Isuzu JCR 500

R 180,000

Can I afford this?
17 days ago113 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Year:1983
Kilometers:1234
Description
Isuzu JCR 500 Drop side of bees trok 366 ADE non turbo motor Papiere is 100% in orde en license disk op datum, die Enjin is ook op die papiere geregistreer Die trok is in n baie baie goeie kondisie, dit is wel n ou trok 1983 model maar hy is baie netjies en hard werkend, ek het die trok gekoop vir n kontrak, en die kontrak het heelwat vroer opgehou as wat dit moes, het nie werk vir die trok op die staduim nie, toe ek die trok gekoop het is hy vir n vol chek gewees, hy is van bo tot onder deur gegaan deer n ordentlike machanic, head is af gehaal en compleet oor gedoen net as n voorsorgmaatreel, valves qauters ens alles nuut beirings is gechek, daar is geen reach op die motor nie, alles in n baie goeie kondisie,hy het n nuwe compressor, nuwe starter,nuwe slyf selinder kit is geinstaleer, sy week alignment is gedoen, asook die drag link bushes, en meeste van die pype is nuut oor gedoen, al sy bande nog in n goeie kondisie, die spaarwiel is aan die een kant bietjie af geloop maar nog betroubaar genoeg vir n spaar wiel,nuwe fan belde op hy is kompleet oor gespray, daar is roes merkies maar ten tye van die respray is alles skoon geskuur en met roeswerende middel behandel, ek het die bak laat versterk, van dir foto's wys waar hy extra rips I'm geweld is, die bees tralies is ook heeltemal af geskuur en oor gespry die trok het die afgeloope 6 maande intensief gewerk daagliks tussen 400km en 700km afgele sonder enige voute of brakedowns dit is n staatmaker trok die hy kan 9 ton laai as die tralies af gehaal is, wat binne 3 ure af gebout kan word, hy kan 7 ton laai as die tralies op is, daar is maar hier en daar merkies, dit is nie n nuwe trok nie en daar was nie enige boddy filler gebruik om hom mooier te laat lyk nie die doel van die respray was om seker te maak enige roes word af geskuur en behandel asook om te voorkom dat hy nog roes, dit is nie n skou trok nie maar n hard werkende trok, en ek kan met n gerusde hart vir die volgende eienaar se dat die trok in n 110% werkende kondisie is daar is niks voute op die meganiese gedeeltes nie, kort bietjie aandig aan interior alhowel ek voel vir n trok wat moet werk is hy gladnie sleg binne nie. Die trok is nog elke dag aan die werk, ongelukig is die werk wat hy nou doen nie genoeg om die somme te laat klop nie. Die trok kom met n jack, wheel spanner, driehoek, extra fan belde, en n extra fan. Daar is baie moeite en werk in die trok in gesit, om seker te maak hy kan nog baie jare goeie werk doen en nog baie km hardloop, hy is elke 2 de dag gegries ens, hy is ook onlangs voledig gediens R180 000.00 geen btw Polokwane Limpopo 00338 Hannetjie Venter 082 527 0806 Landbou Agri
Id Subtitle 1273300209
View More
Vehicle Finance Calculator
Purchase price
R
Deposit amount
R
Residual/Balloon
%
Interest rate
%
No. of months
12
24
36
48
54
60
72
RECALCULATE
Estimated monthly repaymentR 3,496
Total vehicle loan amountR 180,000
Total interestR 71,689
Total repaymentR 251,689
Interest rate at 11.75% for 72 months *
* The default interest rate is a guideline benchmarked against the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below our benchmark.
RECALCULATE
Hannetjie Venter
Selling for 10+ years
Total Ads2.91K
Active Ads2.05K
Seller stats
2.91KTotal Ads
360.06KTotal Views
Verified information
Email address
Contact Hannetjie Venter
082*******Show Number
Message
(4033)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.