Accounting and Administration

8 days ago876 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Location:
Advertised By:Private
Company Name:Ungerer Health Brokers
Job Type:Full-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description

UNGERER HEALTH BROKERS

Umhlanga Ridge, Durban Tak

Rekeningkundige en Administrasie Posisie


Hierdie afdeling sluit die magtiging van hospitalisasie en die registrasie van kroniese medikasie in vir ons kliente.

Pligte fokus op kliente tevredenheid en die prosessering van 'n hoë volume van opvolg oproepe met kliente.

Professionele beantwoording van algemene vrae waar moontlik.


Kwalifikasies en ondervinding benodig:

Matriek (Graad 12) en 4 jaar graad

4-5 jaar werksondervinding

Navorsings vaardighede

Self gedrewe

Geen kriminele rekord


Om aansoek te doen, stuur die volgende:

'n Onlangse kop-en-skouers foto

Gesertifiseerde afskrifte van alle kwalifikasies

'n Volledige CV met verwysings met landlyn nommers


Aansoeke kan gestuur word na: PAdbn@shisas.com

Id Subtitle 755242231
View More
ReceptionMember since 2019
Email Verified
2 adsActive
7 adsPosted