Kat Vanghok te Huur per Week (Kaapstad)

5 months ago54 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Description

* Huur n Kat Valhok op n weeklikse basis. (DIY).

Die vang van beseerde en sieklike katte deur middel van 'n valhok is die mees menswaardigste oplossing.
Hierdie vanghok is heeltemal veilig asook gebruikers vriendelik en is geskik vir die vang van :

Rondloper Katte
Straat Katte
Klein Honde
Hase en Konyne
Muishond en Ystervark.

R250 per week (7dae) uitsluitend aflewerings fooi.

Vir meer inligting kontak gerus


Epos : pestfire.acc@gmail.com

Sel : 082 720 1202 (Whatsapp)


Indien ons nie onmiddelik beskikbaar is per foon, whatsapp of epos nie sal ons so gou moonlik terug skakel.

(Bedien Kaapstad en al die voorstede.)

Ons onderskryf die plaaslike Diere Reddings Organisasies asook die DBV (SPCA).

Id Subtitle 1249990484
View More
Pestfire .
Selling for 6+ years
Total Ads180
Active Ads3
Seller stats
180Total Ads
8.09KTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Pestfire
082*******Show Number
Message
(4007)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.