Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Pay OnlineSECURELYEASY DELIVERY OR COLLECTION
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Available for meet-up collection
Pay securely, collect from seller
Pay for this item securely on Gumtree. We have multiple easy ways to pay and hold your money safely with us until you've collected your item from seller.
Learn more
Available for nation-wide delivery
Nationwide delivery
Have your item delivered to your nearest convenient Pargo pick-up point when buying online with Pay Online Securely.
Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for books for sale in "books for sale" in Second Hand Books & Games for sale in South Africa in South Africa
10
R 80
SavedSave
Ondervra Die Bruid - Carla Cassidy - Mills & Boon - Intrige - Afrikaans.Moelikheid in n trourok.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.252 Bladsye.[Water merke in die boek soortgelyk soos hierdie in die boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8132.Fiksie.Mills And Boon.Mills And Boon Afrikaans.Afrikaanse Mills & Boon.Afrikaanse Mills And Book.Mills And Book Intrige.Carla Cassidy Boek.Carla Cassidy Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
19d
12
R 90
SavedSave
Uiteindelik Tuis - Anna Schmidt - Mills & Boon - Inspirerend - Afrikaans.Sielsroerende romanse met n Christelike inslag.Daar is geen plek soos ... Nantucket?Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.252 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8137.Fiksie.Anna Schmidt Boek.Anna Schmidt Boeke.Mills And Boon.Mills And Boon Boeke.Mills & Boon Boek.Christelike Fiksie.Afrikaanse Mills & Boon Boeke.Inpirerende Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
17d
12
R 90
SavedSave
Getye Van Hoop - Irene Hannon - Mills & Boon - Inspirerend.Sielsroerende romanse met n Christelike inslag.Hy is n offisier ... maar is hy n heer?Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.252 Bladsye.[Merke in die boek]072 501 3890.REF: 8136.Fiksie.Irene Hannon Boek.Irene Hannon Boeke.Inspirerend.Christelike Fiksie.Mills And Boon.Mills & Boon Boek.Mills & Boon Boeke.Mills And Boon Boek.Mills And Boon Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
17d
10
R 90
SavedSave
Die Perdeteler Se Seun - Delores Fossen - Mills & Boon - Intrige - Afrikaans.Romanse en misterie...Hartstog en moord...Hy het vir sy seun geleef ... tot hy sy nuwe "vrou" ontmoet het...Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.251 Bladsye.[Merke in die boek]072 501 3890.REF: 8135.Fiksie.Delores Fossen Boek.Delores Fossen Boeke.Mills And Boon.Mills And Boon Boek.Mills And Boon Boeke.Mills & Boon Boek.Mills & Boon Boeke.Intrige Boek.Intrige Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
17d
10
R 50
SavedSave
Silwerberg - Wille Martin.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Merke op hardeband][Potlood, naam, van, prys, datum en voorletters in boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8162.Fiksie.Wille Martin Boek.Wille Martin Boeke.Liefdesverhaal.Liefdesverhale.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
4d
12
R 35
SavedSave
Gister Se Drome - Annelize Morgan.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.152 Bladsye.[Merke op hardeband][Naam en boodskap voor in boek][Merke in boek][Klein skeurtjie bladsy]072 501 3890.REF: 8164.Fiksie.Annelize Morgan Boek.Annelize Morgan Boeke.Liefdesverhaal.Liefdesverhale.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
4d
11
R 90
SavedSave
Beter As Koeelvas - Kay Thomas - Mills & Boon - Intrige - Afrikaans.Romanse en misterie...Hartstog en moord...Hy het al dood in die gesig gestaar.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.252 Bladsye.[Merke in die boek]072 501 3890.REF: 8134.Fiksie.Kay Thomas Boek.Kay Thomas Boeke.Mills & Boon Afrikaans.Mills And Boon Afrikaans.Intrige Boeke.Afrikaanse Mills & Boon Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
18d
22
R 1,000
SavedSave
Lots of stock on used Story books for SaleGood ConditionPlease contact!!!!Items Available: 20
2mo
Migration co. 11
3
R 50
SavedSave
Toy story books for saleGood condition
9d
PAY ONLINE SECURELY
7
R 120
SavedSave
Al Die Swendelaars - Chris Karsten.Ek hou van hardegatte, want hulle val die hardste wanneer ek met hulle klaar is.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.23 CM.289 Bladsye.[Merk op sagteband][Merke in die boek]072 501 3890.REF: 8152.Fiksie.Chris Karsten Boek.Chris Karsten Boeke.Speurroman.Leesvermaak.Kinkels.Kullery.Skelmstreke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
10d
2
Negotiable
SavedSave
Pre used textbook for sale. Contains some notes in book.
4d
Roodepoort1
Contact f/price
SavedSave
Management text books for sale. Cape Town
8d
Vredehoek2
Negotiable
SavedSave
Book has never been used. So no page writing, not highlighted and all pages clean as new.
4d
Roodepoort5
R 120
SavedSave
Die Drie Weduwees - Irma Venter.ELKE BUURT HET SY GEHEIM.Ami het geweet sy gaan
eendag moet afskeid neem van Paul de Jager, die afgetrede polisiegeneraal.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.23 CM.342 Bladsye.[GOEIE KONDISIE]072 501 3890.REF: 8153.Fiksie.Irma Venter Boek.Irma Venter Boeke.KRIMI-REEKS.JOERNALIS AMI PRINSLOO AS HOOFKARAKTER.MISDAADVERHALE.Misdaad Verhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
9d
10
R 50
SavedSave
3 In 1 - Romanza - REF: 8148.*Aptyd Vir Liefde - Susan Olivier.Rusie met die bure, met haar suster, haar pa...* Liefdesweb - Annetjie Van Tonder.Hector Terbruch vra Zilna om n portret van sy dogter te skilder.* Verskietende Ster - Anna Penzorn.Verrinneweer vlug Bianca van haar verloofde se woordgeweld, sy stilsuipes, sy ysigheid.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.510 Bladsye.[Merke in die boek]072 501 3890.REF: 8148.Fiksie.Romanse.Romanza Boeke.Susan Olvier Boek.Susan Olivier Boeke.Annetjie Van Tonder Boek.Annetjie Van Tonder Boeke.Anna Penzhorn Boek.Anna Penzhorn Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
10d
12
R 35
SavedSave
Talmende Tuiskoms - Engela Linde.Toe Irma de Wet die huis verlaat om
van haar onhoudbare stiefma Matilda weg te kom, het sy nie gedink dat enigiets
haar ooit terug sal laat keer nie. Sy is immers nou tuis in Johannesburg, het
’n goeie werk en eie woonstel en is verloof aan ’n man op wie sy baie verlief
is. Sy probeer nie te veel dink aan haar pa en stiefsussie Tillie wat dit nog
op die plaas met Matilda moet uithou nie. Dan, egter, is daar een oggend op
kantoor ’n oproep wat al haar opgeboude sekerhede omverwerp. Dis Deon wat bel .
. . daar het iets gebeur, en dis so ernstig dat hy dadelik ry om haar te kom
haal. Min kon Irma weet dat die terugkeer nie gou sou wees nie, en dan onder
veel ander omstandighede.
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.135 Bladsye.[Naam in boek][Voorste bladsy uitgeskeur = beinvloed nie die lees nie][Plakker binnekant in die boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8165.Fiksie.Engela Linde Boek.Engela Linde Boeke.Liefdesverhaal.Liefdesverhale.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
4d
11
R 600
NEGOTIABLE
SavedSave
11 x Wildlife hardcover books still in very good condition for sale. Collection on buyers account. Selling all for R800 neg.
2d
East London11
R 50
SavedSave
3 In 1 - Romanza - REF: 8146.*Onwelkome Geskenk - Madelie Human.Marile vertrou glad nie die Werner-Vent wat met haar oupa konkel en haar kniee lam maak nie.*Instaanmeisie - Cecilia Nortje.Olivia staan vir haar identiese tweelingsussie in as haar kerel se meisie.*Skaakmat Vir Hom - Frenette Van Wyk.Lavanda is in ekstase omdat sy saam met Roland Renin in Monaco kan wees vir die Grand Prix-Wedren.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.510 Bladsye.[Tee/Water merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Voorletter in die boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8146.Fiksie.Romanza Boek.Romanza Boeke.Romanse.Madelie Human Boek.Madelie Human Boeke.Cecilia Nortje Boek.Cecilia Nortje Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
12d
11
R 35
SavedSave
Selfs Die Mossie Vind N Huis - Lina Du Toit.n Meisie se liefde vir n man kan haar soms in die slaggate van die lewe laat trap. Dit gebeur veral met n meisie wat n skermde lewe gelei het en streng opgevoed is.Self n mossie vind n huis is die tere verhaal van n jong meisie se stryd om haar kop hoog te hou ten spyte van wat mense van haar se en dink; n verhaal wat elke jong meisie wat n vriend het wat diensplig doen en ouers wat nog groen koring op die land het, behoort te lees.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.132 Bladsye.[Van in boek][Tee merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Bladsye geskeur soortgelyk soos hierdie in die boek][Klein skeur plekkie by bladsye][Merke hardeband]072 501 3890.REF: 8160.Fiksie.Lina Du Toit.Liefdesverhaal.Liefdesverhale.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
4d
5
R 50
SavedSave
Good condition Board game for saleMust have for family nights!!!
9d
PAY ONLINE SECURELY
Save this search and get notified
when new items are posted!
