Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay OnlineSECURELYEASY DELIVERY OR COLLECTION
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Available for meet-up collection
Pay securely, collect from seller
Pay for this item securely on Gumtree. We have multiple easy ways to pay and hold your money safely with us until you've collected your item from seller.
Learn more
Available for nation-wide delivery
Nationwide delivery
Have your item delivered to your nearest convenient Pargo pick-up point when buying online with Pay Online Securely.
Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for dis in "dis" in South Africa in South Africa
11
R 130
SavedSave
Swartval - Martin Steyn.Haar brein jaag net so vinning soos haar hart. Dis hy. Die een wat die bloome op haar kar gelos het. Hy het teruggekom. En hierdie keer het hy nie gekom om iets te bring nie, hy het gekom om iets te vat. Vir haar.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.20 CM.379 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 7952.Fiksie.Martin Steyn Boek.Martin Steyn Boeke.Donker Sielkundige Riller.Riller.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
8mo
6
9mo
Meyerton1
8mo
Other North West1
9mo
Other Free State6
9mo
1
10mo
Other Free State1
2mo
Other North West6
R 100
SavedSave
Die Staat Teen Anna Bruwer - Anchien Troskie As Elbie Lotter.Die Staat Teen Anna Bruwer - Anchien Troskie - Elbie Lotter.Die opvolg van Dis ek, Anna.Met die verskyning van Dis ek, Anna destyds in 2004 het die jong meisie Anna diep in Suid-Afrikaners se harte gekruip. Nou, jare later vind ons eindelik uit wat van Anna geword het...Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.218 Bladsye.[Goeie kondisie]072 501 3890.REF: 7793.Fiksie.Moord.Kwela Boeke.Anchien Troskie Boek.Anchien Troskie Boeke.Elbie Lotter Boek.Elbie Lotter Boeke.Vergifnis.Wraak.Roman.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
SavedSave
Need to relocate. We take care of all including heavy equipment / Cherry pickers / Flatbeds / Cranes / labor / Civils / Electricals etc. From initial dis-assembly to final re-assembly. We return the current workshop/factory etc to its original required state including electricals and civils with COC. New installation including any civils/electricals and COC.
1y
Pinetown12
R 35
SavedSave
Waar Die Silwervalk Jag - Magdaleen Viviers - Lapa.Dis toe sy besig is om uit die water te klim, haar oe nog toe, dat sy voel hoe sy skielik uit die water gelig word.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Merke in die boek]072 501 3890.REF: 7517.Fiksie.Magdaleen Viviers Boek.Magdaleen Viviers Boeke.Lapa Boek.Liefdesverhaal.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
12
R 200
SavedSave
Geknelde Land - FA Venter.Geknelde Land is egter baie meer as n verhaal van magtige gebeurtenisse. Dit is tegelyk n verhaal van die menslike hart, van innerlike wroeging, botsing en stryd; dis n verhaal van durf en swakheid, van luding en geluk, van teenspoed en oorwinning.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.328 Bladsye.[Datum en boodskap in boek][Omslag verniel en baie swak kondisie][Hardeband verniel][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Tee merke soortgelyk soos hierdie in boek][Klein skeur bladsy][Pen]072 501 3890.REF: 7469.F.A. Venter.F. A. Venter.FA Venter Boek.FA Venter Boeke.Groot Trek.Volksverhuising.Grootrivier.Natal.Transvaal.Volksbewussyn.Dreyer-Gesin.Grensplaas.1834.Boeregesin.Rudolf Dreyer.Plaas.Xhosas.Historiese Roman.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
8
R 100
SavedSave
Die Suid-Afrikaanse Hengelaar - Ivor Whibley.Die volledige gids to gerei, aas, soutwaterhengel met kinsvliee, visspesies, omgewingbewaring en meer as 100 hengeloorde aan ons kus, Mosambiek en Namibie.Dis nie geluk wat die vis laat byt nie, maar vernuf - dis n kuns wat elkeen met die regte inligting kan bemeester.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.24 CM.264 Bladsye.***GOEIE KONDISIE.***072 501 3890.REF: 7459.Nie Fiksie.Hengel.Visvang.Stokperdjies.Ivor Whibley Boek.Ivor Whibley Boeke.Hengelaar.Visserywetgewing.Soutwaterhengel.Hengelgerei.Verskillende Aassoorte.Hengelaars.Strandhengelvisse.Buitelugaktiwiteite.Hengelplekke.Suid Afrika.Rotshengel.Diepwaterplekke.Sport.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Mense Van My Asem - Steve Hofmeyr.
In Mense van my asem vertel Steve
Hofmeyr uiteindelik sy lewensverhaal, in kenmerkende trant: openhartig,
humoristies en uitgesproke. Hy begelei ons op n fassinerende reis deur sy
kinderjare, sy tyd in die weermag en sy loopbaan daarna, en staan kort-kort
stil by die gebeurtenisse en mense wat n groot impak op hom gehad het.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
23 CM.
389 Bladsye.
[Boodskap voor in boek geskryf]
[Merke in boek]
072 501 3890.
REF: 6742.
Nie Fiksie.
Steve Hofmeyr.
Weermag.
Dramaskool.
Gewildste Verhoogkunstenaar.
Sanger.
Liedjieskrywer.
Akteur.
TV Reeks.
Agter Elke Man.
Egoli.
Dis Hoe Dit is.
EMI.
Lewensverhaal.
Lewe Van Die Omstede Kunstenaar.
Loopbaan.
Musiek.
Afrikaanse Kunstenaar.
Kinderjare.
Verhoogkunstenaar.
Sanger.
ATKV.
Boek.
Boeke.
Suid-Afrika.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Na Die Eis Van Elke Dag - Prof Dr HDA Du Toit - Bybelse Dagboek.
Dit is n eenvoudige, baie praktiese boek. Dit stel die leser midde-in die probleme en werklikhede van die allerdaagse lewe en toon duidelik die weg van geloof en oorwinning in Christus aan. Geen wonder dat duisende lesers daagliks die dagboek gebruik nie - dis inderdaad n boek hierdie wat volheid en vreugde bied, na die eis van die dag."
Bybelwoorde Vir Die Jaarkring.
Inhoudsopgawe:
1. Die Nuwe Jaar.
2. Die Here As Herder.
3. 1 Samuel.
4. Die Lyding En Sterwe Van Die Here Jesus.
5. By Opstanding En Verskyninge.
6. Balsem Vir Ons Wonde.
7. Hemelvaart En Pinkster.
8. Diens.
9. Sielsorg.
10. Bybelkarakters.
11. Saligprekinge.
12. Mensetipes.
13. Een Ding.
14. Israel Se Reis.
15. Huwelik En Gesin.
16. Van Alles En Nog Wat.
17. Ons Gebedslewe.
18. Lewenkuns.
19. Apostolaat.
20. Kersfees En Oujaar.
__________________________________________________________
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
365 Bladsye.
[Merke op omslag]
[Merke soorgelyk soos hierdie in die boek]
[Naam en datum doodgetrek met "BLACK MARKER PEN"]
[Merke soortgelyk soos hierdie op hardeband]
[Klein snytjies op blaaie]
072 501 3890.
REF: 6372.
Nie Fiksie.
Geloof.
Christelike Leefwyse.
Prof. Dr. H.D.A. Du Toit.
Bybel.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Keur 2 - Ena Murray - Jasmyn.
In Oos na die son word daar op die argeologiese ekspedisie na Paaseiland meer as ’n paar geheime van die Polinesiërs se moai en die verborge ana oftewel familiegrafte oopgekrap. Dis veral die verborge geheime van die hart wat aan die lig kom – al eis die aku-aku ’n gru-offer . . .
In Reënboog van koraal sou Estelle nooit kon droom dat, toe sy in die dartelende Crystelle se plek na Inhaca moes vlieg om die kastaiings vir haar identiese tweelingsuster uit die vuur te gaan krap, dié paradys ook ’n slang het nie.
En in Tahiti, verre land vaar Weda Henkel as verpleegster saam met die toekomstige bruid van Louis de Bougainville op ’n luukse-passasiersboot na Tahiti – maar die liefde het vreemde weë . . .
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
512 Bladsye.
*Blaaie skoon maar aan die buitekant van die blaaie het dit merke kyk foto's asb, *Omslag het merke op.
072 501 3890.
REF: 2218.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 30
SavedSave
Wanneer Vroue Bid! - Evelyn Christenson.
Hierdie nuwe boek is soos n teug van vars lug. Nie n skynsedige teologiese verhandeling nie. Ook nie n emosionele betoog nie. Hier het ons uiteindelik n praktiese, maklik verstaanbare, en deeglike Bybelse leerstuk oor gebed. En die mooiste daarvan is dat dit n leerstuk is wat in die praktyk bewaarheid is vir duisende vroue wat die skryfster se gebedseminare bygewoon het.
Elke Christen bid met lippetaal. Om te leer wat gebeur wanneer gebed werklik n dinamiese krag in die kerk word, moet u net hierdie boek lees. Dis gewaarborg om u te inspireer ... en dit mag dalk net u lewe verander!
Tweedehandse boek.
Hardeband boek.
Goeie kondisie maar is in die voorste kan van boek geskryf altwee kante.
Afrikaans.
105 Bladsye.
072 501 3890.
REF: 062.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.Nie Fiksie.Geloof.Christelike Boeke.
2y
1
R 35
SavedSave
Onder Kanniedood-Sterre - Engela Linde.
Dis nou n plek waar sy nie begrawe wil wees nie, besluit Tarien Opperman diep ongelukkig en alleen, pas na haar aankoms op Diependal.
Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.118 Bladsye.[] Hardeband skaaf plekke [][] Datum in pen [][] Merke in die boek [][] Omslag is verniel []072 501 3890.REF: 5811.Fiksie.Engela Linde Boek.Liefdesverhaal.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 50
SavedSave
Die Enkele Blaar - Nita Griessel.
Let wel die boek se buitekant se dis Soveel Blye Dae by Ena Murray maar binne die boek is dit Die Enkele Blaar by Nita Griessel.
Tweedehandse boek.
Hardeband sonder omslag.
Afrikaans.
18 CM.
222 Bladsye.
072 501 3890.
REF: 977.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
10mo
Other Mpumalanga12
R 35
SavedSave
Kilindini - Sats Oosthuizen.Kilindini is die naam van n spogplaas wat iewers in Noord-Transvaal gelee is. Dis hier waar Marientjie Hefer in die ploegtyd reeds vroegoggend, al singende van pure lewenslus, op n trekker sal aantref, besig om die blink sooie om te keer.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.22 CM.132 Bladsye.[Merkies in boek][Omslag skaaf plekke]072 501 3890.REF: 7834.Fiksie.Sats Oosthuizen Boek.Sats Oosthuizen Boeke.Romantiese Verhaal.Plaasnooi.Perskor.Liefdesverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
1y
Save this search and get notified
when new items are posted!
