Lekker Bos Kamp KOM GENIET DIE PLAAS

R 100

9 months ago102 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Rent By:Owner
Dwelling Type:Farm
Description

Lekker Boskamp naby Potgietersrus

Is die regte plek vir Jou.

Lekker in die Boskamp is waar jy in die bos kan kom om rustig ontspan en die natuur hier tussen die berge op plaas te kom geniet.

Elke staanplek het sy eie braaiplek

Drie gesins ablusies geriewe.

Kom kamp in die bos sonder krag. Net die plaas bos rivier as hy loop en plaasdamme.

Ons bied die volgende

Daar is ‘n staproete en kom ry met jou bergfiets.

As jy lus is vir bergklim ons lê tussen twee berge.

Hier is ‘n klein kwarre waar in jy met jou 4x4 kan speel op jou eie risiko

Lus om in die bos te trou dis die ideale plek.

Hier is ʼn amfiteater wat 120 mens kan sit . Ideaal vir manne kamp, konferensies of in die bos Kerk hou. (Ek het dit gebou in opdrag van God)

Ons het tafels stoele en meeste wat jy nodig het vir ‘n funksie te huur

Ooievaars partytjies.

Kindere partytjies of

Net lekker te kom braai Hier is die plek.

Spanbou in die bos

Ons het ʼn verskeidenheid tente te huur. Van Drieman tent tot ʼn army (bring jou eie potte en panne matras stoele en slaapgoed) en tente vir ʼn funksies as jy dit onderdak wil hou tent

Kontak ons by;

Dries Becker 073 286 3889 of Epos; lekkerboskamp1@gmail.com

Jentina Becker vir besprekings 073 286 3889 jentinabecker@gmail.com

Web adres; www.lekkerboskamp.weebly.com

Fasbook; https://www.facebook.com/lekker.lekkerboskamp


Id Subtitle 1221179531
View More
A J Becker
Selling for 3+ years
Total Ads25
Active Ads6
Seller stats
25Total Ads
4.25KTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact A J Becker
073*******Show Number
Message
(4010)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.