Someone beat you to it!

Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.

Wonderwerke op my Siener pad

R 150

26 days ago33 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Location:
For Sale By:Owner
Description

Vaandel Uitgewers
vaandel.co.za


Byna drie dekades het verloop sedert Adriaan Snyman die pad met die Boereprofeet en sy visioene in 1990 begin stap het. Dit was van meet af ’n taai, opdraande stryd, maar ook ’n heilsame pad, besaai met wonderwerke. Want dit wat hy op daardie pad beleef het, was vir hom net so ’n groot gebeurtenis as die ontdekking van die visioene self. En op hierdie pad het heelwat van ons volksgenote menige dag ’n hand uitgesteek om dit vir hom gelyk te maak. Hulle figure verskyn in die loop van hierdie verhaal.


Omdat Adriaan Snyman hom steeds met Siener se gesigte besig hou, het hy intussen ook op heelwat visioene en verklarings afgekom wat vir ons ’n duideliker prentjie gee van belangrike gebeure wat nog moet plaasvind – lotsbepalende gebeurtenisse wat Siener se profetiese toekoms vir ons verder ontsluit.


Skakel na ons Webblad: https://vaandel.co.za/product/wonderwerke-op-my-siener-pad/


Gewig: 175 g

Dimensies: 213 × 137 × 7 Mm

ISBN: 978-0-6399778-2-9

Bladsye: 147

Datum: 2019

Kondisie: Nuut

Id Subtitle 1341383584
View More
Gustav Snyman
Selling for 4+ years
Total Ads14
Active Ads7
Seller stats
14Total Ads
506Total Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Vaandel Uitgewers
079*******Show Number
Message
(4018)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms & Conditions and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.