Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.

Marius
Selling for 11+ years
Total Ads77
Active Ads3
Seller stats
77Total Ads
3.96KTotal Views
Verified information
This indicates that Gumtree has taken reasonable steps to verify the authenticity of the Seller’s profile.
Read More
Read More
Email address
- Most Recent
- Most Recent
- Low Prices
- High Prices
3 Active Ads
7
R 1,200
SavedSave
Repost due to time wasters
Location Fochville
Huawei mate 20 lite for sale cash deal only! NO SWAPS, NO SHIPPING face to face meet.
64GB Rom 4Gb Ram google for full specs
With box & cable.PS No charger included
Color Sapphire blue
Open to all networks
New screen & battery fitted @Huawei Malrose Arch with proof.
Notes backglass has film peeling due to battery & screen replacement but has no cracks,Home screen flawless no cracks or scratches
Volume rocker has small crack in middle but still functions.
5d
10
R 6,500
SavedSave
Yes if add is up it is still available
Calls only no gumtree chat click the add to view my no wont send it other wise
Voetstoots " as is"
Nuutse vol diens 22/11/2025 by bigboy bewyse in fotos
2009 jonway adventure R3 150cc in goeie werkende toestand, eerste eienaar van splinter nuut, alle papier werk is in orde op die pad tot 31/10/2026
3200km op die klok
Alle dienste op datum geen olie lekke
Alle toetse welkom
Eienaars boekies en al bui stelle sleutels ingesluit
Engine en elektroniese komponente is 100% en in werkende toestand, kosmeties ouderdom wys maar van al die jare krappies en so maar nie te sleg nie
As jy 'n nuwe een soek asseblief gaan koop dan een
Upgrades is 'n hunter unlocked cdi & coil
Full bright led upgrade kit hoof ligte flickers en flicker relay so spoed is normaal geen meer warries om globes ooit weer op te spoor nie was groot rede vir opdatering en maak scooter meer sigbaar/veiliger
Bekende foute is die agter briek Booster kort 'n rebuild kit kos R51, of kompleet nuwe een is maar R250
Sitplek moet vervang word was beskadig in diefstal poging, maar is vir nou aanmekaar met sterk swart ducktape maar funksioneer 100%
#scooter#scooter for sale#still available
5d
10
R 6,500
SavedSave
As jy die advertensie sien ja hy is dan nog beskikbaar,geen gumtree chat of stuur my jou nommer nonsense nie,click die add vir my besonderhede as jy ernstig is.
Voetstoots " as is"
Nuutse vol diens 22/11/2025 by bigboy bewyse in fotos
2009 jonway adventure R3 150cc in goeie werkende toestand, eerste eienaar van splinter nuut, alle papier werk is in orde op die pad tot 31/10/2026
31300km op die klok
Alle dienste op datum geen olie lekke
Alle toetse welkom
Eienaars boekies en al bui stelle sleutels ingesluit
Engine en elektroniese komponente is 100% en in werkende toestand, kosmeties ouderdom wys maar van al die jare krappies en so maar nie te sleg nie
As jy 'n nuwe een soek asseblief gaan koop dan een
Upgrades is 'n hunter unlocked cdi & coil
Full bright led upgrade kit hoof ligte flickers en flicker relay so spoed is normaal geen meer warries om globes ooit weer op te spoor nie was groot rede vir opdatering en maak scooter meer sigbaar/veiliger
Bekende foute is die agter briek Booster kort 'n rebuild kit kos R51, of kompleet nuwe een is maar R250
Sitplek moet vervang word was beskadig in diefstal poging, maar is vir nou aanmekaar met sterk swart ducktape maar funksioneer 100%
#scooter#scooter for sale#still available
5d
Successfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.