Bruidshuis Verkoopsdame

25 days ago547 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Company Name:TK Bridal
Job Type:Part-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description

Bruidshuis wat spesialiseer in ontwerper trourokke opsoek na 'n assistent verkoopsdame.
Ure:
Moet beskikbaar wees gedurende die naweek.
Saterdae van 8:30 tot 14:30.

Sondae van 8:30 tot 13:00

Bonus om beskikbaar te wees sommige dae gedurende die week.

Vereistes is:

Dames tussen 19 en 40

Tweetalig in Afrikaans en Engels

Vriendelik en positiewe natuur

Goeie kommunikasie

Verkoop en klient vaardighede

Hardwerkend, vlink en vining

Rekenaar vaardig in Excel & Word

Plek van werk:

In die midde-stad van Kaapstad

Salaris:

Daaglikse fooi & kommissie vir verkope.

Idiaal vir student / iemand wat ekstra inkomste wil verdien

Aansoek:

Net CVs met foto van jouself sal in ag geneem word.
Stuur CV na karen.stoltz@gmail.com

Id Subtitle 1279749652
View More
Karen Stoltz
Selling for 5+ years
Total Ads11
Active Ads1
Seller stats
11Total Ads
2.52KTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Karen Stoltz
083*******Show Number
Message
(4023)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Upload CV(Optional)
DOC or PDF only max 2 MB file size
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.