West Province of South Africa (1970 and 2006).
In both cases the patients had been either bitten or scratched by an
insectivorous bat some time before the disease manifested itself. Always be
careful not to get bitten when handling any wild animal, including bats. Use
thick gloves or a cloth to handle bats and do not allow children to stroke or
handle any grounded bat. Anyone that is bitten by any wild or stray animal
should immediately scrub the wound with soap and water and go within 24 hours
to their nearest clinic to start a course of post-exposure rabies vaccinations.
These vaccinations are free at State clinics. Honey Bee & Bat Translocation Edenvale Benoni Johannesburg
Northcliff Pretoria Centurion Midrand Vaal Marina Vereeniging Johannesburg
Northcliff Roodepoort Pretoria Centurion Edenvale Bruma Johannesburg Northcliff
Randburg Roodepoort Alberton Benoni Boksburg Vereeniging Vanderbijlpark Vaal Marina
Springs Nigel Centurion Pretoria
Ons doen Slange Vlermuise & Heuning Bye Hervestiging oor die
hele Gauteng
1mo
Other8
Contact f/price
SavedSave
The Blue Dam is their Harvest Land - Tommy CarseVery good condition and cleanSketches from the Lives of the Kalk Bay FishermenTranslated from "Die Bloudam is hul Oesland" by Lin and Ron Kent (1959)First English edition published 1999121 pages36 chapters + EpilogueBlack and white photographs with captions throughout bookEmail through Gumtree
2y
OtherContact f/price
SavedSave
The Blue Dam is their Harvest Land - Tommy CarseGood condition and cleanSketches from the Lives of the Kalk Bay FishermenTranslated from ""Die Bloudam is hul Oesland"" by Lin and Ron KentPublished 1999 Kalk Bay Historical Association (Afrikaans Edition published 1959)121 pages36 chapters + EpilogueBlack and white photographs with captions throughout bookEmail through Gumtree
5y
OtherSave this search and get notified
when new items are posted!
