Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.

Shaf
Selling for 8+ years
Total Ads2
Active Ads1
Seller stats
2Total Ads
14Total Views
Verified information
This indicates that Gumtree has taken reasonable steps to verify the authenticity of the Seller’s profile.
Read More
Read More
Mobile number
Email address
- Most Recent
- Most Recent
- Low Prices
- High Prices
1 Active Ad
SavedSave
Ons Maatskappy, 'n
vrugteverpakkings- en verkoeling besigheid gebaseer in die Paarl, soek 'n
gekwalifiseerde gesondheidsverpleegster om gesondheids-sorg en ondersteuning
aan ons werknemers by ons maatskappyperseel te bied. Hierdie rol sal op 'n onafhanklike kontrakteurbasis aangebied word. Die
suksesvolle kandidaat moet 'n minimum van 3-5 jaar relevante ondervinding hê. Dit is 'n
voltydse pos wat 'n 6-uur skof, 3 dae per week, vereis.
VERANTWOORDELIKHEDE:
Verskaf basiese gesondheids-sorgdienste,
gesondheidsassesserings, mediese konsultasies, insluitend noodhulp.Monitor en bestuur werknemers se mediese behoeftes in lyn met maatskappyvereistes.Handhaaf akkurate en vertroulike gesondheidsrekords.Bied leiding en dienste met betrekking tot
gesinsbeplanning en algemene gesondheidsopvoeding.Uitreik van medikasie soos gedefinieer deur u
praktykbestek.Bestuur en administreer gevalle van beserings aan
diens.Bied leiding oor beroepsgesondheids- en
veiligheidspraktyke.Verskaf konsultasie- en adviesdienste aan lynbestuur
oor beroepsgesondheidsaangeleenthede.
WERKSVEREISTES:
Moet geregistreer wees by die Suid-Afrikaanse
Verpleegraad (SARV) in gesondheidsverpleging met sterk kennis van beroepsgesondheidsverpleging.Minimum 3-5 jaar ondervinding, verkieslik in 'n
produksieomgewing en/of voedselvervaardiging en/of FMCGKennis van voedselveiligheidstandaarde en
beroepsgesondheidswetgewing.Geldige lisensie vir uitreiking van primêre gesondheidsorgmedikasie.Geldige bestuurslisensie en eie versekerde voertuig
is noodsaaklik.Vlotheid in Afrikaans en Engels.Beskikbaarheid om op die perseel te werk gedurende
aangewese ure.Sterk aandag aan detail en organisatoriese
vaardighede.Vermoë om onafhanklik en professioneel te werk.Sterk kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede.Hoë vlak van integriteit, diskresie en
betroubaarheid.
Indien u belangstel om aansoek
te doen, stuur asseblief u aansoek per e-pos na shafiekah@novopack.co.za
4d
PaarlSuccessfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.
