HR Manager / Bestuurder

19 days ago92 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Company Name:J2W Investments
Job Type:Full-Time
Description

Menslike Hulpbronne Bestuurder

Pligstaat

1. MH – Strategiese beplanning

- Toekomstige behoeftes en groei

- Stelsels en strukture

2. Werwing (Alle aspekte)

- Behoeftes

- Bespreking en aksie van werwings konsultante

- Advertensie

- Ontvang en deurgaan van CV’s

- Verspreiding na bestuur en terugvoer

- Reel van onderhoude

- CTC en aanbod

- Aanstelling en induksie

3. Werknemers inligting rekordhouding en opdatering

- Alle persoonlike inligting

- Kontrakte

- Waarskuwings

- Afwesigheid/Verlof

- Garnishee/Unie

- Evaluasies

- Lenings rekeninge

4. Prestasie bestuur en assesering

- Voortvloeind uit evaluasies

- Verbeterings en bevordering

- Besprekings en opvolg

5. Opleiding en otwikkeling

- Behoeftes

- Identifiseer

- Versoeke

- Reel van en beste opsies

- Terugvoer

6. Werknemer verhoudings bestuur

- Identifiseer probleme

- Bespreek met nodige partye

- Reel van samesyn

- Hanteer van alle konflikte

7. Bestuur van alle disiplinere prosesse

- Versoeke rakende vorige aksies en dokumentasie vanaf ‘’sites’’

- Adviseer rakende prosesse

- Hanteer van dissiplenere verhore

- Terugvoer en bespreking met bestuur

8. Nagaan van alle loon en salaris berekeninge

- Nagaan van elke salaris en loon werker se berekening en invoer vanaf tydkaarte to finale weergawe. Dit sluit in alle aftrekkings, vergunnings en voordele.

9. Pakket en voordele(CTC) beplanning

- Berekening van alle pakkete en voordele

- Opdatering van voordele

- Terugvoer rakende toekomstige beplanning

10. - Admin

- Besprekings met BCCEI,FEM,CESA,SARS

11. BBBEE beplanning en bestuur

- Inkorporering van beleid in Mpy

- Terugvoer en bestuur

Pakket en voordele sal markverwant wees asook bepaal word deur ondervinding. 10 jaar + ondervinding in n Bestuurspos sal voorkeur dra asook in en om Paarl/Wellington gevestig. Stuur asb CV's na derick@bolandinvest.co.za Indien geen terugvoer binne 7 dae na epos moet aanvaar word dat CV nie suksesvol was nie.


Id Subtitle 1277738993
View More
Derick Anderson
Selling for 11+ years
Total Ads207
Active Ads5
Seller stats
207Total Ads
20.28KTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Derick Anderson
060*******Show Number
Message
(4023)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Upload CV(Optional)
DOC or PDF only max 2 MB file size
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.