ASSISTENT PRODUKSIEBESTUURDER

2 years ago3480 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Advertised By:Agency
Job Type:Contract
Description

Die ideale kandidaat moet n passie hê vir boerdery en die plaaslewe en gretig wees om van boerdery te leer. Vorige ondervinding is nie noodwendig 'n vereiste nie.
Die posbekleer sal die Produksiebestuurder ondersteun om die eenheid bestaande uit graan (canola, gars, hawer, koring) en skaap (2300 teelooie) te bestuur.
Hierdie is die ideale geleentheid om te leer van die normale bestuurspraktyke van beplanning, organisering, leiding en beheer in die landbou
Indien jy gematrikuleer het aan 'n Landbouskool of kollege en beskik oor n bestuurslisensie, is jy welkom om aansoek te doen.

n Markverwante en onderhandelbare vergoedingspakket wat behuising insluit, word aangebied in ruil vir jou vaardighede.
Belangstellendes, doen asb. deur enige van die volgende opsies:
die 'Apply' opsie by die advertensie of

Id Subtitle 1058277356
View More
WhatJobs
Selling for 2+ years
Total Ads25.57K
Active Ads25.57K
Professional Seller
Seller stats
25.57KTotal Ads
105.77MTotal Views
Contact WhatJobs
Message
(4017)
Name
(Optional)
Email Address
(Optional)
Phone
(Required)
Upload CV(Optional)
DOC or PDF only max 2 MB file size
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.