Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay OnlineSECURELYEASY DELIVERY OR COLLECTION
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Available for meet-up collection
Pay securely, collect from seller
Pay for this item securely on Gumtree. We have multiple easy ways to pay and hold your money safely with us until you've collected your item from seller.
Learn more
Available for nation-wide delivery
Nationwide delivery
Have your item delivered to your nearest convenient Pargo pick-up point when buying online with Pay Online Securely.
Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for dis in "dis" in South Africa in South Africa
4
3mo
1
3mo
Potchefstroom3
3mo
VERIFIED
2
3mo
2
3mo
12
R 50
SavedSave
Doortjie - A Vesey - Daan Retief Uitgewers.Meneer Weideman skaf vir hom n bok aan - dis nou Doortjie. Sy moet die gras vir hom kort hou, die gesin van melk voorsien en selfs n trekdier wees. Maar Doortjie voer ander planne in die mou.Deur Die Outeur Van Cousin Blodwyn's Visit.Vertaal Deur HJM Retief.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.[Hardeband merke][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Klein skeur bladsy][Pen merk oor bladsy][Water merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8321.Fiksie.A Vesey Boek.A Vesey Boeke.Kinderboeke.Lees.Leesboek.Boeke Vir Kinders.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Dogters.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
3mo
4
3mo
Groblersdal6
3mo
1
3mo
6
3mo
5
4mo
VERIFIED
11
R 110
SavedSave
Vrygelaat - Karen Kingsbury.Vrygelaat is ’n verhaal oor
vriendskap, geloof en die krag van musiek. Dis ’n verhaal van gebroke verhoudings wat herstel word en die
wonderwerk wanneer die mure tussen mense afgebreek word.
• Tweedehandse boek.
• Sagteband.
• Afrikaans.
• 21 CM.
• 318 Bladsye.
[Sagteband swak kondisie][Plakker in boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Prys en potlood in die boek][Kleefband][Ligte water merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Tee merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
• 072 501 3890.
• REF: 8244.
• Fiksie.
• Christelike Fiksie.
• Karen Kingsbury Boek.Karen kingbsury Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
4mo
2
4mo
1
4mo
Other North West2
R 95,000
SavedSave
Used Yunnan CY 6250 x 1500 Lathe – R95 000 excl VAT
Model: CY6250, swing over bed: 500mm, Dis. between centers:
1500mm, Spindle Bore: 82mm, Spindle speed: 9-1600rpm, 250mm 3 jaw chuck, quick
change toolpost
4mo
Johannesburg South1
4mo
Other Free State8
R 35
SavedSave
Dis Effens Gekompliseerd - Dina Botha - Romanza.Wat doen n meisie wanneer sy haar verlowing verbreek en op dieselfde dag in n uiters aantreklike skrywer vasloop?Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.189 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 8200.Fiksie.Dina Botha Boek.Dina Botha Boeke.Romanse.Romanza Boek.Romanza Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
4mo
1
5mo
Other12
R 35
SavedSave
Talmende Tuiskoms - Engela Linde.Toe Irma de Wet die huis verlaat om
van haar onhoudbare stiefma Matilda weg te kom, het sy nie gedink dat enigiets
haar ooit terug sal laat keer nie. Sy is immers nou tuis in Johannesburg, het
’n goeie werk en eie woonstel en is verloof aan ’n man op wie sy baie verlief
is. Sy probeer nie te veel dink aan haar pa en stiefsussie Tillie wat dit nog
op die plaas met Matilda moet uithou nie. Dan, egter, is daar een oggend op
kantoor ’n oproep wat al haar opgeboude sekerhede omverwerp. Dis Deon wat bel .
. . daar het iets gebeur, en dis so ernstig dat hy dadelik ry om haar te kom
haal. Min kon Irma weet dat die terugkeer nie gou sou wees nie, en dan onder
veel ander omstandighede.
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.135 Bladsye.[Naam in boek][Voorste bladsy uitgeskeur = beinvloed nie die lees nie][Plakker binnekant in die boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8165.Fiksie.Engela Linde Boek.Engela Linde Boeke.Liefdesverhaal.Liefdesverhale.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
5mo
2
R 220,000
SavedSave
1900
5mo
Other LimpopoSave this search and get notified
when new items are posted!
