Vriendelike Ervare Kelners verlang

1 year ago7849 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description
Ons is gelee in die hartjie van Bellville en opsoek na vibey waiters met n Taste for Life. Die volgende vereistes word verlang: Tussen die ouderdom van 20 en 40 jaar Iemand met meer as n jaar se ondervinding in die industrie Weeksaande, naweke en vakansiedae kan werk en ten minste 5 skofte per week beskikbaar wees Goeie kliente diens en kommunikasie kan lewer, energieke en vriendelike persoonlikheid handhaaf Onder druk kan werk en goeie spanwerk kan handhaaf Tweetalig wees in Afrikaans en Engels In die area woonagtig is - Bellville Eie vervoer he na en van werk Bereidheidwilligheid om te werk Let wel dis n permanente en voltydse posisie en nie n part time een nie Dra asb kennis dat as jy nie jou CV met kontakbare verwysings aangeheg het nie dan word jou applikasie nie aanvaar nie. "I'm interested please contact me" gaan eenvoudig net delete word as daar geen CV is nie. Die regte kandidate sal in die volgende 2 weke in kennis gestel word. As jy die ad sien is die posisie nog beskikbaar Groete
Id Subtitle 1100441812
View More
Bellville Spur
Selling for 15+ years
Total Ads121
Active Ads1
Seller stats
121Total Ads
27.64KTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Bellville Spur
Message
(4012)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Upload CV(Optional)
DOC or PDF only max 2 MB file size
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.