Post FREE Ad

Die Duiwel Is Los - Jo Jooste.

R 30

a year ago720 views
Add to My List
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description

Die Duiwel Is Los - Jo Jooste.


Gerda Jansen het saam met haar ouers en n boetie uit Nederland na die Unie van Suid-Afrika geemigreer. Op Wanburg, n klein dorpie in Oos-Transvaal waar hulle nou woon, is baie dinge vir hulle vreemd - veral dat die kinders gesien en nie gehoor mag word nie. En sy hoor dikwels: " Die duiwel is los!" Selfs ou Groottoon skree dit wanneer hy onverwags op straat verskyn en haar ma se dit wanneer oom Dries saam met tannie Mart huis toe loop.


Maar die duiwel is behoorlik los toe Kobus Breytenbach, die skoolhoof, die minnaar word van Sue St. Leger-Denny, vrou van die skatryk mynbaas met wie sy getrou het om aan haar armoedige agtergrond te kan ontsnap.


Toe verdwyn een van Wynand - dierbare ouboet van Isa, Gerda se vriendin - se dolke uit sy versameling en die lyk van n vrou word ontdek in n pol riete by die dam...


Die duiwel is los is n boeiende vertelling uit n vervloe tydperk - vol nostalgie, humor en hartsog.


  • Tweedehandse boek.
  • Sagteband.
  • Afrikaans.
  • 21 CM.
  • 127 Bladsye.
  • *2 Merke in boek, *van die blaaie het geskeurde klein merkies, *kyk na foto's asb.
  • ******.
  • REF: 1615.

  • Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Id Subtitle 222082362
View More
BOEKEANDBOOKS Member since 2015
Email Verified
2324 adsActive
3619 adsPosted