Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for Second Hand Books & Games for sale in Alberton in Alberton
12
R 110
SavedSave
Die Snydokter Van Stalingrad - Heinz G Konsalik.Die afgryse van
die oorlog, menlike lyding en heldemoed, die volkome stilte van die dood: dit
is die oorheersende temas van hierdie groot realistiese roman.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.316 Bladsye.[Hardeband baie slegte kondisie][Naam. van en boodskap in boek][Bladsye klein skeur][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7473.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10mo
12
R 120
SavedSave
Niemand Leef Van Drome - Heinz G Konsalik.Vir Frank Barron
was dit liefde met die eerste oogopslag toe Susanne Braun op n sonnige lentedag
in n park in Keulen teen hom vasloop.
Verhaal vir
elkeen wat nog glo dat drome nie onvervuld hoef te bly nie.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.114 Bladsye.[Hardeband verniel][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Bladsy geskeur]072 501 3890.REF: 7472.Fiksie.Heinz Konsalik.Heinz G Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Konsalik.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10mo
12
R 110
SavedSave
Die Geskende Gesig - Heinz G Konsalik.In die Duitse dorpie Berniegg was
daar altyd twee besienswaardighede: n kerk met n skildery deur die beroemde
Tilman Riemen Schneider en n barokkasteel wat vroeer die jagverblyf van die
biskop van Wiirzburg was. In die Tweede Wereldoorlog het die skildery
onveranderd behoue gebly, maar die kasteel is omgeskakel tot n buitegewone
hospitaal.
In die hospitaal is daar nie spieels
nie, en al die venters is van matglas. Die pasiente wat van die front daarheen
kom word kragtens n geheime dagorder aan die hoofarts snags n ent buite die
dorp regstreeks uit die trein in ambulanse gelaai.
Want hulle is gesigbeseerdes. Wie hul
geskende gesigte sien en daar by dink aan die land waaroor die afskuwelike
skendtekens van bomkraters en puinhope le, kan moeilik nog tot geesdrif vir die
oorlog oorreed word.
Dokters albei met die uiterste geduld
en toewyding om die manne weer gesigte te gee - en weer moed vir die lewe. Baie
is jonk en het in die dae en nagte aan die front verlang na n jong geliefde.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.308 Bladsye.[Voorste bladsy uitgeskeur][Boodskap in boek geskryf][Hardeband merke][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Bladsye skeur plekkies soortgelyk soos hierdie in die boek][Tee merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7471.Fiksie.Konsalik.Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10mo
12
R 110
SavedSave
Strafkamp In Die Berge - Heinz G Konsalik.Strafkamp in die
berge is n harde, wrede verhaal.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.315 Bladsye.[Hardeband swak en verniel][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][2 Bladsye klein skeur plekkies][Bladsye by hoekie stukkie weg]072 501 3890.REF: 7470.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G konsalik Boeke.Heinz Konsalik.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10mo
12
R 200
SavedSave
Geknelde Land - FA Venter.Geknelde Land is egter baie meer as n verhaal van magtige gebeurtenisse. Dit is tegelyk n verhaal van die menslike hart, van innerlike wroeging, botsing en stryd; dis n verhaal van durf en swakheid, van luding en geluk, van teenspoed en oorwinning.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.328 Bladsye.[Datum en boodskap in boek][Omslag verniel en baie swak kondisie][Hardeband verniel][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Tee merke soortgelyk soos hierdie in boek][Klein skeur bladsy][Pen]072 501 3890.REF: 7469.F.A. Venter.F. A. Venter.FA Venter Boek.FA Venter Boeke.Groot Trek.Volksverhuising.Grootrivier.Natal.Transvaal.Volksbewussyn.Dreyer-Gesin.Grensplaas.1834.Boeregesin.Rudolf Dreyer.Plaas.Xhosas.Historiese Roman.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10mo
10
R 35
SavedSave
Onweerstaanbare Vyand - Elize Davies - Romanza.Irma wil vir n ruk alleen in n boshut op Nyumbani gaan bly.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.205 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7468.Fiksie.Elize Davies Boek.Elize Davies Boeke.Romanse.Romanza Boek.Romanza Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10mo
12
R 35
SavedSave
Die Meisie Van Die Rots - Nerine Le Roux - Romanza.Nicolaas besef nie die meisie hou van swem nie en is nie besig om na haar waterdood van die rots af te spring nie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.205 Bladsye.[Merke in die boek]072 501 3890.REF: 7467.Fiksie.Nerine Le Roux Boek.Nerine Le Roux Boeke.Romanza Boek.Romanza Boeke.Romanse.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10mo
5
R 35
SavedSave
Dans Met N Maangodin - Rosita Oberholster - Romanza.Lilly erf onverwags n kleinhoewe op Garsfontein en aanvaar die erflating noodgedwonge.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.205 Bladsye.GOEIE KONDISIE.072 501 3890.REF: 7466.Fiksie.Rosita Oberholster Boek.Rosita Oberholster Boeke.Romanza Boek.Romanza Boeke.Romanse.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10mo
7
R 35
SavedSave
Emma Se Somer - Tosca De Villiers - Romanza.Emma moet noodgedwonge n paar maande in Suid-Africa deurbring.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.197 Bladsye.[Merk in boek]072 501 3890.REF: 7465.Fiksie.Romanza Boek.Romanza Boeke.Romanse.Tosca De Villiers Boek.Tosca De Villiers Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10mo
8
R 35
SavedSave
Middernagsoene - Alma Carstens - Romanza.Giselle is doodgelukkig met haar lewe, en van liefde wil sy niks weet nie, want dis bloot vlietand en laat gebroke harte agter.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.205 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 7464.Fiksie.Romanza Boek.Romanza Boeke.Romanse.Alma Carstens Boek.Alma Carstens Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10mo
8
R 100
SavedSave
Die Suid-Afrikaanse Hengelaar - Ivor Whibley.Die volledige gids to gerei, aas, soutwaterhengel met kinsvliee, visspesies, omgewingbewaring en meer as 100 hengeloorde aan ons kus, Mosambiek en Namibie.Dis nie geluk wat die vis laat byt nie, maar vernuf - dis n kuns wat elkeen met die regte inligting kan bemeester.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.24 CM.264 Bladsye.***GOEIE KONDISIE.***072 501 3890.REF: 7459.Nie Fiksie.Hengel.Visvang.Stokperdjies.Ivor Whibley Boek.Ivor Whibley Boeke.Hengelaar.Visserywetgewing.Soutwaterhengel.Hengelgerei.Verskillende Aassoorte.Hengelaars.Strandhengelvisse.Buitelugaktiwiteite.Hengelplekke.Suid Afrika.Rotshengel.Diepwaterplekke.Sport.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10mo
11
R 1,000
SavedSave
Automotive Electric / Electronic Systems - DIPL. ING. (FH) Ulrich Adler - Bosch.Second-hand book.Soft Cover.English.23 CM.347 Pages.[Sticker in book in the front][Initials in book at the top and bottom of the book on the outside with black marker pen][Marks similar to these in the book][Small tear page]072 501 3890.REF: 7458.Non Fiction.Car.Cars.Automotive Electrical Systems.Automotive Engineering.Automotive.Science & Maths.Ulrich Adler.Manual.Manuals.Reference Book.Engine.Transport.Engines.Fault Finding.This book will be removed when sold.
10mo
12
R 35
SavedSave
Mam'Zelle Rapier - Wille Martin.Candido Verreyne het kaptein Rupert Montreux gehaat omdat hy haar gedwing het om met hom te trou.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.157 Bladsye.[Omslag verniel en swak kondisie][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Merkies op hardeband]072 501 3890.REF: 7456.Fiksie.Wille Martin Boek.Wille Martin Boeke.Boeiende Romantiese Avontuurverhaal.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10mo
12
R 35
SavedSave
Ek
Soek Na My Dina – Wille Martin.
Dis
die jaar 1900 in die mooi Oos-Transvaalse laeveld.
Bloemfontein
is reeds in die hande van die Engelse en pas het Lord Roberts ook Pretoria
binnegeval.
·
Tweedehandse
boek.
·
Hardeband
met omslag.
·
Afrikaans.
·
18
CM.
·
247
Bladsye.
·
[Omslag
kleefband, merke en geskeur]
·
[Merke
op hardeband]
·
[Kleefband
merke binnekant boek]
·
[Voorste
bladsy is uitgeskeur / Beinvloed nie lees nie]
·
[Merke
soortgelyk soos hierdie in die boek]
·
[Bladsye
skeur plekke]
·
[Tee
merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
·
[Bladsye
kleefband / Al die bladsye is in die boek]
·
{Let
wel dis n ou boek}
·
072 501
3890.
·
REF:
7455.
·
Fiksie.
·
Wille
Martin Boek.
·
Wille
Martin Boeke.
·
Spanningsverhaal.
·
Aksie.
·
Hierdie
boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10mo
11
R 35
SavedSave
Horings Van Die Takbok - De Wet Le Roux.n Koelbloedige organisasie wat deur n meesterbrein beheer word, is besig om op n groot skaal met ......Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.22 CM.151 Bladsye.[Omslag baie slegte kondisie][Merke hardeband][Naam, van, datum en voorletters][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7454.Fiksie.De Wet Le Roux Boek.De Wet Le Roux Boeke.Spanningsverhaal.Roman.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10mo
12
R 35
SavedSave
Gety Van Geluk - Nita Griessel.Platgeslaan deur n verlore liefde en diep bekommerd oor haar klein sussie, Rietjie, se gesondheid, aanvaar Lydia die volle verantwoordelikeheid om vir hulle twee n nuwe begin op Blydebaai te maak.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.22 CM.119 Bladsye.[Omslag slegte kondisie][Hardeband slegte kondisie][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Klein skeurtjie bladsy]072 501 3890.REF: 7453.Fiksie.Nita Griessel Boek.Nita Griessel Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10mo
12
R 35
SavedSave
Maar Die Grootste Hiervan - Dricky Beukes.Toe Engelie Steytler onverwags na die rugbydans genooi word, word sy vir die eerste keer werklik in die studentelewe opgeneem.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.149 Bladsye.[Omslag geskeur en tee merke][Voorletters in boek][Een bladsy vasgeplak met kleefband - AL DIE BLAAIE IS WEL IN DIE BOEK][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Merke op hardeband en tee merke][Tee merke op blaaie soortgelyk soos hierdie in sie boek]072 501 3890.REF: 7452.Fiksie.Dricky Beukes Boek.Dricky Beukes Boeke.Afrikaanse Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10mo
12
R 60
SavedSave
Net Om Jou N Drukkie Te Gee - IL De Villiers.NET OM JOU N DRUKKIE TE GEE is n keur van meer as veertig stukke waarvan die meeste in Izak De Villiers se rubliek op die agterblad van Sarie verskyn het.Hy skryf oor allerdaagse dinge: drome, troeteldiere, prysuitdelings, die verhouding tussen ma en dogter, mans en hul ma se kos, eerste liefde, opstand teen God wanneer sake skeef loop, vernederings, en hoe moeilik dit is om te vergewe.n Boek wat onbeskaamd gerig is op die hart van die leser en hom laat voel hy is nie alleen in hierdie onvoorspelbare, dikwels onbegryplike lewe nie. Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.147 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Kleefband merke in boek][Potlood geskryf in boek voor by die 2de bladsy]072 501 3890.REF: 7451.Nie Fiksie.IL De Villiers Boek.IL De Villiers Boeke.Christelike Leefwyse.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10mo
12
R 100
SavedSave
Hulle Wat Agterbly - Tim Lahaye -
Hulle Wat Agterbly Reeks #1 – REF: 7450.
n Roman oor die laaste dae.Hulle wat agterbly reeks.
In een rampspoedige oogwink verdwyn
mijoene mense oor die hele aarde.
Voertuie, skielik onbeman, bly buite
beheer aan die loop. Angsbevange beleef mense hoe hulle geliefdes voor hulle oe
verdwyn.
•
Tweedehandse boek.
•
Sagteband.
•
Afrikaans.
•
20 CM.
•
308 Bladsye.
•
[Sagteband DC Fixed]
•
[Naam/Nommer ]
•
[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
•
072 501 3890.
•
REF: 7450.
•
Fiksie.
•
Christelike Fiksie.
•
Tim Lahaye Boek.
•
Jerry B Jenkins Boek.
•
Hulle Wat Agterbly Reeks Boek 1.
•
Eerste Boek In Die Hulle Wat Agterbly Reeks.
•
Tim Lahaye Boeke.
•
Jerry B Jenkins Boeke.
•
Geloof.
•
Christelike Leefwyse.
•
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
9
R 100
SavedSave
Catching Fire - Suzanne Collins - The Hunger Games #2 – REF: 7447.
Sparks are igniting.
Flames are spreading.
And the Capitol wants revenge.
Against all odds, Katniss Everdeen has won the Hunger Games. She and
fellow District 12 tribute Peeta Mellark are miraculously still alive.
•
Second-hand book.
•
Paperback.
•
English.
•
20 CM.
•
439 Pages.
•
[] Mark in book []
•
[] Light water marks similar to these on pages []
•
072 501 3890.
•
REF: 7447.
•
Fiction.
•
Suzanne Collins Book.
•
Hunger Games Book 2.
•
Young Adult Reading.
•
Science Fiction.
•
Fantasy.
•
Romance.
•
Adventure.
•
Apocalyptic.
•
Science Fiction Young Adult Novel.
•
Trilogy.
•
Scholastic.
•
Second book in the heart-stopping Hunger Games
Trilogy.
•
This book will be removed when sold.
1y
Save this search and get notified
when new items are posted!
