Senior man (mid-60's) baie ervaring soek pos op 'n plaas of by 'n oord, lodge, gastehuis

7 months ago670 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Location:
Advertised By:Private
Company Name:Private
Job Type:Full-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description

Blanke man mid-60's, fiks en gesond, met goeie kennis en ondervinding van algmene boerdery, sowel as bestuurservaring in die sake-sektor en korporatiewe kommunikasie, soek dringend 'n pos asseblief. Enigiets in die landboubedryf of by 'n oord, karavaanpark, lodge, gastehuis ens waar verblyf deel vorm van die pakket.

Ek is 'n gegradueerde en 'n harde en deeglike werker, met goeie bestuursvaardighede en menseverhoudings (het personeel van 25+ mense bestuur). Het ook deeglike kennis van die ontwikkeling van bemarkingsmateriaal en advertensies, die internet en die MS Office pakket. My eie motor en kode EC lisensie. Woonagtig in die Wes-Kaap maar bereid om te verhuis en onmiddelik diens te aanvaar in enige provinsie.

Ek is enkel (geskei). Belangstellendes kan my asb. kontak by 083 88 333 95; WhatsApp boodskappe welkom. Baie dankie!


Id Subtitle 1236437587
View More
PW Peter
Selling for 9+ years
Total Ads280
Active Ads2
Seller stats
280Total Ads
29.90KTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Peter
062*******Show Number
Message
(3958)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Upload CV(Optional)
DOC or PDF only max 2 MB file size
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.