Back to search (Western Cape > Eden > Used Sports & Leisure Gear for sale > Second Hand Books & Games for sale> ad 1341384216)
Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.
Ek hoor die volk roep tot God
R 150
Reason for Reporting
Vaandel Uitgewers
vaandel.co.za
Die gesigte van Siener van Rensburg wat hier behandel word, het betrekking op gebeurtenisse wat gedurende die afgelope dekade of wat in Suid-Afrika, asook die res van die wêreld, afgespeel het, of besig is om in vervulling te gaan.
it sluit in die volgende: grenslyne wat verlê word; ons taal en volk word uitgerangeer; ’n ontsaglike burgeroorlog in Rusland (Siener sê dis ook die aanloop tot die 3de Wêreldoorlog); die ergste droogte in SA se geskiedenis; die korona-plandemie – ’n wêreld in gevangeskap; alles wat verberg is, word oopgevlek; verraad in eie geledere; die NG Kerk se troubreuk; hongersnood wêreldwyd; Ierland word onafhanklik; beurtkrag en Koeberg; die karre staan op die bulte; mystakings; Brittanje se ondergang, en ons volk se terugkeer tot God.
Gewig: 150 g
Dimensies: 210 × 137 × 9 mm
ISBN: 978-0-6397 1808-8
Datum: 2022
Kondisie: Nuut
Read More
