Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for avontuur in "avontuur" in South Africa in South Africa
5
R 90
SavedSave
Permanente Ink - Carina
Diedericks-Hugo.ISBN: 978-0-7993-5238-2.
Kaapstad word deur 'n reeksmoordenaar
geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners.
Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde manier gevind: die lyke langs
mekaar neergele, hul hande inmekaargevleg. Die meisies het 'n steekwond aan die
bors en die seuns is vergiftig. Terwyl die polisie probeer om die moordenaar
vas te trek, beland ’n groepie niksvermoedende tieners in ’n gevaarlike web wat
al stywer span..
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
19 CM.
191 Bladsye.
[GOEIE KONDISIE]
072 501 3890
REF: 8096.
Fiksie.
Carina Diedericks-Hugo Boek.
Carina Diedericks-Hugo Boeke.
Lapa.
Jeug.
Roman.
Jeugromankompetisie.
Kinderboeke.
Kinder Fiksie.
Avontuur.
Graad 7.
Gr. 7.
Avontuur
Avontuur stories.
Moord.
Misdaad.
Kinder En Tiener Fiksie.
Opvoedkunde.
Kinders.
Boeke Vir Seuns.
Boeke Vir Meisies.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
3d
12
R 80
SavedSave
Suurlemoen! - Jaco Jacobs.Suurlemoen - Jaco Jacobs. ISBN: 978-0-7993-4235-2. Daar is ’n paar basiese reëls wanneer jy jou eerste
band begin ...1. Besluit vooraf watter soort musiek julle wil
maak.2. Neem jou tyd om lede vir jou band te kies.3. Moenie op iemand in jou eie band verlief raak
nie.Ons het al die reëls oortree ...Suurlemoen! is 'n boek propvol humor en
tiener-intriges. Dit is 'n lekker ontspanningsoek wat mens met die ligte trant
bekoor waarmee dit geskryf is. Die inhoud is bekend, maar wat die boek 'n
onvergeetlike leeservaring maak is die nuwe manier waarmee dit aangebied word. Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Sagteband "DC FIXED"][Merke in boek] [Naam en
van in boek]072 501 3890REF: 8097Fiksie.Jaco Jacobs Boek.Jaco Jacobs Boeke.Avontuur.Jeug.Kinder Fiksie.Tiener Fiksie.Opvoedkunde.Skoolboek.Terug Skool Toe.Skool Boek.Skool Boeke. Leesboek. Lees. Lapa. Skoolboeke. Opvoedkundige
Boeke. HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT
VERKOOP IS. WHATSAPP:
072 501 3890
3d
1
Of jy nou sukkel met die Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid en of jy n groter uitdaging soek in die wiskundige rigting ... is hierdie klasse net vir jou.Wiskunde is 'n avontuur maar ongelukkig vind meeste leerlinge dit moeilik en onverstaanbaar. En dit is hoekom Mystical Maths Tutors jou kan help om Wiskundige konsepte en toepassings eenvoudiger en makliker te verstaan en bemeester.. Wiskunde in 'n japtrap!!Lesse is een-tot-een en aangepas tot die leerder se behoeftes en probleme. Alle lesse word aanlyn gedoen sodat daar genoeg tyd is vir ekstra aktiwiteite na skool en hulp later in die aand in die gemak van jou huis. Die lesse kan geskeduleer word soos die leerder se behoeftes - veral hersienning voor 'n toets of eksamen. Die lesse sluit voorbeelde, ekstra werk en addisionele materiale in.R200 per uur les wat in Afrikaans of Engels aangebied word.So waarvoor wag jy!!Kontak Tutor Stephanie vandag nog!!Whatsapp: 063 187 6047Epos: mmathematictutor@gmail.com
13d
1
Of jy nou sukkel met die Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid en of jy n groter uitdaging soek in die wiskundige rigting ... is hierdie klasse net vir jou.Wiskunde is 'n avontuur maar ongelukkig vind meeste leerlinge dit moeilik en onverstaanbaar. En dit is hoekom Mystical Maths Tutors jou kan help om Wiskundige konsepte en toepassings eenvoudiger en makliker te verstaan en bemeester.. Wiskunde in 'n japtrap!!Lesse is een-tot-een en aangepas tot die leerder se behoeftes en probleme. Alle lesse word aanlyn gedoen sodat daar genoeg tyd is vir ekstra aktiwiteite na skool en hulp later in die aand in die gemak van jou huis. Die lesse kan geskeduleer word soos die leerder se behoeftes - veral hersienning voor 'n toets of eksamen. Die lesse sluit voorbeelde, ekstra werk en addisionele materiale in.R200 per uur les wat in Afrikaans of Engels aangebied word.So waarvoor wag jy!!Kontak Tutor Stephanie vandag nog!!Whatsapp: 063 187 6047Epos: mmathematictutor@gmail.com
13d
10
R 60
SavedSave
Liefste Koos - Sarah Du Pisanie.Sommer met die intrapslag sal Sarah
du Pisanie diep in die harte van haar lesers kruip met hierdie heerlike
verfrissendlekker verhaal van haar.
Om teruggevoer te word na vervloë dae
met ‘n trek van drie transportwaens van Walvisbaai tot ver in die ongerepte
Noorde van Suidwes, is vir die moderne leser ‘n nuwe belewenis. Vir die
ouergarde wat dalk in die verre verlede iets soortgelyks beleef het, sal
hierdie boek opnuut ou herinneringe wakker roep.
Elsa Fourie reis vanaf Kaapstad per
boot na Walvisbaai, waar sy deur haar verloofde, Kurt Strassen, ‘n lid van die
Duitse Schutztruppe ontmoet sal word. In die vreemde land is Elsa heeltemal
verlore en alleen toe Kurt nie sy opwagting op die hawe maak nie. Toe sy van
die kaptein van die plaaslike troepemag verneem dat Kurt reeds geruime tyd
vermis word, besluit sy om hom te gaan soek.
Die enigste manier waarop sy die
wilde, ongetemde Suidwes kan binnegaan, is om saam te reis met die
transportwaens wat gereeld van die hawe af goedere die binneland in vervoer.
Die enigste trek waens wat op daarde stadium in Walvisbaai is, is die van die
groot en ruwe Hermaans Potgieter. Elsa is egter vasbeslote om deur te druk tot
by Otjimbingwe en met die hulp van die goedige hawehoof op Walvisbaai wat haar
voorspraak by Herrnaans Potgieter is, word sy as ‘n jong seun wie se gesondheid
nie van die beste is nie, agter in een van Hermaans se waens gemaklik gemaak
vir die lang en moeisame reis.
As Kosie Fourie, voer Elsa se reis
saam met Hermaans en sy groep Herero vee- wagters en Boesman-spoorsnyer die
leser behoorlik mee na ‘n ouwêreldse avontuur van ossespanne, tentwaens,
kampvure en ook talle ontberinge in die barre woestynwêreld van Suidwes.
Liefste Koos se avontuur sal nie lig
vergeet word nie!
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.18 CM.232 Bladsye.[Hardeband merke en skaaf plekke][Plakker en merke waar plakker afgeskeur is][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Gaaitjie in bladsy][Klein snytjies bladsye soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8035.Fiksie.Sarah Du Pisanie Boek.Sarah Du Pisanie Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
1mo
2
R 60
SavedSave
Kom reis saam met Knikkie, die geliefde houtseuntjie met die blou hoed en klingelende beltjie! Hierdie klassieke stories is vol avontuur, vriendskap en pret – ’n nostalgiese gunsteling vir oud en jonk. Die splinternuwe boeke het ’n bietjie vogbeskadiging wat ’n effense golwing langs die onderkante van die bladsye veroorsaak het. Dit beïnvloed egter nie die leesbaarheid nie, en daar is geen vog- of mufreuk nie. Die boeke kos R60 elk – ’n wonderlike kans om hierdie oulike reeks by jou kleintjie se boekrak of storiehoekie te voeg! Beskikbaar in Noordhang, Randburg, of ons kan koerierdienste reël enige plek in Suid-Afrika teen ’n bykomende koste
4mo
11
R 100
SavedSave
Jasper Die Speurder - CF Beyers-Boshoff - Jasper Reeks Boek 4.Jasper is die kereltjie wat so omgekrap raak as iemand na sy borselkop verwys as poenskop - en dan is daar Mossie die onverskrokkene - wat vir alles kans sien.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.18 CM.122 Bladsye.[Ou prys van boek op die omslag][Omslag geskeur en verniel][Hardeband skaaf plekke by hoekies][Merkies in boek]072 501 3890.REF: 7815.Fiksie.Jasper-Reeks Boek 4.Jasper Reeks.Jasper Reeks #4.CF Beyers-Boshoff Boek.CF Beyers Boshoff Boeke.Boeke Vir Seuns.Pret.Humor.Avontuur.10 Jaar En Ouer.Reeks.Jasper Reeks NR. 4.Boeke Vir Kinders.Jeug.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
5mo
12
R 120
SavedSave
Soekie En Die Tweeling - Ela Spence - Soekie Reeks.Soekie en haar tweeling broertjies gaan na n plaas in die Laeveld en belewe daar spannende avonture.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.20 CM.133 Bladsye.[Naam, van en datum][Merkies op hardeband][Merke in boek][Omslag swak kondisie]072 501 3890.REF: 7797.Fiksie.Soekie.Soekie Reeks.Ela Spence Boek.Ela Spence Boeke.Boeke Vir Meisies.Boeke Vir Dogters.Jeug.Jeug En Kinder Fiksie.Boeke Vir Kinders.Leesboek.Lees.Boeke Vir Jong Kinders Om Te Lees.Boeke Vir Jong Kinders.Avontuur.Avontuurverhaal.Boeke Vir Seuns.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
5mo
12
R 100
SavedSave
Operasie Sonskyn En Ander Leesavonture - PH Nortje.ISBN: 0 628 00750 7INHOUD:Die Aasjag.Die Stormloop.Die Groot Wegraak.In Die Land Van Die Boomerang.Ry Hom, Boeta, Ry Hom!Daar Kom Die Boere!n Vrou, En n Les.Ouma se Verloofring.n Troue Vriend - n Ware Verhaal.1. Die vondeling2. n Sesde Sintuig.Hanna Se Gelofte.Hy Het Marmer Laat Lewe.Man Van Staal.1. Ek wil - Ek kan - Ek sal!2. Durf en daad.Operasie Sonskyn.Vis Nog Vlees.Konkelwerk.1. Agter die doringdraad.2. Ou Agie is n lekker kerel.Sy Naam Leef Voort.1. Seun van die veld.2. Soek in die verlede.**********************************************************************Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.168 Bladsye.[Sagteband verniel][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7794.Fiksie.PG Nortje Boek.PG Nortjie Boeke.Kinderboeke.Avontuur.Avonture.Jeug.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Perskor-Uitgewery.Tipografie En Produksie Deur Artem Creare.Illustrasies Ester Halliday.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
5mo
12
R 110
SavedSave
Manne Onder Manne - Wilbur Smith.Nou in Afrikaans - Onverkort.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.23 CM.500 Bladsye.[Hardeband merke en hoek gebuig kyk foto asb][Merke omslag en klein skeur plekkies][Merkies soortgelyk soos hierdie in boek]072 501 3890.REF: 7784.Fiksie.Wilbur Smith Boek.Wilbur Smith Boeke.Avontuur.Afrikaanse Wilbur Smith Boeke.SuiderAfrika.Verhaal.Aksie.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
6mo
5
R 100
SavedSave
Die Ongelooflike Avonture van Hanna Hoekom by Marita van der Vyver
Sanlam Goud 2002 prys vir Jeuglektuur
Tafelberg
Softcover 168 pp wth see through protective plastic cover
7de druk 2013
Stamp on inner cover and owner name written as per photo
Rest of the book has NO missing, torn pages or writing /highlighting..
This is a youth novel by South African author Marita van der Vyver, which won the Sanlam Prize for Youth Literature in 2002.
The book was also adapted into a feature film released in 2010.
It tells the story of Hanna Hoekom, a teenage girl with a vivid imagination and an unconventional family.
Meet Hanna Hoekom: cheeky, intelligent, imaginative, and the next teen writing sensation. Meet Hanna's family: a stepfather, a gay father, a half-brother, two stepbrothers and a madcap mom. Hanna's mom decides the whole family should go on an “extended family honeymoon” - so they can get to know one another better.
7mo
12
R 200
SavedSave
Omnibus - Karen Kingsbury - Engele Op N Missie.N OVERGEETLIKE REEKS VOL ROMANSE EN AVONTUUR.In Waar engele wandel doen Tyler Ames – 'n professionele bofbalspeler
– ’n besering op wat sy loopbaan beëindig, en vind hy uit dat sy groot liefde
Sami Dawson aanbeweeg het. Wanneer 'n reeks wonderwerke hom lei om vriende te
raak met 'n ou dame wat aan Alzheimers ly, besef hy dat sy dalk net die
antwoorde het waarna hy so desperaat op soek is.
In Dans van die engele ontmoet ons vir Mary Catherine. Sy is
aangetrokke tot bofbalspeler Marcus Dillinger en werk as vrywilliger saam met
haar kamermaat, Sami, by ’n plaaslike jeugsentrum. Maar alles verander toe sy
verpletterende nuus van haar dokter kry wat haar toekoms onherroeplik verander.
In Onder engele-vleuels besluit Mary Catherine om na Uganda te trek en
by ’n weeshuis te werk. Marcus vertrek op 'n desperate soektog na Mary
Catherine en die engele in hul midde doen alles wat hulle kan om seker te maak
dat hul missie slaag.
1. Waar Engele Wandel - Karen
Kingsbury - Engele Op N Missie #1.
2. Dans Van Die Engele - Karen
Kingsbury - Engele Op N Missie #2.
3. Onder Engele-Vleules - Karen Kingsbury
- Engele Op N Missie #3.
• Tweedehandse boek.
• Sagteband.
• Afrikaans.
• 21 CM.
• 876 Bladsye.
• [Merke in die boek]
• 072 501 3890.
• REF: 7662.
• Afrikaanse Karen Kingsbury Boeke.
• Karen Kingsbury Boek.
• Karen Kingsbury Omnibus.
• Christelike Fiksie.
• Fiksie.
• Engele Op N Missie Boek 1.
• Engele Op N Missie Boek 2.
• Engele Op N Missie Boek 3. * Karen Kingsbury Boeke.* Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
9mo
6
Contact f/price
SavedSave
KUIFIE - Verkenners op die MaanBaie goeie toestandOorgetrek met sterk hoe kwalitiet plasties omslag***Eerste AFRIKAANSE Uitgawe 2006***Vertaling deur Sonya van Schalkwyk-Barrios62 bladsyeEpos deur Gumtree
2y
Other1
R 110
SavedSave
Koelenhof Se Smokkelaars - BL Gerlin.
Wanneer ses maats n skoolvakansie op n plaas saam deurbring, kan n mens verwag dat hulle baie pret sal he.
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.163 Bladsye.[] Omslag geskeur en merke aan die binnekant en buitekant [][] Naam, van en jaar in boek [][] Merke soortgelyk soos hierdie []072 501 3890.REF: 5646.Fiksie.BL Gerlin Boek.Jeugboeke.Jeug.Boeke Vir Kinders.Kinderboeke.Avontuur.Avonture.This book will be removed when sold.
2y
1
R 60
SavedSave
Bitter Die Wraak - Meiring Fouche - No. 18 - Sahara-Avontuur Reeks.
Teuns voel hoedat sy hande nat van die sweet is.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
19 CM.
96 Bladsye.
[Plakker op sagteband aan die agterkant]
[Sagteband geskeur op plekke]
[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
[Klein skeur bladsye]
[Tee merke]
072 501 3890.
REF: 6447.
Fiksie.
Aksie.
Meiring Fouche Boek.
Stofomslag: Chris Du Plooy.
Sirkel Publikasies.
Avontuur.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Die Engele Ween - Wilbur Smith.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
22 CM.
479 Bladsye.
{Merk in boek}
{Hardeband onderkant verniel}
072 501 3890.
REF: 3294.
Fiksie.
Afrikaans Wilbur Smith Boek.
Sage Van Die Ballantynes.
Aksie.
Avontuur.
Romanse.
Verhaal.
Wilbur Smith Boek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Thomas@Aksie.Net - Carina Diedericks-Hugo.
Almal is opgewonde oot Thomas se kans om n sepiester te wees.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.163 Bladsye.[Merke][Sagteband verniel]072 501 3890.REF: 4909.Fiksie.Kinderboek.Jeug.Avontuur.Carina Diedericks-Hugo Boek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Contact f/price
SavedSave
Die Avonture van Kuifie - Die Geheim van de EenhoornGoeie toestandDerde Afrikaanse Uitgawe, Eerste druk 2005Afrikaanse vertaling deur E P du Plessis62 bladsyeDie Avonture van Kuifie - Die Skat van Rackham die RooieGoeie toestandTweede Afrikaanse Uitgawe, Eerste druk 1996Afrikaanse verwerking deur E P du Plessis62 bladsyesms of whatsapp 07 22 44 44 55 of epos deur Gumtree
7y
OtherNegotiable
SavedSave
Siener in die Suburbs - P G du Plessis
First Edition 1971
Good condition
56 pages
Die Hoe Drif - Joan Retief
First Edition 1963
Good condition with dust cover
69 pages
Glimlagmens - Kobus Small en Andere
First Edition 1984
Good condition with dust cover
78 pages
Avontuur op die lang pad - G Sutherland
Third printing 1974
Very good condition with dust cover
82 pages
sms 07 22 44 44 55 or email
10y
Other1
R 380
SavedSave
Volg die Groot Uil, sy adjudant en drie jong mans op opwindende avonture in hierdie reeks deur Cor Dirks. Ure se leesgenot wag op jou! Kry die bondel vir net R380. Afhaal is beskikbaar in Noordhang, Randburg, of koerierdienste kan gereël word teen 'n addisionele koste
Die Uile in die Verlore Stad
Die Uile in die Stad
Die Uile van Kranskop
Vyf Uile en ‘n Tier
1y
Save this search and get notified
when new items are posted!
