Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for goue in "goue" in Second Hand Books & Games for sale in South Africa in South Africa
12
R 40
SavedSave
Die Goue Vlinder - Susanna M Lingua.Ramino De Gouveia, trotse miljoener-hertog, is vasbeslote om die wilde
Janet Hartman te tem.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Hardeband baie swak kondisie][Naam,van,jaar, en voorletters in die boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7862.Fiksie.Susanna M Lingua Boek.Susanna M Lingua Boeke.JP Van Der Walt.Afrikaanse Boeke.Boek.Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
3mo
12
R 50
SavedSave
Die Goue Voel - Hans Stolp - Dagboek Van N Sterwende Seun.Johan is in die hospitaal, vyf maande lank nou al. Hy is baie siek, en hy begin besef dat hy nie weer gesond gaan word nie. Dis vir hom baie swaar om te verstaan waarom.Op n dag sien hy drie voels op sy vensterbank - n goue een, n groene en n bloue...Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.52 Bladsye.[Al die bladsye is in die boek, die sagteband aan binnekant trek bietjie los][Tee/water merke soortgelyk soos hierdie in boek]072 501 3890.REF: 7148.Nie Fiksie.Hans Stolp Boek.Hans Stolp Boeke.Illustrasies Deur Lidia Postma.Sterf.Dood.Siek.Kinders.Jong Mense.Gesin.Ware Verhale.Ware Verhaal.Roerende Aangrypende Boek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
1
R 120
SavedSave
Die Meisies Van Maasdorp - Stella Blakemore - Maasdorp Reeks #1.
Die meisies van Maasorp is die eerste
kennismaking met die maats van Maasdorpskool. Daar is die klein terggees Kobie
Malan, wat met haar goue krulle en kuiltjies almal bekoor. Sy is die voorbok
van die spul woelige graad neges wat stom verbaas is om ’n nuwe leerder in die
kosskool, Elsabe van den Heever, te ontmoet. Elsabe het al die jare saam met
haar oudtydse tante gewoon en haar klere en manier van praat wys dit beslis!
Vir die graad neges is dit ’n nagmerrie: Elsabe klink snaaks, trek snaaks aan
en boonop lyk dit nie of sy enigsins gaan deelneem aan Kobie se mal planne nie.
Dié mal planne neem die skool op hol en dit is nie lank nie of die meisies van
Maasdorp besef hulle gaan ’n kwartaal beleef wat hulle nie gou gaan vergeet
nie!
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
182 Bladsye.
[Merke in boek soortgelyk soos hierdie op meeste blaaie]
[Naam, van en datum in boek]
[Potlood merk]
[Twee bladsye geskeur soos op foto]
[Merke op hardeband en hardeband is verniel]
[Hierdie is n ou boek]
[Pen merk in boek]
[Kyk asb na al die foto's dis n ou boek]
072 501 3890.
REF: 6437.
Fiksie.
Leesboek.
Boek Oor Skool.
Kosskool.
Boeke Vir Meisies.
Boeke Vir Kinders.
Boeke Vir Jeug.
Stella Blakemore Boek.
Stories.
Reekse.
Reeks.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Contact f/price
SavedSave
Asterix die Gallier – Boek nommer 1 – Eerste Afrikaanse
Uitgawe, tweede druk 2015
Asterix en die Goue Sekel – Boek nommer 2 – Eerste Afrikaanse
Uitgawe, tweede druk 2015
Asterix en die Gote – Boek nommer 3 – Eerste Afrikaanse
Uitgawe, eerste druk 2013
Asterix die Gladiator – Boek nommer 4 – Eerste Afrikaanse
Uitgawe, eerste druk 2013
Asterix en die Feesmaaltyd – Boek nommer 5 – Eerste Afrikaanse
Uitgawe, eerste druk 2013
Asterix en Cleopatra – Boek nommer 6 – Eerste Afrikaanse
Uitgawe, eerste druk 2013
Asterix en die Groot Geveg – Boek nommer 7 – Eerste Afrikaanse
Uitgawe, eerste druk 2014
Asterix in Britannie – Boek nommer 8 – Eerste Afrikaanse
Uitgawe, eerste druk 2014
Asterix en die Noormanne – Boek nommer 9 – Eerste Afrikaanse
Uitgawe, eerste druk 2015
Asterix die Legioensoldaat – Boek nommer 10 – Eerste Afrikaanse
Uitgawe, eerste druk 2016
Asterix en die Hoofman se Skild – Boek nommer 11 – Eerste Afrikaanse
Uitgawe, eerste druk 2016
Asterix by die Olimpiese Spele – Boek nommer 12 – Eerste Afrikaanse
Uitgawe, eerste druk 2016
Asterix by die Pikte – Boek nommer 35 – Eerste Afrikaanse
Uitgawe, eerste druk 2013Boeke is splinternuut48 bladsyesms of whatsapp 07 22 44 44 55 or email by Gumtree
8y
Other6
R 35
SavedSave
Liefdesparadys - Madeleine Malherbe - Lapa.Amelia kyk weke lank verlangend na die goue Labrador en sy baas wat soggens met die geel Volksie aangesnork kom om teen die koppie in die natuurreservaat uit te klim.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.Goeie kondisie.072 501 3890.REF: 7294.Fiksie.Madeleine Malherbe Boek.Madeleine Malherbe Boeke.Liefde.Boek.Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
1
R 30
SavedSave
Gister Se Goue Strande - Toek Blignaut.
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.142 Bladsye.[x2 Plakkers in die boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Krap merke op van die blaaie][Hardeband merke en krap merke op][Voorletter in die boek][Kyk asb na al die foto's]072 501 3890.REF: 4901.Fiksie.Liefdesverhaal.Toek Blignaut Boek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
R 380
SavedSave
Die Goue Vreugde - Audrey BlignautVery good conditionFirst edition 1985192 pagessms 07 22 44 44 55 or email
9y
Other1
R 35
SavedSave
Die Goue Droom - Louis L Brink.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
152 Bladsye.
{Naam, van en regmerk in boek}
{Merke in die boek}
072 501 3890.
REF: 3520.
Fiksie.
Liefdesverhaal.
Louis L Brink Boek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Fanaties Vir Jesus - DC Talk En The Voice Of The Martyrs.
Stories van mense wat alles vir Jesus opgeoffer het.
Sedert die vrystelling van hulle
album "Jesus Freaks" het dc Talk hulle onderskei as n leier op die
gebied van die vermenging van ruk-en-rol met uitdagende geloofsvrae. Die groep
bestaan uit Michael Tait, Toby Mckeehan en Kevin Max het mekaar ontmoet terwyl
hulle op kollege was in Viginia. In Januarie 1989 het hulle n opnamekontrak met
Forefront Records geteken, en in 1996 met Virgin Records. Hulle het al verkeie
toekennings ontvang insluitende drie Grammy-toekennings, twee platinum albums
en twee goue albums.
Stories van mense wat alles vir Jesus
opgeoffer het.
Christelike sanggroep, dc Talk, gryp
harte aan met hierdie samestelling verhale oor martelare uit die hede en
verlede. Hulle vertel die verhale van mense wat alles vir God op die spel plaas
en daarom Jesus-freaks genoem word.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.22 CM.359 Bladsye.[] Bladsy voor uit boek geskeur maar beinvloed nie die lees nie [][] Hoeke van boek verniel [][] Merke in boek []072 501 3890.REF: 6156.Nie Fiksie.Jesus.Geloof.Christelike Leefwyse.Christus.God.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 60
SavedSave
Vergesel Van Die Almagtige - Coenie Burger.Woord vir ons weg.Oordenkings En Bybelstudie Oor Eksodus.Eksodus, die verhaal van die Israeliete se uittog uit Egipte. Wie onthou nie uit hulle Kinderbybeldae die dramatiese gebeure nie?*Die sware arbeid in die steengroewe van Egipte.*Klein Moses in die biesiemandjie.*Die braambos wat bly brand.*Die plae, die eerste paasfees, die tog deur die Rietsee.*God wat met sy eie vinger sy gebooie op twee klippe skryf.*Die volk wat om n goue kalfgod dans.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.100 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Naam/Van/Jaar/Plek in boek geskryf][Potlood/Highlighted soortgelyk soos hierdie in die boek][Pen geskryf in boek]072 501 3890.REF: 7485.Nie Fiksie.Coenie Burger Boek.Coenie Burger Boeke.Bybelstudie.Eksodus.God.Christelike Leefwyse.Gelowige.Gelowiges.Preekstof.Predikers.Voorleespreke.Wyksbyeenkomste.Persoonlike Stiltetyd.Verbond.Verlossing.Bevryding.Vergifnis.Verbondsbreuk.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
9
R 60
SavedSave
Wanneer n vrou treur - Nina Smit.
Kosbare wenke om jou te help om die
treurproses vir jouself en vir ander te versag. Dwarsdeur die boek loop ‘n goue
draad van onwrikbare vertroue in God en die hoop op ‘n toekoms sonder pyn en
hartseer.
Verlies is altyd onwelkom, iets wat
jy nooit vooraf beplan nie. Tog is dit onlosmaaklik deel van die lewe – of dit
nou is omdat jy jou vriende moet verlaat om op ‘n ander plek te gaan woon, of
omdat jy ‘n dierbare verloor het. Nina Smit, uit eie ervaring, wys ons daarop
dat verlies en hartseer pluspunte het, soos geestelike groei, deernis met ander
en die besef dat jy, ten spyte van jou verlies, steeds jou seëninge kan tel. ‘n
Mens kan nie by jou verliese vassteek nie – jy moet hulle uiteindelik agterlaat
en die kosbare lewenslesse wat jy deur hulle geleer het, in jou lewe vorentoe
aanwend.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.105 Bladsye.[Naam/van/datum][Merkies in boek]072 501 3890.REF: 7277.Nie Fiksie.Boeke Vir Dames.Boeke Vir Vroue.Verlies.Geesteswetenskappe.Christelike Publikasies.Christelike Leefwyse.Geloof.Spiritualiteit.Geestelike Boeke.Nina Smit Boek.Hartseer.Pyn.Dood.Die Dood Van N Huweliksmaat.Die Dood Van N Kind.Hemel.Miskraam.Treurproses.Self-Help.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
12
R 100
SavedSave
Onder Ewige Vleuels - Wille Marais - Dagstukkies Vir Een Jaar.Een jaar se dagstukkies wat vir ons se:* Die wet van God is die sleutel tot volmaakte geluk op aarde.* Daarom moet ons gehoorsaam wees aan die wet.* Die wet leer ons ook die heerlike genade van God ken.* Uiteindelik word die liefde die vervulling van die wet.* Dan ontdek ons die heerlike waarheid: God is liefde en ons roem sy naam!Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.433 Bladsye.[Boodskap voor in die boek geskryf][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7146.Nie Fiksie.Willie Marais Boek.Willie Marais Boeke.Geloof.Godsdiens.God.Jesus.Tien Gebooie.Evangelie.Christelike Leefwyse.Christus.Gelowige.Ongelowige.Gode.Geldgod.Roem.Simbole Van Kerke.Beelde.Aaron Se Goue Kalf.Kerkgeboue.Erediens.Prediking.Bybel.Samuel.Genadegawes.Sondes.Vervloeking.Sabbat.Paulus.Huisgesin.Gesag.Kinders.Skool.Kerk.Dood.Genadedood.Selfmoord.Moord.Doodstraf.Oorlog.Huwelik.Lewensmaat.Jeug-liefde.Verlowing.Egskeiding.Geskeides.Owerspel.Bloedskande.Geld.Diefstal.Bedrog.Gierigheid.Tiendes.Offergawe.Vals Getuienis.Satan.Leuen.Ragab.Noodleuen.Spioenasie.Diplomasie.Spoedlokvalle.Naderende Dood.Sonde.Erfsonde.Perfeksionisme.Inperfeksionisme.Genees.Verlossing.Dankbaarheid.Simpatie.Meegevoel.Sondaars.Bid.Bedroefdes.Bybelstudie.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
12
R 100
SavedSave
Die Goue Vreugde - Audrey Blignault - Met Illustrasies Deur Cora Coetzee.Elke belangrike aspek van die menslike bestaan word in die boek besing: geboorte, die liefde, herinneringe aan ouers, musiek, die natuur en die talle ander belewenisse wat die lewe goed en sinvol maak. Die onsterflike woorde van klassieke skrywers uit die wereldletterkunde soos Tolstoi, Dostojewski en Thomas Mann staan naas die beste uit die werke van Afrikaanse skrywers en digters soos NP Van Wyk Louw, Elisabeth Eybers, DJ Opperman, MER., Anjie Krog en Wilma Stockenstrom, sowel as roerende passasies uit die Bybel.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.28 CM.192 Bladsye.[Merke op omslag][Naam/Van in boek][Merke in boek][Hardeband skaaf plekke]072 501 3890.REF: 7080.Nie Fiksie.Letterkunde.Audrey Blignault Boek.Audrey Blignault Boeke.Boek.Boeke.Prosa.Gedig.Gedigte.Essay.Roman.Kortverhaal.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
1
R 35
SavedSave
Goue Stem Van Die Liefde - Mike Heine.
Goue stem van die liefde is n eg menslike verhaal wat elke hart sal raak.
Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.22 CM.168 Bladsye.[] Kleefband merke voor en agter in die boek soortgelyk soos hierdie [][] Merk in boek [][] Merke op hardeband []072 501 3890.REF: 5171.Fiksie.Mike Heine Boek.Liefdesverhaal.Opwindende verhaal.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Goue Gunstelinge 2 - Nickey Van Schalkwyk - SC Brink - Melanie Boshoff.
Die Kriges Van Sewe Eike - Nickey Van Schalkwyk.
Intrige Op Rynashoop - SC Brink.
Die Eerste Uur Na Middernag - Melanie Boshoff.
_____________________________________________
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
480 Bladsye.
{Water merke in die boek op meeste blaaie}
{Merke}
072 501 3890.
REF: 3702.
Tydlose liefdesromans.
Roman.
Liefdesverhale.
Goue Gunstelinge Nommer 2.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 40
SavedSave
Die Goue Glinsterdraad - Nita Griessel.
Elbie, sonskynkind van die plasie Radyn, is gedoem om ook stiefkind van die lewe te wees. Dit is mense soos Veronica Van Reenen met haar beter-as-jy-houding en die meisiejagter, Richard - Veronica, se bedorwe seun - wat Elbie se vertroue in die mensdom n gevoelige knou gee.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
116 Bladsye.
[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
[Water merke]
[Pen merkie]
[Kleefband merk aan die binnekant]
072 501 3890.
REF: 6455.
Fiksie.
Nita Griessel Boek.
Nita Griessel Boeke.
Liefdesverhaal.
Liefdesverhale.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
