Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for benodig in "benodig" in South Africa in South Africa
3
Negotiable
SavedSave
Ek verkoop die volgende benodig nie meer nien
- Bedrailings (nuut)
- Walker
- Rolstoel
Whatsapp 0693051280 slegs ernigste kopers asb
14h
Stutterheim1
7d
MalmesburySavedSave
Kantoor DameKantoor Dame word benodig met goeie kennis van die motor industrie. Stuur jou CV na mcgeerspaarl@gmail.com.
9d
Paarl4
13d
Langebaan1
Au Pair Needed in Centurion area, R150/hour, Monday to Friday: 13:00 - 17:00, to look after 10yr old boy and 7yr old girl. (Au Pair SA Family # 58978).
Requirements:
- Own reliable car (not shared)
- Age 21-35yrs
- Afrikaans-speaking
Additional Info/Requirements:
- Benodig iemand om kinders by die skool te gaan haal en te help met huiserwerk en leerwerk
TO APPLY: Please create an Au Pair SA profile - www.aupairsa.co.za - creating a profile is quick and easy, and the service is 100% free for au pairs.
Au Pair SA is South Africas most popular au pair service, with over 60,000 family profiles created to date.Job Reference #: 58978Consultant Name: Michael Longano
3d
Au Pair SA
SavedSave
Ons is op soek na ‘n betroubare en hardwerkende plaasbestuurder om ons span te versterk in ons graan- en skaapbedreiwighede.Die volgende vereistes sal in ag geneem word wanneer aansoeke oorweeg word:Ervaring in saai- en skaapvertakkings, sowel as ondervinding met eenvoudigenagaan en instandhouding van implemente sal voordeel geniet.Bereidwilligheid om oortyd en in die buitelug te werk.Eerlikheid en betroubaarheid word hoog op die prys gestel.Kode 14/EC PDP word benodig.Verantwoordelikhede sluit in enige algemene take wat verband hou met diedaaglikse aktiwiteite van ‘n werkende saai- en veeplaas.Ons is geleë in naby Caledon, waar verblyf ook op die plaas voorsien sal word.Enige aansoeke/CV’s of navrae kan (voor 31 Januarie 2026) gerig word aan:kwb@twk.co.za.Heg asseblief vorige verwysings aan.
17d
CaledonSavedSave
KASSIER / WINKEL ASSISTENTEBenodig te Tableview / Sunnigdale / Waterfront / Seepunt / Tygervallei / DurbanvilleVEREISTES:MatriekRekenaargeletterdKleinhandelsondervinding in skryfbehoeftes en kunsprodukte ‘n aanbevelingHardwerkend en klientorienteerdKommunikeer in beide afrikaans en engels (Verpligtend)Woonagtig in die omgewingEie vervoer Stuur CV na cv@pnaonline.co.za(Merk asb die area waarvoor jy aansoek doen in onderwerp blokkie)
16d
Bellville12
Swap/Trade
SavedSave
NEED INSTANT CASH?We buy USED and BROKEN GOLD Jewellery in ANY Condition 4 CASH. Ons koop GEBRUIKTE en STUKKENDE GOUD JUWELLE in ENIGE toestant vir KITS KONTANT. Any Gold Jewellery Irrespective of the form of Gold, be it broken Gold, scrap Gold, damaged Gold Jewellery, WE will buy it and you will instantly get cash for Gold Jewellery!Obtain cash by selling your Gold Kruger Rand’s and Gold bullion. Simplest way to selling your gold jewellery to US. Broken Gold By selling scrap Gold or broken Gold to US, you can get Instant Cash for Gold effortlessly when you need it the most and you can even get cash for unwanted or odd Gold pieces. Gold Watches (Omega)Gold CoinsGold MedallionsGold MedalsGold Ear RingsGold BroochesGold CollectablesGold PendantsGold BanglesGold Necklace / ChainsGold BraceletGold CharmsGold ChockersGold Nose RingsGold Medical Alert JewelleryGold CufflinksGold Toe RingsGold Body Piercing JewelleryGold Estate Jewellery DentalGold Antique JewelleryPlatinum JewellerySilver Jewellery / Silverware / FlatwareIndian Gold JewelleryI Travel 24/7 Anywhere in GautengPretoria / Johannesburg / Vaal triangleConfidentiality GuaranteedCall / Whatsapp 071 513 0617Contact - Daniel
3d
WestonariaSavedSave
Werksgeleenthede:
Office Furniture Fabricators (Pty) Ltd is 'n klein meubel vervaardiging onderneming geleë in Sebenza, Edenvale.
Die onderneming gaan nou in sy vierde bestaansjaar en spesialiseer in die ontwerp en fabriseering van moderne hoë gehalte kantoor meubels wat werklik waarde toevoeg en oplossings bied tot ons kliënte se uiteenlopende behoeftes.
Omdat ons 'n hoë premie plaas op kwaliteit produkte en uitstekende diens voor, tydens en na 'n verkoop transaksie, is ons op die uitkyk vir goeie mense om in diens te neem.
Die ideale kandidate vir ons besigheid is Christelik konserwatiewe mense met goeie werksetiek, eerlik, hardwerkend, leergierig, sistematies, georganiseerd en gedissiplineerd.
Poste beskikbaar:
1. Ervare Verkoopspersoon:
Die ideale kandidaat moet oor goeie verkoops- en propekteringsvaardighede beskik wat insluit tele- en epos en sosiale media bemarking en goeie kommunikasie en kliënte diens vaardighede is 'n moet.
Eie betroubare vervoer is noosaaklik. Geen kriminele rekord.
Vergoeding:
Basies, kommisie, motor- en brandstof toelaag maak deel uit van die vergoeding en sal bepaal word gebaseer op vorige bewysbare ondervinding en prestasies.
2. Operateur meubelmakers:
'n Ambag sertifikaat word NIE benodig nie maar wel goeie tegniese vaardighede waar die kandidaat prosedures stiptelik kan navolg en waarde heg aan akkuraatheid, netheid en kwaliteit.
In-diens opleiding word verskaf. Die kanidaat moet fisies gesond en sterk wees met geen drank of dwelm afhanklikheid nie en gemaklik alleen of in 'n span kan werk.
Vergoeding:
Basiese loon weekliks betaalbaar gebaseer op ondervinding, kennis en vaardighede.
Stuur asb u cv na:
officefurniturefabricators@gmail.com
Sluit asb afskrifte van u kwalifikasies, adres, bestuurslisensie en getuigskrifte in.
Indien u eers met ons wil skakel is u welkom.
U kan ons WhatsAp of bel op:
069 254 2552
Hermanus & Erna van Niekerk
Besoek gerus ons webwerf om te sien wie ons is en wat ons doen:
www.officefurniturefabricators.com
16d
Edenvale1
4mo
VERIFIED
1
SavedSave
Finansiële beplanners benodig.
Kaapstad area en buitewyke.
Werk waar jy wil in die area.
Persal en Privaat mark.
Lewensversekering produkte - nie kort termyn nie.
As jy n RE5 en NQF 5 het is dit n voordeel, nie n vereiste.
Benodig martriek, eie vervoer en lisensie.
Goeie kommussie
WhatsApp 0645102337
Epos jou CV
5mo
4
Contact f/price
SavedSave
20001km
1y
Save this search and get notified
when new items are posted!
