Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for Second Hand Books & Games for sale in East Rand in East Rand
9
R 120
SavedSave
Bloed Van N Vlinder - Marieta Carrick.Blou vlinders dans op die lug om die meisie asof sy hulle koningin is, asof sy een van hulle is.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.23 CM.262 Bladsye.[Merk sagteband][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7964.Fiksie.Marieta Carrick Boek.Marieta Carrick Boeke.Spanningsverhaal.Moord.Afrikaanse Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
2mo
12
R 120
SavedSave
Drie Moorde In Die Baai - Madelein Rust.Bianca Fabricious, hygromanskrywer en nuwe eienaar van die Strandloper-gastehuis op St. Helenabaai, het skaars haar voete gevind of die uitsig voor haar kamervenster verander in n misdaadtoneel.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.23 CM.312 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 7963.Fiksie.Madelein Rust Boek.Madelein Rust Boeke.Spanningsverhaal.Spanningsvolle.Skerpsinnige Intrige.Kwinkslae.Romanse.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
2mo
11
R 120
SavedSave
Die Groot Seehengelboek - Flip Joubert.Die Groot Seehengelboek is oorspronklik vir die binnelandse hengelaar geskryf - die veterane wat jaarliks oppak en ....... met die visstok afsit see toe, maar nie altyd weet hoe om daardie stok ten beste te gebruik nie.INHOUD:1. Hengelgerei.2. Inleiding van gerei.3. Hantering van seehengelgerei.4. Aas en die maak van aas.5. Die suksesvolle hengelaar.6. Rots en strandhengel.7. Kunsaashengel.8. Hengel van bote af.9. Skiboot - Hengeloorde.10. Hengeloorde vir rotshengelaars.Namibie.11. Die Kaapse kus.12. Kaap Agulas to die Gouritsriviermonding.13. Mosselbaai tot Heroldsbaai.14. George to Knysna.15. Robberg, Plettenbergbaai en Keurboomsrivier.16. Tsitsikama.17. Jeffreysbaai.18. Port Elizabeth.19. Port Alfred.20. Oos-Londen.21. Transkei.22. Natalse suidkus.23. Durban.24. Natalse noordkus en die Tugelamonding.25. St. Luiciameer.26. Mosambiek.27. Ons hengelvisse.28. Grootwildvisse.29. Bodemvisse.30. Oppervlakvisse.31. Haaie, pylsterte en sandhaaie.32. Vlieerhengel.33. Hoe om te kampeer.34. Noodhulp vir die hengelaar.Verklarings van hengelterme.Index.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.24 CM.308 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7962.Nie Fiksie.Visvang.Stokperdjies.Hengel.Hengelaar.Perskor.Flip Joubert Boek.Flip Joubert Boeke.Suid Afrika.Hengelsport.Sport.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
2mo
10
R 110
SavedSave
Bessie Se Hangkasbiblioteek - Madelein Rust.n Storie oor n weduwee met n werf vol diere en n hart van goud.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.23 CM.289 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7961.Fiksie.Madelein Rust Boek.Madelein Rust Boeke.Humor.Nostalgie.Diere.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
2mo
10
R 200
SavedSave
Brain Child - Andrew Neiderman.Lois is different from other kids. She isn't interested in parties, or clothes, or boys. She only cares about science - the science of making living things do exactly what she wants them to do.Second-hand book.Paperback.English.17 CM.261 Pages.[Sticker at the back of the paperback][Marks in book]072 501 3890.REF: 7960.Fiction.Andrew Neiderman Book.Andrew Neiderman Books.Terror.Chilling.Suspense.Horror.Thriller.Psychological.THIS BOOK WILL BE REMOVED WHEN SOLD..WHATSAPP: 072 501 3890.
2mo
6
R 110
SavedSave
Die Ompad Terug - Helena Hugo.Is die storms in haar lewe van korte duur, of gaan le die wind net vir n rukkie voordat dit haar weer van koers af waai?DIE OMPAD TERUG is die derde en finale aflewering in die lewensverhaal van Janine Scheepers wat ons in PAPIERBLOMME as kind leer ken het en in ONTHOU MY as vrou en moeder. Van ongelowige to diep gelowige leer sy deur haar swaarkry om God alleen te vertrou en haar lewe geheel en al in sy Vaderhande oor te gee.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.254 Bladsye.[X Merk voor in die boek aan die binnekant]072 501 3890.REF: 7959.Fiksie.Helena Hugo Boek.Helena Hugo Boeke.Christelike Fiksie.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
2mo
11
R 110
SavedSave
Die Bewonderaar - Erla-Mari Diedericks.Jou diepste vrees is sy
grootste begeerte... Geen lang naels nie. Geen skoenveters nie. Dit is maar
enkele van die reëls in die Molenberg-Psigiatriese hospitaal. Selfmoord is n inwoner hier, en die pasiënte word as psigopate bestempel. Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.262 Bladsye.[Voorletters in boek agter][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7958.Fiksie.Erla-Mari Diedericks Boek.Erla-Mari Diedericks Boeke.Afrikaanse Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
2mo
6
R 70
SavedSave
Bare Bones - Kathy Reichs - Temperance Brennan #6.It's one of the hottest summers on record and forensic anthropologist Dr Temperance Brennan is looking forward to a long-overdue vacation.Second-hand book.Paperback.English.17 CM.420 Pages.[Name in book]072 501 3890.REF: 7957.Fiction.Kathy Reichs Book.Kathy Reichs Books.Mystery.Crime.Thriller.Mystery Thriller.Suspense.Murder Mystery.Detective.THIS BOOK WILL BE REMOVED WHEN SOLD.WHATSAPP: 072 501 3890.
2mo
6
R 150
SavedSave
Die Lang Papawer - Kristel Loots.Libbi De Lange is die langste meisie in die kontrei.NUWE BOEK.Sagteband.Afrikaans.19 CM.318 Bladsye.072 501 3890.REF: 7956.Fiksie.Kristel Loots Boek.Kristel Loots Boeke.Lapa Boek.Lapa.Lapa Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
2mo
5
R 100
SavedSave
As Die Eiland Struikel - Martie Muller.Slegs as mens jou eie donker kern kan beheer kan jy werklik mens wees.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.411 Bladsye.[Goeie kondisie]072 501 3890.REF: 7955.Martie Muller Boek.Martie Muller Boeke.Afrikaanse Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
2mo
5
R 110
SavedSave
Suikersoetsonde - Dina Botha - Super Romanza - Romanza.Vir die eerste keer in haar lewe moet Zelda met n prokureur n afspraak maak, want sy bevind haar in n situasie wat sy nooit voorsien het nie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.303 Bladsye.[Voorletters agter in die boek]072 501 3890.REF: 7954.Fiksie.Liefdesverhaal.Dina Botha Boek.Dina Botha Boeke.Romanza Boek.Romanza Boeke.Super Romanza Boek.Super Romanza Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
2mo
12
R 110
SavedSave
Fortuin - Chanette Paul.Is Eva Van Eden n heks, of n engel? Paradyskloof die voorpoorte van die hemel, of n Satansnes?Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.522 Bladsye.[Eerste bladsy uitgeskeur maar al die blaaie vir lees is daar (goed genoeg om te lees)][Tee merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Plakker in die boek][Merk waar plakker afgeskeur is][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Pen in boek][Skeur plek bladsy met kleefband reggemaak][Kleefband merke binnekant die boek]072 501 3890.REF: 7953.Fiksie.Chanette Paul Boek.Chanette Paul Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
2mo
11
R 130
SavedSave
Swartval - Martin Steyn.Haar brein jaag net so vinning soos haar hart. Dis hy. Die een wat die bloome op haar kar gelos het. Hy het teruggekom. En hierdie keer het hy nie gekom om iets te bring nie, hy het gekom om iets te vat. Vir haar.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.20 CM.379 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 7952.Fiksie.Martin Steyn Boek.Martin Steyn Boeke.Donker Sielkundige Riller.Riller.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
2mo
6
Negotiable
SavedSave
Playseat PRO F1 - Aston Martin Red Bull Racing RF00233 Gaming Frame .
No Seat included !!!!
Never been assembled. Everything still in it's original packaging
R15 000
Based in Benoni
Contact Cobus on 084 457 2828
2mo
11
R 35
SavedSave
Vier Mans En N Hartedief - Nita Griessel.Die mooie Franzine Mocke se vrolikheid oor haar naderende vakansie verander gou in algehele verbystering.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.152 Bladsye.[Kleefband merke op omslag asook in boek ssortgelyk][Omslag tee merke][Merke soortgelyk soos hierdie in boek]072 501 3890.REF: 7951.Fiksie.Nita Griessel Boek.Nita Griessel Boeke.Sprankellende Liefdesverhaal.Liefdesverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
2mo
12
R 110
SavedSave
Promised Land - Karel Schoeman.Promised Land is a startling and chilling perspective of South Africa in the not-too-distant future.Second-hand book.Paperback.English.20 CM.222 Pages.[Marks similar to these in the book][Tee marks similar to these in the book][Paperback poor condition]072 501 3890.REF: 7950.Fiction.Karel Schoeman English Books.Karel Schoeman Book.Karel Schoeman Books.South Africa.South-Africa.Marion V Friedmann.A Novel.Novel.THIS BOOK WILL BE REMOVED WHEN SOLD.WHATSAPP: 072 501 3890.
2mo
7
R 100
SavedSave
Na Die Geliefde Land - Karel Schoeman.Wanneer n jong man wat Suid-Afrika as kind verlaat het, terugkeer om die plaas te besoek wat hy van sy moeder geerf het, is sy besoek terselfdetyd ook n poging om n wereld wat hy slegs vaag kan onthou terug te vind en om iets agter te kom wat hom sal help om veral sy moeder beter te begryp.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.18 CM.179 Bladsye.[Goeie kondisie]072 501 3890.REF: 7949.Fiksie.Karel Schoeman Boek.Karel Schoeman Boeke.Plaaslewe.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
2mo
12
R 120
SavedSave
Gifbeker - Irna Van Zyl.Speuradjudant Storm Van Der Merwe is op die toneel toe n gehate kosblogger die middag in een van Hermanus se spoggerige restaurante dood neerslaan.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.23 CM.328 Bladsye.[Merke in die boek]072 501 3890.REF: 7948.Fiksie.Irna Van Zyl Boek.Irna Van Zyl Boeke.Moord.Spanningsverhaal.Misdaad.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.*WHATSAPP: 072 501 3890.
2mo
12
R 120
SavedSave
Vlug - Wilna Adriaanse.Hoe vlug jy as jy nie weet wie die vyand is nie?Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.23 CM.301 Bladsye.[Merke in boek][Water merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7947.Fiksie.Wilna Adriaanse Boek.Wilna Adriaanse Boeke.Spanningsverhaal.Boeiende Roman.Roman.Spanning.Intrige.Karakterverhoudinge.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
2mo
12
R 120
SavedSave
Waar Boosheid Broei - Peet Venter - Thys Krige #3.Thys Kride is terug. Die
oudspeurder-kaptein het die reputasie van n bloedhond en n veghond.
• Second-hand book.
• Paperback.
• English.
• 19 CM.
• 304 Pages.
• [Merke soortgelyk soos hierdie in
die boek]
• [Voorletters in die boek]
• 072 501 3890.
• REF: 7946.
• Fiksie.
• Peet Venter Boek.
• Spanningsverhaal.
• Thys Krige Boek 3.
• Trilogie.
• HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD
SODRA DIT VERKOOP IS.
WHATSAPP: 072 501 3890.
2mo
Save this search and get notified
when new items are posted!
