Back to search (Western Cape > Eden > Used Sports & Leisure Gear for sale > Second Hand Books & Games for sale> ad 1341388869)
Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.
Spesiale Boekaanbod: Engele met Ons + Nibiru Openbaring
R 150
Reason for Reporting
Vaandel Uitgewers
vaandel.co.za
ENGELE MET ONS deur Martin Line
In ‘n wêreld van droefheid en onregverdigheid bied die Christengeloof ‘n hoopvolle boodskap: God stuur engele om ons te troos, te lei, en soms te vermaan, soos bewys deur tientalle stories in die Ou- sowel as Nuwe Testament. Engele kom dikwels mense bystaan in tye van nood, krisissituasies, of trauma, soos in die boek “Engele met ons,” waar gevallestudies en aangrypende getuienisse u kennis van hierdie besondere wesens en hulle rol sal verdiep.
Skakel na Boek: https://vaandel.co.za/produk/engele-met-ons/
Gewig: 200 g
Dimensies: 210 × 143 × 5 Mm
ISBN: 978-0-620-58976-5
Bladsye: 128
Datum: 2013
Kondisie: Nuut
-------------------------------------------------------------------------
NIBIRU - Openbaring deur Annelize Snyman
Sedert 1983 het die moontlikheid van ‘n groot hemelliggaam net buite ons sonnestelsel die onderwerp van intense spekulasie geword. Ons is nou 30 jaar later, waarin amateur sterrekundiges sowel as wetenskaplikes die ruimte angstig dophou om te sien hoe ons buitenste planete versteur kan word deur ‘n groot planeet of bruin dwergster.
Gewig: 185 g
Dimensies: 210 × 136 × 13 Mm
ISBN: 1-919728-35-X
Bladsye: 160
Datum: 2012
Omslag: Sagte Band
Kondisie: Nuut
Read More
