Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for roux in "roux" in Alberton in Alberton
6
R 35
NEGOTIABLE
SavedSave
Hibiskusvrou - Rykie Roux - Romanza.Nerita is so hard besig om vir ander mense pasmaats te soek dat sy haarself nie die luukse van n verhouding gun nie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.205 Bladsye.[Merk in boek]072 501 3890.REF: 7911.Fiksie.Rykie Roux Boek.Rykie Roux Boeke.Romanza.Romanse.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
2mo
5
R 40
SavedSave
Iemand Soos Jy - Jaybee Roux - Satyn.Soos baie jong, moderne vroue glo mooi Anja in hoe morele waardes.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.220 Bladsye.[GOEIE KONDISIE]072 501 3890.REF: 7869.Fiksie.Satyn.Satyn Boeke.Satyn Boek.Liefdesverhaal.Leifdesverhale.Romanse.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
3mo
12
R 35
SavedSave
Die Jare Vorentoe - Hannah Du Plessis.Na n kort – en uiters stromagtige
huwelik, na die dood van haar man, vertrek Arinda Roux na n heeltemal onbekende
plekkie. Sy wil n nuwe begin maak, vergeet wat agter is en die pos as
onderwyseres op Silwerduine is die ideale oplossing hiervoor.
Op haar heel eerste aand, ontmoet sy
die gewilde Gerhard Malan, asook die stuurse ou Stander. Sy kry nie die
geleentheid om juffrou Stander goed te leer ken nie, want dieselfde nag sterf
sy aan n hartaanval. Die hele dorp is geskok as dit blyk dat die person wat
hulle al die jare hier leer ken het as n verstokte oujongnooi, iewers n dogter
het. Vir Arinda bly dit n vraag hoekom die ou dame so geskok was toe sy melding
gemaak het van die balletgroep wat deur die land toer. Of was dit bloot as
gevolg van Arinda se teenwoordigheid?
Maar sy het geen tyd om hieroor te
tob nie, want die nuwe werkring hou haar besig. Die kinders, die inwoners van
hierdie dorpie waar die tyd feitlik gaan stilstaan het, die huisie wat sy huur,
die vreinskap met Fanus, Nella en Gerhard, dit alles vul haar dae.
Voordurend word sy geteister deur die
herinneringe aan die dae van gister, en eergister, beelde uit haar ongelukkige
huwelik. Geleidelik besef sy dat gister werklik dood is en dat die lewe tog nog
ander vreugde en geluk bied.
Maar voordat sy werklik vrede in
haarself kan vind maak die verblyf op Silwerduine n hele paar draaie, totdat
dit tot stilstand kom. Totdat sy die antwoord kry op baie kwellinge.
Hannah Du Plessis het Die Jare
Vorentoe – n skoon gesinsverhaal.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.150 Bladsye.[Naam, van, jaar en regmerk in boek][Omslag verniel en baie swak toestand][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Merke op hardeband]072 501 3890.REF: 7836.Fiksie.Hannah Du Plessis Boek.Hannah Du Plessis Boeke.Gesinsverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.
4mo
12
R 35
SavedSave
Liefde Uit Die Stormnag - Christine Le Roux.Die bekende Suid-Afrikaanse kunstenares Ingrid Hasler word deur n hewige sneeustorm gedwing om by die Kanadese nyweraar Etienne Joubert skuiling te gaan soek.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.22 CM.168 Bladsye.[Omslag slegte kondisie][Hardeband merke en skaaf plekke][Spine slumped over][Datum/name/adresse/posbus/potlood/voorletters voor in boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7723.Fiksie.Christine Le Roux Boek.Christine Le Roux Boeke.Liefdesverhaal.Liefdesverhale.Tere Liefdesverhaal.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
6mo
11
R 110
SavedSave
Omnibus 5 - Christine Le Roux - REF: 7656.1. n Wêreld sonder hom: Nicoline is dertig maar
al die mans wat op haar verlief raak, verveel haar gou. Maar wanneer sy haar
broer in die hospitaal besoek en haar ontferm oor die ander pasiënt in sy saal,
neem haar lewe ’n ander wending.
2.’n
Kwessie van tegniek: Alicia het tydens haar onderhoud met die begaafde
akteur André Rosner haar so vererg dat sy vir hom presies gesê het wat sy van
hom dink voordat sy uitgestorm het. Nou bevind sy haar op ’n klein Karoodorpie
as draaiboekskrywer van ’n filmspan. En André Rosner speel die hoofrol.
3. Bewys van liefde: ’n Bekwame jong
fisioterapeut sien hoe haar vriend se broer in selfbejammering verval en ’n
kluisenaar raak na ’n ongeluk waarin hy verlam is. Sy besluit die enigste
manier om hom uit sy neerslagtigheid te skok, is met ’n goeie dosis eerlikheid.
* N Wereld Sonder Hom - Christine Le Roux.
* N Kwessie Van Tegniek - Christine Le Roux.
* Bewys Van Liefde - Christine Le Roux.___________________________________________________________________________________Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.366 Bladsye.[Merke in boek][Tee merk in boek]072 501 3890.REF: 7656.Fiksie.Omnibus.Christine Le Roux Boek.Christine Le Roux Boeke.Christine Le Roux Omnibus.Liefdesverhaal.Liefdesverhale.Human & Rousseau.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
8mo
1
R 110
SavedSave
Vergete Leuens - Lien Roux-De Jager - Kalli Krynauw #5.
NUWE BOEK.Sagteband.Afrikaans.19 CM.299 Bladsye.072 501 3890.REF: 5469.Fiksie.Lien Roux-De Jager Boeke.Moorde.Misdaadfiksie.Misdaad Fiksie.Vyfde Boek In Die Kalli Krynauw Reeks.Boek 5 Kalli Krynauw Reeks.Forensiese Psigofisioloog.Kalli Krynauw-Reeks.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 50
SavedSave
Storm Van Genade - Villa Mans.
As suster van die gemeente besluit die hoogmoedige en statusbewuste tant Amy Roux dat die tyd aangebreek het vir dominee Quentin Brink om vrou te vat - en niemand sal n beter pastoriemoeder wees as haar eie beeldskone dogter, Blanche, nie! Goeie kondisie.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
072 501 3890.Fiksie.
2y
1
R 50
SavedSave
Die Dokter Van Sinangua - Andre Le Roux.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
18 CM.
154 Bladsye.
{ Omslag klein skeur plekkies}
{Klein merkies op omslag}
072 501 3890.
REF: 3411.
Fiksie.
Andre Le Roux Boek.
Spannende verhaal.
Aksie verhaal.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 35
SavedSave
Die Blou Uur - Christine Le Roux.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.164 Bladsye.[Tee merke][Merke in die boek]072 501 3890.REF: 4992.Fiksie.Christine le Roux Boek.Meesleurende Liefdesverhaal.Liefdesverhaal.Liefdesverhale.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 35
SavedSave
Satynprinses - Rykie Roux - Romanza.
Moderne Romanse.
Niene O'Kelly haat haar voorkoms.
Haar moontlike erfporsie nog meer. Sy
wil nie die beeldskone erfgenaam van haar ouma se kosmetiekryk wees nie.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
16 CM.
198 Bladsye.
[Voorletter in die boek]
[Merke in boek]
072 501 3890.
REF: 6640.
Fiksie.
Romanse.
Romanza Boek.
Romanza Boeke.
Rykie Roux Boek.
Rykie Roux Boeke.
Liefdesverhaal.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 35
SavedSave
Verby Die Hart Se Skanse - Rykie Roux.
n Verhaal wat mens weer laat onthou dat die regte pad nie altyd die maklikste is nie, maar dat dinge nog soms ten goede kan meewerk. Die debuutverhaal gaan gewis heelwat leesplesier verskaf.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
21 CM.
152 Bladsye.
{Naam, van en datum in die boek}
072 501 3890.
REF: 3518.
Fiksie.
Liefdesverhaal.
Rykie Roux Boek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Omnibus 4 - Hartklop - REF: 6492.
Malene Breytenbach.
Madeleine Malherbe.
Rykie Roux.
In Dokter van ver ontmoet dokter Rafaella Continari
die oorrompelende dokter Giulio di Mareneschi tydens sy besoek aan Suid-Afrika.
Sy en haar ouers word dan ook sommer na sy familielandgoed op die Italiaanse
platteland genooi.
Tydens hul besoek ontmoet sy Giulio se sjarmante broer, asook die
pragtige jong rykmanserfgenaam wat dink Giulio behoort aan háár.
In Yskoue, vuurwarm liefde vertrek Sandra Botes as skeepsdokter na
Antarktika om weg te kom van iemand se onwelkome aandag. Sy ontmoet vir
Brandon, die ekspedisieleier, en leer ken ook die aantreklike blondekop Konrad
Malan. Nou wonder sy: Watter man laat nou eintlik haar hart vinniger klop?
In Dokter Draak kruis Livia Naudé se pad ná vier jaar weer dié van die
broeiende Anton Duvel in die trauma-eenheid van ’n Pretoriase hospitaal. Hy het
egter in die ongenaakbare Dokter Draak verander. Boonop stry Livia steeds teen
die roepstem van die liefde in haar hart.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
508 Bladsye.
[Merkie in boek]
[Merk met pen aan die buitekant van die boek onderkant]
072 501 3890.
REF: 6492.
Fiksie.
Liefdesverhaal.
Liefdesverhale.
Hartklop Boek.
Malene Breytenbach Boek.
Madeleine Malherbe Boek.
Rykie Roux Boek.
Afrikaanse Boeke.
Romanse.
Roman.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 35
SavedSave
Skynglans Van Geluk - Christine Le Roux.
Elize Bohmer is die dromer van die twee Bohmer-susters en om haar drome ten volle te kan uitleef, word sy n skryfster. Deur hierdie talent van haar, beland sy later in Hollywood waar sy deur haar goeie vriend en die bekende regisseur, Henry Dryson, oorreed word om die hoofrol in sy nuwe rolprent te vertolk.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
22 CM.
152 Bladsye.
[Name, van, nommer en datum in boek]
[Merke in boek]
[Merke hardeband en skaaf plekke]
072 501 3890.
REF: 6320.
Fiksie.
Christine Le Roux Boek.
Christine Le Roux Boeke.
Liefdesverhaal.
Liefde.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 40
SavedSave
Liefde En Koue Vrees - Ettie Bierman.Toe Annette Van Zyl as lugwaardin saam met kaptein Paul Roux op n oorsese vlug vertrek het, het n bewonderaar haar n duur bottel Franse parfuum op die lughawe Jan Smuts gegee.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.22 CM.152 Bladsye.[Omslag merke en geskeur][Hardeband verniel][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7250.Fiksie.Ettie Bierman Boek.Ettie Bierman Boeke.Liefde.Verhaal.Spanningsroman.Ontspanningverhaal.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
10
R 80
SavedSave
Hy Sal Sy Engel Voor Jou Uitstuur - Stephan Joubert - Jan Van Der Watt.n Ontdekkingstog deur die Bybel op soek na engele.Lees HY SAL SY ENGELE VOOR JOU UITSTUUR en kom meer te wete oor die volgende:Hoe lyk engele?Beskermengele.Die Engel van die Here.Aartsengele, serafs en gerubs.Verskyn engele vandag nog aan gelowiges?Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.111 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 6843.Nie Fiksie.Stephan Joubert Boek.Stephan Joubert Boeke.Jan Van Der Watt Boek.Jan Van Der Watt Boeke.CUM.In medewerking met: Dirk Human, Jurie Le Roux, Hennie Stander.Geloof.Christelike Leefwyse.Christelike Boek.Christelike Boeke.God.Bybel.Engel.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 35
SavedSave
Volmaakte Oomblik - Nerine Le Roux - Romanza.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
17 CM.
197 Bladsye.
Goeie kondisie.
072 501 3890.
REF: 4217.
Fiksie.
Romanse.
Romanza.
Liefdesverhaal.
Nerine Le Roux Boek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
9
R 35
SavedSave
Optelgoed Is Trougoed - Nerine Le Roux - Romanza.Liam gaan soek na Maryn, wat in die berge geval het nadat haar kerel haar daar gelos het.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.16 CM.205 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 7568.Fiksie.Romanse.Romanza.Nerine Le Roux Boek.Nerine Le Roux Boeke.Liefdesverhaal.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10mo
6
R 100
SavedSave
Die Geheim Van Die Swart Skip - JN Roux.Drie seuns op n staptoer langs die kus. Die toer begin voorspoedig - hulle stap heerlik in die maanlig, vang vis en swem in die see. Maar dan verskyn daar sjielik n swart skip op die horison en hul vakansie-uitstappie word n skrikwekkende ervaring.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.72 Bladsye.[Boodskap voor in die boek][Merke en skaaf plekke op sagteband][Merk in boek]072 501 3890.REF: 7285.Fiksie.J.N. Roux.JN Roux Boek.JN Roux Boeke.Kinderboeke.Jeug.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Jeug Verhaal.Spanning.Aksie.Jong Leser.Leesboek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1y
1
R 30
SavedSave
Bewys Van Liefde - Christine Le Roux.
’n Bekwame jong fisioterapeut sien hoe haar vriend se broer in selfbejammering verval en ’n kluisenaar raak na ’n ongeluk waarin hy verlam is. Sy besluit die enigste manier om hom uit sy neerslagtigheid te skok, is met ’n goeie dosis eerlikheid.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
111 Bladsye.
*Naam, van en datum in boek.
072 501 3890.
REF: 1963.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 100
SavedSave
Soort Soek Soort - M Jan Cronje.
M Jan Cronje se verhaal, Soort Soek Soort is n spanningsverhaal uit die hoogste rakke en sal die leser boei van die heel eerste paragraaf af tot die grusame verrassingseinde.
Vir Sharon Roux Was ryk Boel De Wet die antwoord op al haar drome. Hy het haar vir die eerste keer laat besef wat ware liefde is.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
21 CM.
170 Bladsye.
[] Kleefband merke op blaaie []
[] Merke in die boek []
[] Merk op hardeband []
072 501 3890.
REF: 5297.
Fiksie.
Avontuur.
Verhaal.
Klub 707.
M Jan Cronje Boek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
