Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for 2 slaapkamers huis in "2 slaapkamers huis" in South Africa in South Africa
12
R 14,000
SavedSave
Groot renovation / opgradering gedoen in 2025 en dus baie netjies. 'n Gewilde huis en huurders bly gewoonlik lank en baie gelukkig. 'n Netjiese 4 x Slaapkamer, 2 x Badkamer, Sitkamer, eetkamer, kombuis, opwas, stoep vertrek, groot braai stoep en swembad. Gelle in 'n baie gewilde area. Privaatheid gewaarborg ten spyte van die feit dat die huis op 'n deeltitel erf gelee is met met 'n huis en woonstel agter in die erf. Elke eenheid het 1,8m omheining wat privaatheid en eie tuine bied. Die huidige huurders verhuis Natal toe en die eiendom is dus beskikbaar 1 Februarie 2026. Teken kontrak teen 15 Januarie 2026 en kry 1 x maand gratis na 12 maande - dus bly jy gratis in Februarie 2027.
17d
Northern Pretoria1
Contact f/price
SavedSave
Te Koop: 8mx10m log cabin-huis
2 Slaapkamers
Oopplan-kombuis
2 Badkamers met stort, toilet en wasbak
Veranda vir ontspanning
Aluminiumdeure en -vensters
Sluit alle elektriese en loodgieterswerk in (geiser ingesluit)
Alle muurbord- en plafonneerwerk ingesluit
Materiale, installasie en aflewering ingesluit
Vir meer inligting, bel of WhatsApp 084 814 3522 My name is John Logo home 084 814 3522
2mo
Save this search and get notified
when new items are posted!
