Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.

Lekker Bos Kamp
Selling for 5+ years
Total Ads2
Active Ads1
Seller stats
2Total Ads
82Total Views
Verified information
This indicates that Gumtree has taken reasonable steps to verify the authenticity of the Seller’s profile.
Read More
Read More
Mobile number
Email address
- Most Recent
- Most Recent
- Low Prices
- High Prices
1 Active Ad
6
R 100
SavedSave
Lekker Boskamp
Naby Potgietersrus
Limpopo
Is die regte plek vir
Jou
Web adres; www.lekkerboskamp.weebly.com
https://lecker.co.za/
Dries Becker 084 565 4106
Lekker in die
Boskamp is waar jy in die bos kan kom om rustig te ontspan en die natuur hier
tussen die berge op plaas te kom geniet.
Ons is diere
vriendelik
Lank staan kampers welkom
Daar is n 3Km
grondpad na die kamp. Ry net stadig.
Dag besoekers
is baie welkom om die dag hier te kom geniet.
Elke staanplek
het sy eie braaiplek.
Drie gesin
ablusies geriewe.
’n Donkie vir warmwater.
(Jy moet self
vuur maak in die donkie en jou hout self verskaf of gaan hout soek in die bos.)
Kom kamp in die
bos!
Wi-Fi opvangs
Ons kan vir 6 staanplekke 10A
krag gee. (Bring ‘n lang koord 20 meter)
Daar op die
plaas, mooi bos en rivier wat soms loop en 2 plaasdamme.
Ons bied die
volgende
Lou warm
swembad (so tussen 25 en 27c)
Daar is verskeie
wandelpaaie.
Kom ry met jou fiets.
Daar is ‘n juksky
baan met skye.
As jy lus is
vir bergklim ons lê tussen twee berge.
Hier is ‘n
klein kwarrie waar in jy met jou 4x4 kan speel op eie risiko.
Lus om in die
bos te trou? Dis die ideale plek!
Hier is ʼn
amfiteater wat 120 mens kan sit .
Ideaal vir manne kamp, konferensies
Of
in die bos kerk hou. (Ek het dit gebou in
opdrag van God)
Ons het tafels
stoele en meeste wat jy nodig het vir ‘n funksie te huur.
Ooievaars
partytjies.
Kindere
partytjies
of
Net lekker te
kom braai.
Hier is die plek.
Spanbou in die
bos.
Ons het ʼn
verskeidenheid tente te huur. Van Drieman tent tot ʼn arme tent (bring jou eie
potte en panne matras stoele en slaapgoed) en tente vir ʼn funksies as jy dit
onderdak wil hou tent
Kontak ons by:
Dries Becker 0845654106 of Epos: lekkerboskamp1@gmail.com
Jentina Becker vir besprekings
0845654106 of Jentina
073 286 3889 jentinabecker@gmail.com
Facebook: https://www.facebook.com/lekker.lekkerboskamp
Geborg Deur Lecke by die see
https://www.facebook.com/www.lecke.co.za
Koste
PER DAG
R100 vir die staanplek
R50 per persoon
Lank
staan kampers
R1500 per maand vir twee persone.
Krag in gesluit.
Web adres: www.lekkerboskamp.weebly.com
Kontak ons
by: 0845654106
12d
Mokopane / PotgietersrusSuccessfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.
