Back to search (Western Cape > Eden > Used Sports & Leisure Gear for sale > Second Hand Books & Games for sale> ad 1341388496)
Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.
Joernaal (Republiek van die Oranje Vrystaat)
R 250
Reason for Reporting
(Let wel: Hierdie produk word tans slegs op aanvraag gedruk.)
Skakel na Joernaal: https://vaandel.co.za/produk/joernaal-republiek-van-die-oranje-vrystaat/
Hierdie hardeband A5-joernaal bring ’n huldeblyk aan die ou Republiek van die Oranje-Vrystaat. Die voorblad vertoon die wapen van die Republiek – ’n ontwerp wat ’n kombinasie is van 3D-modelering (Blender), Photoshop en illustrasie. Op die agterblad verskyn ’n strofe uit die Vrystaat se volkslied, saam met die historiese vlag.
Binne is daar netjiese lyntjies vir jou eie aantekeninge, gedagtes en planne. Dit maak die joernaal ideaal vir daaglikse gebruik, Bybelstudies, notules of persoonlike refleksies.
Hierdie joernaal is die ideale geskenk vir enigeen wat belangstel in ons volk se geskiedenis en erfenis, of bloot iets besonders wil hê wat met trots gebruik kan word.
Gewig: 341 g
Dimensies: 215 × 170 × 20 Mm
Bladsye 180
Datum 2025
Omslag: Hardeband
Kondisie: Nuut
Read More
